| Fr. Franz Claerhout [boodskap #110703] |
Di., 04 Julie 2006 13:52  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die beroemde en beminde skilder en katolieke priester van Thaba N'chu is
vandag op 87 oorlede.
Hy sal dmv sy skilderwerk lank onthou word.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Fr. Franz Claerhout [boodskap #110726 is 'n antwoord op boodskap #110703] |
Do., 06 Julie 2006 12:08  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die ou het 'n lang lewe gehad en baie bereik. Mens kan maar net hoop om so
'n vol lewe te kan voltooi. Interessant hoe die humor egter is? Die een
ou sê hy's nou wat sy van sê: Klaarhout = as.
"Annette" skryf in boodskap news:haydnbEQneE_7zfZnZ2dnUVZ_vCdnZ2d@is.co.za...
> Die beroemde en beminde skilder en katolieke priester van Thaba N'chu is
> vandag op 87 oorlede.
> Hy sal dmv sy skilderwerk lank onthou word.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|