Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skaars Petrol
| Skaars Petrol [boodskap #107685] |
Do., 08 Desember 2005 06:32  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eergister moes ek van een petrolstasie na 'n volgende ry omdat daar geen 95
beskikbaar was nie.
Lees gister dat die verwagte voorraad wat gister sou opdaag, nou eers Vrydag
gaan aankom.
Per boot, trein en vragmotor.
Waar is al die pyplyne heen?
Gesteel?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107696 is 'n antwoord op boodskap #107685] |
Do., 08 Desember 2005 09:56   |
Danie
Boodskappe: 83 Geregistreer: Augustus 1997
|
Volle Lid |
|
|
Onthou dat dit andersom werk as pryse opgaan, en dit gaan meer op as af, so
eitlik wen die vulstasie op die lange duur, of balanseer ten minste uit. As
hy my getroue besigheid wil he moet hy getrou sy produk lewer.
"Suidwester" skryf in boodskap news:ScudnXZsh_tInQXenZ2dnUVZ_v2dnZ2d@is.co.za...
> 30 000 liter @ sê R2,50/l =75 000. Hy verkoop dit vir sê R3,20/l =96
> 000.....min 75 thou =R21 000 brutowins. As die prys skielik sou verlaag
> nmet 20c kry hy 90 000 en verloor hy R6 000 sommer net so. Die feit dat
> die vulstasies harde kontant moet betaal voor gelewer word, sal enige ou
> noop om te wag dat hy die nuwe voorraad ook teen die nuwe prys kan
> aankoop. Die motoriste sal nie vir hom 'n skenking maak net om sy verliese
> te dek nie, of hoe? Besigheid is besigheid.
> "Danie" wrote in message
> news:dn8odm$q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat my gat se deksel is, is dat jy nooit so 'n probleem sien as die pryse
>> OP gaan nie, MAW goedkooper petrol word vir duurder verkoop.
>> "Wolf" wrote in message
>> news:1134027193.159277.235310@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>> Ek weet ook nie wat is besig om te gebeur nie.Gister moes ek van plek
>>> tot plek ry net om unleaded petrol te vind.Het op genade gery.Wat as
>>> mens dalk oppad oos transvaal toe ry en jy stop by n vul stasie en
>>> hulle het ni petrol ni, die kans is goed dat daar nie genoeg petrol in
>>> die motor is nie en die volgende vulstasie is dalk n 100KM ver.Dit kan
>>> dalk n gemors wees.Wil nie eers daaraan dink nie.
>
>>> En dit is tien teen een gesteel ja.En dan kla dieselfde mense dat daar
>>> nie pyplyne is nie.Dan bou ons weer pyplyne en dan word dit weer
>>> gesteel."Ons het nie enige geleerdheid ni, en dit is hoekom ons so
>>> is".Reg so, kom ons bou skole.Dit gedoen, dan word dit weer af
>>> gebrand.Eintlik is dit net een groot grap hoe daar gedink word
>
>>> Groete
>
>
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107697 is 'n antwoord op boodskap #107685] |
Do., 08 Desember 2005 10:47   |
Wolf[2]
Boodskappe: 12 Geregistreer: Desember 2005
|
Junior Lid |
|
|
Mar mens gan nie regtig kan beplan of daar petrol is of nie by n
vulstasie.
Ek ry dalk en beplan dat ons in snottersville petrol sal ingooi en dan
kom ek daar en dan is dar nie petrol en ek het nie genoeg oor vir die
volgende 100KM.
Jammer ou matter, mar dit is is hoe die meeste beplan vir n reis,
miskien is jy mar net slimmer as ons.
Voorbeeld, gister het ek my motorfiets gan haal na n diens, toe ek hom
gan hal, toe kyk ek hoeveel petrol ek het ,omdat ek op die highway moet
klim.Ek het seker minder as n liter ingehad.Daarom het ek BEPLAN om
petrol in te gooi voor ek op die highway klim.En dit is toe nie een
vulstasie petrol gehad het nie en ek moes die kans mar wag met die
bietjie petrol.Die punt is, as ons so baie tax moet betaal en die tipe
goed, is ons nie veronderstel om te hoop dat daar petrol is nie.Dit is
nie asof die staat verniet dienste sal verskaf as ons gan staan
nie.Daar is wel n ander manier, vat al jou vakansie geldjies, kry n
padkaart met al die vulstasies en bel elkeen en hoor of hulle petrol het
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107700 is 'n antwoord op boodskap #107690] |
Do., 08 Desember 2005 11:47   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
30 000 liter @ sê R2,50/l =75 000. Hy verkoop dit vir sê R3,20/l =96
000.....min 75 thou =R21 000 brutowins. As die prys skielik sou verlaag
nmet 20c kry hy 90 000 en verloor hy R6 000 sommer net so. Die feit dat
die vulstasies harde kontant moet betaal voor gelewer word, sal enige ou
noop om te wag dat hy die nuwe voorraad ook teen die nuwe prys kan aankoop.
