| " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108001] |
Wo., 28 Desember 2005 14:35  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
2.4
Breyten Breytenbach
Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop
'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy
wie sal bly
staan die laaste op die baan?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108030 is 'n antwoord op boodskap #108028] |
Di., 03 Januarie 2006 12:37   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jonas wrote:
> Anti - mbt die nuusgroepprobleem wat jy ervaar, ek ervaar vir 'n geruime tyd
> 'n soortgelyke probleem. Maar ek het nog nie Google probeer nie. Kan jy jou
> bydraes dmv Google doen? Gee asseblief 'n paar wenke.
Ja, jong. Ek dink ek ontdek nog hoe om met google
te werk. Maar dis baie meer gekompliseerd as die
vorige ding waarop ek gewerk het, wat vir my die
name van die stringe gegee het, met 'n plus en minus
om die string oop te maak, en dit het in swart verskyn
as daar nuwe bydraes was. ( Watter opset doen dit?)
In die google opset het ek eers later ontdek dat jy
vir "options" moet vra, voordat jy die options gegee word.
Ek het ook nou geleer om te soek vir iemand se naam,
en dan is daar op google die kans om te lees watter
ander plasings hierdie persoon gedoen het, en dan
kom ek byvoorbeeld af op hierdie plasing van jou wat
ek nou antwoord. Google is veronderstel om in swarter
skrif te wys watter nuwe bydraes daar is op 'n sekere
plasing, maar dit doen dit nie konsekwent nie.
Moenie vir my vra hoe ek google in die rekenaar
ingekry het nie. Iemand anders het dit vir my gedoen.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108031 is 'n antwoord op boodskap #108030] |
Di., 03 Januarie 2006 13:04   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Anti - net hierdie vraag. Kan jy dmv Google jou pos op die nuusgroep plaas?
(Ek sal die res self uitwerk.) Tussen ons gesê ek dink Google is seker een
van die beste dinge om te bemeester op die net.
"Hessie" wrote in message
news:1136291874.834985.305780@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Jonas wrote:
>
>> Anti - mbt die nuusgroepprobleem wat jy ervaar, ek ervaar vir 'n geruime
>> tyd
>> 'n soortgelyke probleem. Maar ek het nog nie Google probeer nie. Kan jy
>> jou
>> bydraes dmv Google doen? Gee asseblief 'n paar wenke.
>
> Ja, jong. Ek dink ek ontdek nog hoe om met google
> te werk. Maar dis baie meer gekompliseerd as die
> vorige ding waarop ek gewerk het, wat vir my die
> name van die stringe gegee het, met 'n plus en minus
> om die string oop te maak, en dit het in swart verskyn
> as daar nuwe bydraes was. ( Watter opset doen dit?)
> In die google opset het ek eers later ontdek dat jy
> vir "options" moet vra, voordat jy die options gegee word.
> Ek het ook nou geleer om te soek vir iemand se naam,
> en dan is daar op google die kans om te lees watter
> ander plasings hierdie persoon gedoen het, en dan
> kom ek byvoorbeeld af op hierdie plasing van jou wat
> ek nou antwoord. Google is veronderstel om in swarter
> skrif te wys watter nuwe bydraes daar is op 'n sekere
> plasing, maar dit doen dit nie konsekwent nie.
> Moenie vir my vra hoe ek google in die rekenaar
> ingekry het nie. Iemand anders het dit vir my gedoen.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #108041 is 'n antwoord op boodskap #108038] |
Do., 05 Januarie 2006 04:21  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Anti verskoon. Die "gemail-eposfasiliteit" moet eintlik lees -
gmail-eposfasiliteit.
Ja-nee - ek is baie dank aan Google verskuldig vir hierdie diens. Ek
het vlugtig gaan kyk na Yahoo maar dit blyk dat hulle nie so 'n diens
bied nie.
|
|
|
|