Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Advertensie PCBORDE Special (Ingelsman poging)
Advertensie PCBORDE Special (Ingelsman poging) [boodskap #108117] Do., 12 Januarie 2006 13:39 na volgende boodskap
Phantom II  is tans af-lyn  Phantom II
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Junior Lid
Hallo Ou seun

Goeie probeerslag maar ek sien dit is weer verkeerd.

Miskien moet jy nou versigtig wees met jou e-posse ...........

Groete

Die regte egtige Chris Potgieter

Soutie is weer wakker julle.
Re: Advertensie PCBORDE Special (Ingelsman poging) [boodskap #108122 is 'n antwoord op boodskap #108117] Do., 12 Januarie 2006 16:02 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Senior Lid
Chris. Watter ene jy ook al is. Kry bloot 'n ander naam. Besef jy nie
die ou floreer wanneer jy op sy drek reageer nie? Ignoreer die man -
laat hom 'n monoloog voer.

(Tussen ons twee. Dit lyk vir my bra verdag wanneer dieselfde ouens
elke keer op die drek van die skuim reageer.)
Vorige onderwerp: Skreeusnaakse advertensies
Volgende onderwerp: Advertensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 12 21:39:41 UTC 2026