Die motoriste sal nie vir hom 'n skenking maak net om sy verliese te dek
nie, of hoe? Besigheid is besigheid.
"Danie" skryf in boodskap news:dn8odm$q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat my gat se deksel is, is dat jy nooit so 'n probleem sien as die pryse
> OP gaan nie, MAW goedkooper petrol word vir duurder verkoop.
>
>
> "Wolf" wrote in message
> news:1134027193.159277.235310@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> Ek weet ook nie wat is besig om te gebeur nie.Gister moes ek van plek
>> tot plek ry net om unleaded petrol te vind.Het op genade gery.Wat as
>> mens dalk oppad oos transvaal toe ry en jy stop by n vul stasie en
>> hulle het ni petrol ni, die kans is goed dat daar nie genoeg petrol in
>> die motor is nie en die volgende vulstasie is dalk n 100KM ver.Dit kan
>> dalk n gemors wees.Wil nie eers daaraan dink nie.
>> En dit is tien teen een gesteel ja.En dan kla dieselfde mense dat daar
>> nie pyplyne is nie.Dan bou ons weer pyplyne en dan word dit weer
>> gesteel."Ons het nie enige geleerdheid ni, en dit is hoekom ons so
>> is".Reg so, kom ons bou skole.Dit gedoen, dan word dit weer af
>> gebrand.Eintlik is dit net een groot grap hoe daar gedink word
>> Groete
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107709 is 'n antwoord op boodskap #107698] |
Vr., 09 Desember 2005 04:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het jou nie hoor " hallooooo" skree toe jy hier innie Kaap was nie?
--
Groetnis
Annette
> Dis nie alles wat in die Kaap skaars is nie. Soek die anderdag 'n Dunlop
> band en kan in die hele Bellville nie een kry nie....'meneer, hier in die
> Kaap ry ons nie met Dunlop nie'. Die vulstasies sit egter met 'n moerse
> probleem in die dat hulle vooruit kontant moet betaal om petrol en diesel in
> hulle tenks te kry en as hulle koop voor 'n prysverlaging, kan hulle groot
> geld verloor.
> "Annette" wrote in message
> news:zs6dnWhg6P1iTwreRVn-uw@is.co.za...
>> Eergister moes ek van een petrolstasie na 'n volgende ry omdat daar geen
>> 95
>> beskikbaar was nie.
>> Lees gister dat die verwagte voorraad wat gister sou opdaag, nou eers
>> Vrydag
>> gaan aankom.
>> Per boot, trein en vragmotor.
>> Waar is al die pyplyne heen?
>> Gesteel?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107712 is 'n antwoord op boodskap #107707] |
Vr., 09 Desember 2005 08:05   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Glucklich" skryf in boodskap news:1jZlf.46999$i7.1576@bignews2.bellsouth.net...
>
> Die rykste besigheidsmanne wat ek ken is ook die skelmste mense wat ek ken
> en elke keer as hulle jou van jou geld besteel sê hulle ook "Business is
> Business". Dis maar die standaard verskoning vir geldrierige mense.
-----Hel, hier ontmoet ek uiteindelik 'n volwaardige eerlike mens! As hy
sy huis of sy kar verkoop, dan sal hy al die verskuilde foute aan die
potensiële koper uitwys en as die ou hom te veel geld wil betaal, dan sal hy
die ekstra geld nie vat nie. Dis tog wat jy sê? As jy dit nie doen nie,
dan is jy skynheilig. Ten minste die besigheidsman rig 'n besigheid in en
verkoop aan jou goedere....MAAR jy het 'n reg om te besluit of jy die ding
wil hê of nie. As jy voel dis te duur, vat jou geld en loop. Niemand
keer jou nie. Jy hoef nie die besighede te ondersteun nie!
