Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Moeiliker, swakker en stadiger
Moeiliker, swakker en stadiger [boodskap #110030] |
Wed, 05 April 2006 05:55 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Bank word nou gemotiveerd, geinspireerd en betrokke?
Ek kon nie 'n Afrikaanse persverklaring kry nie.
Enige ander woordspelings?
:-)
TJ
|
|
|
|
Re: Moeiliker, swakker en stadiger [boodskap #110034 is 'n antwoord op boodskap #110033] |
Wed, 05 April 2006 09:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle was eenvoudig, beter en vinniger en nou verander die slagspreuk.
Werk nie vir my nie.
:-)
TJ
"Louisa ;-)" wrote in message
news:1144223648.629697.124900@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Jammer, ek hou maar by die gemors wat ek ken...ABSA. nie veel beter nie
> ek's seker, maar ten minste weet ek al op wie om te gil as als verkeerd
> gaan.
>
> Ek dink ek het net die stertkant van die gesprek gevang, maar wat
> probeer jy eintlik doen of sê?
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:52:38 UTC 2025
|