Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vriende afrikaans
| vriende afrikaans [boodskap #107773] |
Ma., 12 Desember 2005 21:51  |
Wolf[2]
Boodskappe: 12 Geregistreer: Desember 2005
|
Junior Lid |
|
|
Hi julle almal.Hoop die vakansie guur byt almal.Ek het n groep begin,
vir die wat belangstel!
Los al jou skole en colleges ens daarop en dalk reply iemand wat jy ken
en dan kan ons almal chat oor die ou dae.Hoop om van julle te hoor
Ta ta
|
|
|
|
| Re: vriende afrikaans [boodskap #107774 is 'n antwoord op boodskap #107773] |
Ma., 12 Desember 2005 22:56   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Wolf" skryf
Hoop die vakansie guur byt almal.
dalk reply iemand wat jy ken
> en dan kan ons almal chat oor die ou dae.
Nou neef, kan jy my bietjie verduidelik wat
jy bedoel met die "vakansie GUUR " wat dan
nou hopelik vir my sal byt. Gewoonlik is
my vakansie nie guur nie. "Guur" het 'n slegte
betekenis. Soms is ons weer guur hier, en soms
is daar gure omstandighede, maar vakansies is
gewoonlik nie guur nie. Miskien bedoel jy
die vakansie "gier " sal my byt?
Nog 'n ander ding, neef. Jou opskrif is
"vriende afrikaans." Kan jy my sê of dit 'n
soort fanagalo-afrikaans is, want ek merk
op dat jy die rooitaal kwistig tussen jou
afrikaans in besig.
Nog 'n ander ding, Wolfie. Ek wil nou nie
voorbarig wees nie, maar wanneer ek swak
Afrikaans op hierdie nuusgroep sien, en baie
Engelse woorde tussenin, dan kan ek amper
seker wees dat jou politiek baie na regs is,
en dan jy net knaend oor die "ou dae" wil
gesels. "Ou dae" is natuurlik 'n ander manier
om te verwys na die apartheid diktatorskap.
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: vriende afrikaans [boodskap #107846 is 'n antwoord op boodskap #107774] |
Wo., 14 Desember 2005 14:55   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:N5adnScmH-tFYADenZ2dnUVZ_tadnZ2d@rogers.com...
>
> "Wolf" skryf
>
> Hoop die vakansie guur byt almal.
> dalk reply iemand wat jy ken
>> en dan kan ons almal chat oor die ou dae.
>
> Nou neef, kan jy my bietjie verduidelik wat
> jy bedoel met die "vakansie GUUR " wat dan
> nou hopelik vir my sal byt. Gewoonlik is
> my vakansie nie guur nie. "Guur" het 'n slegte
> betekenis. Soms is ons weer guur hier, en soms
> is daar gure omstandighede, maar vakansies is
> gewoonlik nie guur nie. Miskien bedoel jy
> die vakansie "gier " sal my byt?
>
> Nog 'n ander ding, neef. Jou opskrif is
> "vriende afrikaans." Kan jy my sê of dit 'n
> soort fanagalo-afrikaans is, want ek merk
> op dat jy die rooitaal kwistig tussen jou
> afrikaans in besig.
>
> Nog 'n ander ding, Wolfie. Ek wil nou nie
> voorbarig wees nie, maar wanneer ek swak
> Afrikaans op hierdie nuusgroep sien, en baie
> Engelse woorde tussenin, dan kan ek amper
> seker wees dat jou politiek baie na regs is,
> en dan jy net knaend oor die "ou dae" wil
> gesels. "Ou dae" is natuurlik 'n ander manier
> om te verwys na die apartheid diktatorskap.
Sê (1) die ridder vir Afrikaans, (2) die held van die land, (3) die stryder
vir agtergeblewenes - wat (1) nie Afrikaans in haar huis wil praat nie, (2)
in Kanada woon en (3) net gal braak oor apartheid, sonder om iets daaraan te
doen.
Dis nogals sad...
Basjan
|
|
|
|
| Re: vriende afrikaans [boodskap #107849 is 'n antwoord op boodskap #107846] |
Wo., 14 Desember 2005 16:01   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Basjan" skryf
> Sê (1) die ridder vir Afrikaans, (2) die held van die land, (3) die stryder
> vir agtergeblewenes - wat (1) nie Afrikaans in haar huis wil praat nie, (2)
> in Kanada woon en (3) net gal braak oor apartheid, sonder om iets daaraan te
> doen.