Graag sal ek ook van jou af wil weet as die besigheid vir jou kan bewys
lewer dat hy 'n billike wins maak op sy goedere, sal jy in die maande wat hy
nie genoeg verkoop om gelyk te breek nie, dan 'n ekstra bydrae maak om die
ou te help om nie bankrot te speel nie? Of is hy dan op sy eie? Tipies.
Dis waarom die besigheidsman voorsiening moet maak vir swakker tye en sy
goedere verkoop vir soveel moontlike wins. Hy vat die risiko, nie jy nie.
Hy lewer 'n diens waarsonder jy, salaristrekker, nie sonder kan nie. Gaan
eerder op jou knieë en sê dankie daar is mense wat bereid is om vir jou die
diens te lewer!!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107762 is 'n antwoord op boodskap #107712] |
Ma., 12 Desember 2005 11:06   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
As jy jou huis verkoop word jy verplig om latente gebreke aan die koper
aan te dui. Versuim kan jou baie geld kos om reg te maak
"Suidwester" skryf in boodskap news:_Iqdnaf7trTBggTeRVn-sw@is.co.za...
>
> "Glucklich" wrote in message
> news:1jZlf.46999$i7.1576@bignews2.bellsouth.net...
>> Die rykste besigheidsmanne wat ek ken is ook die skelmste mense wat ek
>> ken en elke keer as hulle jou van jou geld besteel sê hulle ook "Business
>> is Business". Dis maar die standaard verskoning vir geldrierige mense.
> -----Hel, hier ontmoet ek uiteindelik 'n volwaardige eerlike mens! As hy
> sy huis of sy kar verkoop, dan sal hy al die verskuilde foute aan die
> potensiële koper uitwys en as die ou hom te veel geld wil betaal, dan sal
> hy die ekstra geld nie vat nie. Dis tog wat jy sê? As jy dit nie doen
> nie, dan is jy skynheilig. Ten minste die besigheidsman rig 'n besigheid
> in en verkoop aan jou goedere....MAAR jy het 'n reg om te besluit of jy
> die ding wil hê of nie. As jy voel dis te duur, vat jou geld en loop.
> Niemand keer jou nie. Jy hoef nie die besighede te ondersteun nie!
> Graag sal ek ook van jou af wil weet as die besigheid vir jou kan
> bewys lewer dat hy 'n billike wins maak op sy goedere, sal jy in die
> maande wat hy nie genoeg verkoop om gelyk te breek nie, dan 'n ekstra
> bydrae maak om die ou te help om nie bankrot te speel nie? Of is hy dan
> op sy eie? Tipies. Dis waarom die besigheidsman voorsiening moet maak
> vir swakker tye en sy goedere verkoop vir soveel moontlike wins. Hy vat
> die risiko, nie jy nie. Hy lewer 'n diens waarsonder jy, salaristrekker,
> nie sonder kan nie. Gaan eerder op jou knieë en sê dankie daar is mense
> wat bereid is om vir jou die diens te lewer!!
>
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107765 is 'n antwoord op boodskap #107750] |
Ma., 12 Desember 2005 12:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat mos nou nonsens man!! Ek het in al my jare nog nooit 'n
petrolskaarste beleef nie - en ons weet mos hoekom en waarom hierdie
tydelike skaarste ontstaan het.
Al wat die hele storie met afrika te doen het, is die swak beplanning van
die tydperk vir die herstelwerk en die omskakeling vir 1/1/2006.
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:S5KdnVGJ9sv3hgDenZ2dnUVZ_sOdnZ2d@is.co.za...
> welkom in Afrika
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:zs6dnWhg6P1iTwreRVn-uw@is.co.za...
>> Eergister moes ek van een petrolstasie na 'n volgende ry omdat daar geen
>> 95
>> beskikbaar was nie.
>> Lees gister dat die verwagte voorraad wat gister sou opdaag, nou eers
>> Vrydag
>> gaan aankom.
>> Per boot, trein en vragmotor.
>> Waar is al die pyplyne heen?
>> Gesteel?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107771 is 'n antwoord op boodskap #107762] |
Ma., 12 Desember 2005 16:54   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
In watter wêreld leef jy? Enige bouprojek het bv. 'n 3 maande retensie
waarin gebreke wat opduik reggemaak word en daarna is dit ghoebaai. Ja, as
die bouregulasies nie nagekom is nie, maar daar is miljoene ander maniere
wat dinge verkeerd gedoen kan word, soos bv. 'n kraan wat verkeerdom ingesit
is en dan vibreer die pype van die huis. Min mense weet van die regmaak of
die rede, so hoekom slapende honde wakker maak? Daar is een moerse grys
area in dit wat jy aan jou koper wil verklaar. Jy sal ook nie jou huis
verkoop kry nie!
