| "Blekouts" [boodskap #109359] |
Do., 02 Maart 2006 05:17  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
"blackouts" bewerkstellig het?
Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
"markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
|
|
|
|
|
|
| Re: "Blekouts" [boodskap #109370 is 'n antwoord op boodskap #109363] |
Do., 02 Maart 2006 06:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie glo die storie van die sg sabotasie?
--
Groetnis
Annette
.coza> skryf in boodskap news:xJydnSGN5d33H5vZnZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
> Ek wonder hoeveel dae van die maand die knaap wel by die werk is
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1141276674.250248.306660@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
>> "blackouts" bewerkstellig het?
>>
>> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
>>
>> Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
>> R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
>> "markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
>> mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: "Blekouts" [boodskap #109372 is 'n antwoord op boodskap #109371] |
Do., 02 Maart 2006 07:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moes 'n ander berig as ek gehoor het.
Soos ek die storie verstaan, wil hulle die sg. sabotasie voor die deur lê
van 'n opposisieparty ( geen vingerwysing nie - hul wys sommer met die
elmboog.)
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:lY6dneShnurwCZvZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> DIs eintlik lagwekkend. Hulle probeer hul onbewaamheid verdoesel.
>
> Ek kan nie glo hulle het nie gese dis apartheid se skuld nie
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:QO2dnSbR0OWTD5vZnZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
>> Wie glo die storie van die sg sabotasie?
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> .coza> wrote in message news:xJydnSGN5d33H5vZnZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>>> Ek wonder hoeveel dae van die maand die knaap wel by die werk is
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:1141276674.250248.306660@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
>>>> "blackouts" bewerkstellig het?
>>>>
>>>> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
>>>>
>>>> Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
>>>> R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
>>>> "markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
>>>> mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
>>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Blekouts" [boodskap #109536 is 'n antwoord op boodskap #109516] |
Di., 07 Maart 2006 13:29  |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 6 Mar 2006 16:30:15 -0000, "Suidwester" wrote:
> Miskien moet die antie sommer ook in Windhoek 'n draai gaan maak by die
> Goreanchab-dam waar die plakkers nou al teen die waterkant plak en sommer in
> die water kak.....drinkwater vir die stad, mind you! In 'n land wat nie 'n
> enkele plakkerskamp onder die apartheidsbewind gehad het nie,
Isit?
|
|
|
|