| Die onlangse Kanadese verkiesing [boodskap #108312] |
Vr., 27 Januarie 2006 03:32  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Kanada het verlede Maandag 'n federale verkiesing gehad.
Dit is ons tweede verkiesing in minder as twee jaar. Na die
2004 verkiesing het die Liberale Party 'n minderheids-
regering gelei, en onlangs het al die ander opposisie-partye
saamgespan en hulle tot 'n val gebring. In hierdie verkiesing
het die Liberals verloor, en die Konserwatiewe Party het nou
'n skraal meerderheid. Stephen Harper, leier van die
Konserwatiewe Party, gaan in die nabye toekoms as Eerste
Minister van Kanada ingesweer word. Paul Martin, die
leier van die Liberale Party, het onmiddellik sy bedanking
ingedien, en die Liberale Party moet nou 'n nuwe leier
soek.
Ek stem Liberaal. Maar ek is nie eintlik jammer dat
die Liberale Party verloor het nie. In die afgelope jare
het Paul Martin en die kliek om hom aktief gewerk om
Jean Chretien, die vorige eerste minister, uit die saal te
lig. Daar was 'n soort van interne oorlog aan die gang
binne die Liberale Party. Nadat Chretien bedank het
en Paul Martin die eerste minister geword het, het hulle
'n hele klomp Chretien-lojaliste baie sleg behandel, en
ek was baie kwaad daaroor, het amper NDP ( National
Democratic Party) in die vorige verkiesing gestem.
Die Konserwatiewe Party was vir meer as tien
jaar onmagtig om aan bewind te kom. Na hulle baie
sleg in 1993 verloor het, het die ou Konserwatiewe
Party opgesplits in drie onderdele: die Reform Party
wat meestal in Alberta sterk was, die Bloc Quebecois
uit Quebec, en dan die ander groep wat hulle nog die
Konserwatiewe Party genoem het. Onlangs het die
lede van die ou Reform Party en die ander arm van
die Konserwatiewe Party egter saamgesmelt, en dié
party het hierdie keer 'n klein meerderheid gekry.
Hulle het vir die eerste keer weer setels in Quebec,
en die hoop is dat hulle 'n teenwig vir die separatiste
in Quebec gaan wees. Die Liberals het sleg in Quebec
verloor, hoofsaaklik as gevolg van 'n paar skandale
wat almal te doen gehad het met die geveg tussen
die federaliste en separatiste in Quebec, en hoe van
die belastingbetalers se geld deur gewetenlose
Quebec Liberals gebruik is om die mense in Quebec
om te koop om nee te sê vir die Separatiste.
Die vrees by baie Kanadese was dat die nuwe
regerende party te groot pals sou wees met George
Bush. Maar vandag het Stephen Harper alreeds die
Amerikaanse Ambassadeur oor die vingers getik
omdat hy dit durf waag het om te sê dat die North-
west Passage internasionale waters is. Kanada
staan daarop dat die Northwest Passage Kanadese
bodem is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die onlangse Kanadese verkiesing [boodskap #108367 is 'n antwoord op boodskap #108331] |
Ma., 30 Januarie 2006 07:48  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nou sit ek en wonder weer wie is die naiewe een! As die Sjinese gereed is
om jou land se ekonomie oor te neem, dan behoort jy juis bekommerd te wees
want jou eie mense is nie so lekker nie. Die Sjinese koop alle soorte van
twak en dring in in alle lande amper soos wat die Jode gemaak het in
Duitsland tot Hitler seep van hulle probeer kook het. Glo my, julle
behoort op julle knieë te staan en dankie roep vir die VSA dat hulle bereid
is om julle goed te koop.......of sal jy hou van 'n skrefies-oog nageslag?
Nie dit jou sal pla nie...........soort soek soort.
"Hessie" wrote in message
news:1138451875.020686.52670@g44g2000cwa.googlegroups.com...
Suidwester skryf
> -----------en julle hele ekonomie hang af van die geld wat die Amerikaners
> julle vir daai goed betaal.
Jy is vrééslik naief. Word wakker in die 21ste
eeu. Sjina is nou die beste aankoper van
enigiets wat ons bied. Hulle sit en wag om
Kanadese maatskappye oor te neem as dit
enigsins op die mark is.
Gloudina
|
|
|
|