| Wat sien my oë? [boodskap #108833] |
Ma., 13 Februarie 2006 19:03  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?
Ek had dit al lank al voorsien en ek het daarvoor al 'n paar jare
gelede gewaarskuw, ook op hierdie nuusgroep. Afrikaans kan nie oorlewe
nie. Eers verloor die Afrikaners hulle politieke regte in hulle eie
land en in die toekoms gaan hulle ook hulle besittings verloor. (Plase
wat onteien word). Mondialisering, nuwe tegnologie en Internet doen
die res. Selfs Nederlands kry dit moeilik teenwoordig.
..Wie se brood 'n mens eet, diè se woord 'n mens spreek.
Hm, sou dit daarom wees dat hier so baie Nederlands gepraat word: die
horlosie vir my noontjie, wat deur die posdiewe van Suid-Afrika
gesteel is, het ek in Vlaandere gekoop?..
Binnekort steel die swartmense van Suid-Afrika nog die Afrikaners
hulle taal!
Ek sal hierdie artikel maar gelyktydig op be.politics en nl.politiek
plaas. Sodoende sal meer mense van hierdie onreg ingelig word. Die
inwoners van Nederland en Vlaandere moet die Afrikaans bystaan in sy
stryd om die lewe!
Norbert die strandkruier (vroeër: Sterrenkijker)
uit Vlaandere
INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sien my oë? [boodskap #108836 is 'n antwoord op boodskap #108833] |
Ma., 13 Februarie 2006 19:26   |
sebastiaan
Boodskappe: 13 Geregistreer: Februarie 2006
|
Junior Lid |
|
|
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:8dh1v1ds0cr2qk88g8kfmshk1ns4416suu@4ax.com...
> Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
> word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
> daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?
> Ek had dit al lank al voorsien en ek het daarvoor al 'n paar jare
> gelede gewaarskuw, ook op hierdie nuusgroep. Afrikaans kan nie oorlewe
> nie. Eers verloor die Afrikaners hulle politieke regte in hulle eie
> land en in die toekoms gaan hulle ook hulle besittings verloor. (Plase
> wat onteien word). Mondialisering, nuwe tegnologie en Internet doen
> die res. Selfs Nederlands kry dit moeilik teenwoordig.
> ..Wie se brood 'n mens eet, dié se woord 'n mens spreek.
> Hm, sou dit daarom wees dat hier so baie Nederlands gepraat word: die
> horlosie vir my noontjie, wat deur die posdiewe van Suid-Afrika
> gesteel is, het ek in Vlaandere gekoop?..
> Binnekort steel die swartmense van Suid-Afrika nog die Afrikaners
> hulle taal!
> Ek sal hierdie artikel maar gelyktydig op be.politics en nl.politiek
> plaas. Sodoende sal meer mense van hierdie onreg ingelig word. Die
> inwoners van Nederland en Vlaandere moet die Afrikaans bystaan in sy
> stryd om die lewe!
>
> Norbert die strandkruier (vroeër: Sterrenkijker)
> uit Vlaandere
>
> INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
> SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!
Het is best te lezen, je moet soms wel wat nadenken, maar met mijn
spelfouten
moet dit gaan lukken ;o)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sien my oë? [boodskap #108854 is 'n antwoord op boodskap #108850] |
Di., 14 Februarie 2006 11:06   |
sebastiaan
Boodskappe: 13 Geregistreer: Februarie 2006
|
Junior Lid |
|
|
"Mon" skryf in boodskap news:2kgIf.255102$do4.7861343@phobos.telenet-ops.be...
>
>> Pfff....als jij 80% kunt lezen[*], dan kun je ook reageren, en het staat
>> je
>> geheel vrij om dat in het Afrikaans te doen, net zoals je dat nu doet....
>> Afrikaans gaat niet verloren doordat er ook Nederlands in gepost wordt,
>> maar
>> omdat de rest van de wereld (inclusief NL) veel te weinig mee krijgt van
>> die
>> mooie taal....derhalve zijn reacties in het Afrikaans meer dan welkom.
>
> Ik denk dat de africaners gewoon geen moeite willen doen om Nederlands te
> lezen omdat de Nederlandse taaleen beetje moeilijker is dan Africaans;dan
> noemen ze dat " hun " nieuwsgrop bevuilen;wanneer de Englse taal gebruikt
> wordt is er blijkbaar geen vuiltje aan de lucht nietwaar ou tant uit
> Canada di al zoveel mensen van die nuusgroep weggejaagd heeft met haar
> venijnige vuile tong,of moet ik zeggen vuile pen.
> Blijkbaar zit de mentaliteit van de appartheid er nog goed ingebakkendoor
> zo egoistisch te reageren,ja ou tant,vooral bij U met uw onverdraagzaame
> artikkels.
Ach Engels? Ook aldaar zie je Australisch, Amerikaans en het Engels uit
Engeland.
En vergeet canadees niet.
En ook daarin zitten verschillen, doet men weinig moeilijk over.
Maar ik vind Afrikaans lezen best prettig, ik houd wel van verbasteringen.
(En mijn vader heeft in Noord Rhodesie gewerkt in de jaren 50, (nu zimbabwe)
en ik heb nog wel
wat oude grammafoonplaatjes liggen met wat zuid afrikaans.
Ik heb er geen moeite mee om te lezen misschien is het andersom misschien
wel anders.)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat sien my oë? [boodskap #108873 is 'n antwoord op boodskap #108850] |
Di., 14 Februarie 2006 18:46  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
"Mon" wrote in
news:2kgIf.255102$do4.7...@phobos.telenet-ops.be:
>
>> Pfff....als jij 80% kunt lezen[*], dan kun je ook reageren, en het
>> staat je
>> geheel vrij om dat in het Afrikaans te doen, net zoals je dat nu
>> doet....
>> Afrikaans gaat niet verloren doordat er ook Nederlands in gepost wordt,
>> maar
>> omdat de rest van de wereld (inclusief NL) veel te weinig mee krijgt
>> van die
>> mooie taal....derhalve zijn reacties in het Afrikaans meer dan welkom.
>
> Ik denk dat de africaners gewoon geen moeite willen doen om Nederlands
> te lezen omdat de Nederlandse taaleen beetje moeilijker is dan
> Africaans;dan noemen ze dat " hun " nieuwsgrop bevuilen;wanneer de
> Englse taal gebruikt wordt is er blijkbaar geen vuiltje aan de lucht
> nietwaar ou tant uit Canada di al zoveel mensen van die nuusgroep
> weggejaagd heeft met haar venijnige vuile tong,of moet ik zeggen vuile
> pen.
Dat rotte-kreng-in-den-vreemde is mij al jaren bekend.
> Blijkbaar zit de mentaliteit van de appartheid er nog goed
> ingebakkendoor zo egoistisch te reageren,ja ou tant,vooral bij U met uw
> onverdraagzaame artikkels.
>> [*] waarom kan ik trouwens andersom wel 100% Afrikaans lezen?....is dat
>> de slechte invloed van het Engels daaro?....;))
>> Ennehhh....je hoort de Belgen toch ook niet mopperen?....;))
>> --
>> Bye,
>> Willem-Jan Markerink
>
>
>
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|