Dit is treurig dat jy daar in jou koutjie in Europa
sit en kekkel en kraai, en dinge verdraai. Ek praat
Afrikaans in my huis met dié mense wat Afrikaans
met my wil praat. Hoekom moet 'n ridder VIR
Afrikaans noodwendig in SA sit? Hoekom klink
dit of jy dink 'n stryder vir agtergeblewenes is 'n
slegte ding?. Of is jou gebruik van die woord
"agtergeblewenes" maar net 'n eufemisme vir
die woord "kaffer" ?
En verskoon my, ek het iets aan apartheid
gedoen. Ek het deur my dade in SA dit duidelik
gemaak dat ek dink dis uit die bose, en het
my baie goeie akademiese agtergrond en
professionele opleiding aangebied aan dié
deel van die bevolking wat verontreg en
mishandel is. Dis daarom, liewe Basjan,
dat een van my studente die hoofregter is
in SA, en 'n ander, 'n vrou, 'n minister in die
sentrale regering. Wat het jy gedoen?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: vriende afrikaans [boodskap #107880 is 'n antwoord op boodskap #107849] |
Do., 15 Desember 2005 09:21   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:t46dnQfP4O8Soj3enZ2dnUVZ_t6dnZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Sê (1) die ridder vir Afrikaans, (2) die held van die land, (3) die stryder
>> vir agtergeblewenes - wat (1) nie Afrikaans in haar huis wil praat nie, (2)
>> in Kanada woon en (3) net gal braak oor apartheid, sonder om iets daaraan te
>> doen.
>
> Dit is treurig dat jy daar in jou koutjie in Europa
> sit en kekkel en kraai, en dinge verdraai. Ek praat
> Afrikaans in my huis met dié mense wat Afrikaans
> met my wil praat.
Sad...
> Hoekom klink
> dit of jy dink 'n stryder vir agtergeblewenes is 'n
> slegte ding?.
Glad nie, ek stel net dat jou woorde en dade nie ooreenstem nie.
> Of is jou gebruik van die woord
> "agtergeblewenes" maar net 'n eufemisme vir
> die woord "kaffer" ?
Shame, 'n lae, ongegronde en totaal-uit-die-kol hou...
> En verskoon my, ek het iets aan apartheid
> gedoen. Ek het deur my dade in SA dit duidelik
> gemaak dat ek dink dis uit die bose, en het
> my baie goeie akademiese agtergrond en
> professionele opleiding aangebied aan dié
> deel van die bevolking wat verontreg en
> mishandel is.
Totdat dit jou gepas het...
> Dis daarom, liewe Basjan,
> dat een van my studente die hoofregter is
> in SA, en 'n ander, 'n vrou, 'n minister in die
> sentrale regering. Wat het jy gedoen?
En ek neem aan jy wil dit op jou CV sit, of is jy bereid om te erken dat
hulle op EIE stoom daar gekom het? Jy brêg asof jy die stimulus was!
Ek het en doen vele klein dingestjies, o.a. opleiding, maar dit gesê, ek
maak nie so baie wilde, ongegronde stellinge soos jy nie.
Groete aan sproete!
Basjan
|
|
|
|
|
|
| Re: vriende afrikaans [boodskap #107901 is 'n antwoord op boodskap #107891] |
Vr., 16 Desember 2005 12:31  |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:SKqdncSvypc99DzeRVn-gA@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>>> Of is jou gebruik van die woord
>>> "agtergeblewenes" maar net 'n eufemisme vir
>>> die woord "kaffer" ?
>> Shame, 'n lae, ongegronde en totaal-uit-die-kol hou...
>
> Nee, glad nie. Ek mer dat die woord "agtergeblewene"
> nou in die mond van sekere Afrikaners 'n minagtende spot-
> woord geword het. Soos in "my agtergeblewene sal gou-
> gou vir ons koffie skink en dan kan ons verder praat. "
> Of " ek het vanoggend 'n agtergeblewene gekry om in
> die tuin te werk."
>
> Gloudina
Ek dink mens kan "agtergeblewene" in konteks as "previously disadvantaged"
vertaal, m.a.w. nie "nikswerd" nie, maar agtergeblewe i.t.v. vooruitgang.
Basjan
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 23:50:49 UTC 2026
|