"Otterkop" skryf in boodskap news:y72dnabJLIVbxADeRVn-og@is.co.za...
> As jy jou huis verkoop word jy verplig om latente gebreke aan die koper
> aan te dui. Versuim kan jou baie geld kos om reg te maak
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:_Iqdnaf7trTBggTeRVn-sw@is.co.za...
>> "Glucklich" wrote in message
>> news:1jZlf.46999$i7.1576@bignews2.bellsouth.net...
>
>>> Die rykste besigheidsmanne wat ek ken is ook die skelmste mense wat ek
>>> ken en elke keer as hulle jou van jou geld besteel sê hulle ook
>>> "Business is Business". Dis maar die standaard verskoning vir
>>> geldrierige mense.
>> -----Hel, hier ontmoet ek uiteindelik 'n volwaardige eerlike mens! As
>> hy sy huis of sy kar verkoop, dan sal hy al die verskuilde foute aan die
>> potensiële koper uitwys en as die ou hom te veel geld wil betaal, dan sal
>> hy die ekstra geld nie vat nie. Dis tog wat jy sê? As jy dit nie doen
>> nie, dan is jy skynheilig. Ten minste die besigheidsman rig 'n
>> besigheid in en verkoop aan jou goedere....MAAR jy het 'n reg om te
>> besluit of jy die ding wil hê of nie. As jy voel dis te duur, vat jou
>> geld en loop. Niemand keer jou nie. Jy hoef nie die besighede te
>> ondersteun nie!
>> Graag sal ek ook van jou af wil weet as die besigheid vir jou kan
>> bewys lewer dat hy 'n billike wins maak op sy goedere, sal jy in die
>> maande wat hy nie genoeg verkoop om gelyk te breek nie, dan 'n ekstra
>> bydrae maak om die ou te help om nie bankrot te speel nie? Of is hy
>> dan op sy eie? Tipies. Dis waarom die besigheidsman voorsiening moet
>> maak vir swakker tye en sy goedere verkoop vir soveel moontlike wins.
>> Hy vat die risiko, nie jy nie. Hy lewer 'n diens waarsonder jy,
>> salaristrekker, nie sonder kan nie. Gaan eerder op jou knieë en sê
>> dankie daar is mense wat bereid is om vir jou die diens te lewer!!
>
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107779 is 'n antwoord op boodskap #107771] |
Di., 13 Desember 2005 08:11   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Kak man, eerstens praat ek nie van nuwe huise nie
Waar kom jy aan 3 maande ?
Enige ontwikkeling in SA is onderheuwig aan 'n verpligte registrase by
NHBRC.
Dan moet jy (1 of 1.5% ?) van die koste oorbetaal aan hulle wat dan
'n waarborg koop indien die ontwikkelaar nie meer betsaan of nie instaat is
om die foute te herstel nie en dan geld dit wel ook vir 'n 5 jaar periode.
Geen bank staan 'n lening toe aan 'n voornemende koper indie die
huis nie by NHBRC geinroll is nie.
By eiedoms transaksies word jy verplig om die gebreke aan te toon
in die struktuur dak ens. Kom try maar 'n huis hier verkoop wat jy weet
vol probleme is en dit nie verklaar nie ? Jy gaan baie geld verloor.
Dit beskerm ook die verkoper en indien die koper dit so koop
sal dit dan wel voetstoots wees, indien nie, ja jy self reg teen jou
rekening.
"Suidwester" skryf in boodskap news:P4-dnfMkTpt5EwDenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> In watter wêreld leef jy? Enige bouprojek het bv. 'n 3 maande retensie
> waarin gebreke wat opduik reggemaak word en daarna is dit ghoebaai. Ja,
> as die bouregulasies nie nagekom is nie, maar daar is miljoene ander
> maniere wat dinge verkeerd gedoen kan word, soos bv. 'n kraan wat
> verkeerdom ingesit is en dan vibreer die pype van die huis. Min mense
> weet van die regmaak of die rede, so hoekom slapende honde wakker maak?
> Daar is een moerse grys area in dit wat jy aan jou koper wil verklaar.
> Jy sal ook nie jou huis verkoop kry nie!
> "Otterkop" wrote in message
> news:y72dnabJLIVbxADeRVn-og@is.co.za...
