| Wie is MARK BEHR? [boodskap #6969] |
Sa., 10 Augustus 1996 00:00  |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
In hierdie week se TIME verskyn die volgende
aanhaling uit die verklaring van Mark Behr voor
die Waarheidskommissie:
I've become a symbol of everything
that was ever wrong in South Africa -
of betrayal, false beliefs, of complete
and utter culpability.
Wie is Mark Behr? Skryf hy goed?
Is dit 'n poging om reklame vir homself te
maak deur die Waarheidskommissie te ge-
bruik as 'n verhoog? (Soos toentertyd ons
vriend Riaan Malan met "My Traitor's
Heart" ?) Of is hy opreg?
Gloudina Bouwer
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is MARK BEHR? [boodskap #6992 is 'n antwoord op boodskap #6969] |
Wo., 14 Augustus 1996 00:00  |
Ant Man
Boodskappe: 41 Geregistreer: Januarie 1996
|
Volle Lid |
|
|
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
> In hierdie week se TIME verskyn die volgende
> aanhaling uit die verklaring van Mark Behr voor
> die Waarheidskommissie:
> I've become a symbol of everything
> that was ever wrong in South Africa -
> of betrayal, false beliefs, of complete
> and utter culpability.
> Wie is Mark Behr? Skryf hy goed?
> Is dit 'n poging om reklame vir homself te
> maak deur die Waarheidskommissie te ge-
> bruik as 'n verhoog? (Soos toentertyd ons
> vriend Riaan Malan met "My Traitor's
> Heart" ?) Of is hy opreg?
> Gloudina Bouwer
Wat het dit met jou te doen aangesien jy Kanada toe gevlug het waar
niks van hierdie dinge jou kan raak nie?
ALP
|
|
|
|
| Re: Wie is MARK BEHR? [boodskap #6993 is 'n antwoord op boodskap #6969] |
Wo., 14 Augustus 1996 00:00  |
Darrin Speegle
Boodskappe: 14 Geregistreer: Mei 1996
|
Junior Lid |
|
|
A.R.Gus wrote:
> Wat het dit met jou te doen aangesien jy Kanada toe gevlug het waar
> niks van hierdie dinge jou kan raak nie?
> ALP
Ek is so moeg vir hierdie onsin. Ek het nou seker dieselfde ding so 'n
dertig keer in die vorige twee maande gelees. Hoekem maak dit so 'n
geweldadige groot verskil waar 'n mens woon?!
Nogtans, vandag was daar net een Afrikaanse boodskap, en dit het oor
hierdie twak gegaan. Gloudina - moet asseblief nie jouself aan hierdie
nonsens kommer nie - hou aan met die goeie en interessante bydrae.
Ten minste is daar nou twee in Afrikaans, al is hulle albei nonsens.
Darrin
|
|
|
|