>> As jy jou huis verkoop word jy verplig om latente gebreke aan die koper
>> aan te dui. Versuim kan jou baie geld kos om reg te maak
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:_Iqdnaf7trTBggTeRVn-sw@is.co.za...
>
>>> "Glucklich" wrote in message
>>> news:1jZlf.46999$i7.1576@bignews2.bellsouth.net...
>>
>>>> Die rykste besigheidsmanne wat ek ken is ook die skelmste mense wat ek
>>>> ken en elke keer as hulle jou van jou geld besteel sê hulle ook
>>>> "Business is Business". Dis maar die standaard verskoning vir
>>>> geldrierige mense.
>>> -----Hel, hier ontmoet ek uiteindelik 'n volwaardige eerlike mens! As
>>> hy sy huis of sy kar verkoop, dan sal hy al die verskuilde foute aan die
>>> potensiële koper uitwys en as die ou hom te veel geld wil betaal, dan
>>> sal hy die ekstra geld nie vat nie. Dis tog wat jy sê? As jy dit nie
>>> doen nie, dan is jy skynheilig. Ten minste die besigheidsman rig 'n
>>> besigheid in en verkoop aan jou goedere....MAAR jy het 'n reg om te
>>> besluit of jy die ding wil hê of nie. As jy voel dis te duur, vat jou
>>> geld en loop. Niemand keer jou nie. Jy hoef nie die besighede te
>>> ondersteun nie!
>>> Graag sal ek ook van jou af wil weet as die besigheid vir jou kan
>>> bewys lewer dat hy 'n billike wins maak op sy goedere, sal jy in die
>>> maande wat hy nie genoeg verkoop om gelyk te breek nie, dan 'n ekstra
>>> bydrae maak om die ou te help om nie bankrot te speel nie? Of is hy
>>> dan op sy eie? Tipies. Dis waarom die besigheidsman voorsiening moet
>>> maak vir swakker tye en sy goedere verkoop vir soveel moontlike wins. Hy
>>> vat die risiko, nie jy nie. Hy lewer 'n diens waarsonder jy,
>>> salaristrekker, nie sonder kan nie. Gaan eerder op jou knieë en sê
>>> dankie daar is mense wat bereid is om vir jou die diens te lewer!!
>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107789 is 'n antwoord op boodskap #107779] |
Di., 13 Desember 2005 12:11   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Otterkop" skryf in boodskap news:ZpOdnbYfTaO5HwPenZ2dnUVZ_tqdnZ2d@is.co.za...
> Kak man -----Wat die kop van vol is loop die bek van oor?
>
> Waar kom jy aan 3 maande ?
> Enige ontwikkeling in SA is onderheuwig aan 'n verpligte registrase by
> NHBRC.
----Ja en julle Carte Blanche is vol stories van hoe die NHBRC sy
'intekenaars' beskerm! Die doel hiervan is edel. Dis om die
eienaar/bouer te beskerm in die geval waar hulle van informele bouers
gebruik maak om te bou/aan te bou. As jy die moeite sou doen om van 'n
geregistreerde bouer gebruik te maak, sal hy met jou 'n boukontrak sluit wat
in elk geval dit wat die NHBRC sê, en meer, saamvat sodat die eienaar 'n
bouer beskerming het. Die groot vraag is net hoe bewys jy vir die
staatsdiens en sy amptenary dat die bouer nalatig was? Tensy dit 'n
ooglopende groot fout was, is dit baie, baie moeilik.
> Dan moet jy (1 of 1.5% ?) van die koste oorbetaal aan hulle wat dan
> 'n waarborg koop indien die ontwikkelaar nie meer betsaan of nie instaat
> is
> om die foute te herstel nie en dan geld dit wel ook vir 'n 5 jaar periode.
> Geen bank staan 'n lening toe aan 'n voornemende koper indie die
> huis nie by NHBRC geinroll is nie.
>
> By eiedoms transaksies word jy verplig om die gebreke aan te toon
> in die struktuur dak ens. Kom try maar 'n huis hier verkoop wat jy weet
> vol probleme is en dit nie verklaar nie ?
-----Hoe gaan jy weet die ou weet en hy verklaar dit nie?
Jy gaan baie geld verloor.
> Dit beskerm ook die verkoper en indien die koper dit so koop
> sal dit dan wel voetstoots wees, indien nie, ja jy self reg teen jou
> rekening.
----Ek weet nie of jy in die boubedryf is nie? Ek is. Wat kwalifiseer
jou, die eienaar om te weet van strukturele swak punte? 99% van gewone
mense bly in geboue en het nie 'n clue of dit reg gebou is of nie. Hulle
gee ook nie werklik om nie, solank hy staan en hy nie water lek nie, dan is
hy OK. Dit wat die meeste probleme veroorsaak, kan jy meeste van die tyd
nie eers ooglopend sien nie. Enige ou wat sy ou huis NIE voetstoots
verkoop nie, moet sy kop laat lees...juis omdat hy nie 'n bepaling kan maak
oor die sterkte van die struktuur nie.
>
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:P4-dnfMkTpt5EwDenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
>> In watter wêreld leef jy? Enige bouprojek het bv. 'n 3 maande retensie
>> waarin gebreke wat opduik reggemaak word en daarna is dit ghoebaai. Ja,
>> as die bouregulasies nie nagekom is nie, maar daar is miljoene ander
>> maniere wat dinge verkeerd gedoen kan word, soos bv. 'n kraan wat
>> verkeerdom ingesit is en dan vibreer die pype van die huis. Min mense
>> weet van die regmaak of die rede, so hoekom slapende honde wakker maak?
>> Daar is een moerse grys area in dit wat jy aan jou koper wil verklaar. Jy
>> sal ook nie jou huis verkoop kry nie!
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:y72dnabJLIVbxADeRVn-og@is.co.za...
>>> As jy jou huis verkoop word jy verplig om latente gebreke aan die koper
>>> aan te dui. Versuim kan jou baie geld kos om reg te maak
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:_Iqdnaf7trTBggTeRVn-sw@is.co.za...
>>
>>>> "Glucklich" wrote in message
>>>> news:1jZlf.46999$i7.1576@bignews2.bellsouth.net...
>>>
>>>> > Die rykste besigheidsmanne wat ek ken is ook die skelmste mense wat ek
>>>> > ken en elke keer as hulle jou van jou geld besteel sê hulle ook
>>>> > "Business is Business". Dis maar die standaard verskoning vir
>>>> > geldrierige mense.
>>>> -----Hel, hier ontmoet ek uiteindelik 'n volwaardige eerlike mens! As
>>>> hy sy huis of sy kar verkoop, dan sal hy al die verskuilde foute aan
>>>> die potensiële koper uitwys en as die ou hom te veel geld wil betaal,
>>>> dan sal hy die ekstra geld nie vat nie. Dis tog wat jy sê? As jy
>>>> dit nie doen nie, dan is jy skynheilig. Ten minste die besigheidsman
>>>> rig 'n besigheid in en verkoop aan jou goedere....MAAR jy het 'n reg om
>>>> te besluit of jy die ding wil hê of nie. As jy voel dis te duur, vat
>>>> jou geld en loop. Niemand keer jou nie. Jy hoef nie die besighede te
>>>> ondersteun nie!
>>>> Graag sal ek ook van jou af wil weet as die besigheid vir jou kan
>>>> bewys lewer dat hy 'n billike wins maak op sy goedere, sal jy in die
>>>> maande wat hy nie genoeg verkoop om gelyk te breek nie, dan 'n ekstra
>>>> bydrae maak om die ou te help om nie bankrot te speel nie? Of is hy
>>>> dan op sy eie? Tipies. Dis waarom die besigheidsman voorsiening moet
>>>> maak vir swakker tye en sy goedere verkoop vir soveel moontlike wins.
>>>> Hy vat die risiko, nie jy nie. Hy lewer 'n diens waarsonder jy,
>>>> salaristrekker, nie sonder kan nie. Gaan eerder op jou knieë en sê
>>>> dankie daar is mense wat bereid is om vir jou die diens te lewer!!
>>
>
>
>
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107825 is 'n antwoord op boodskap #107789] |
Wo., 14 Desember 2005 04:46   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Die doel is edel en die uitvoering kak, die ongelukkige feit is dat jy
nie verby die registrasie proses kan kom om geld te bekom om te of te
koop as dit woning nie geregistreer is nie. Wat egter snaaks is
is dat die stadsraad se bouinspekteurs nie gepla is oor NHBRC nie,
inteendeel tydens my laaste projek het hulle nie nooit eers die naam gebruik
nie.
Dit is egter waar die raakpunte behoort te wees want die NHBRC
inspekteurs of bouskimme behoort saam met die stadsraad te werk
om sodoende te verseker dat korrekte riglyne gevolg word.
Die NHBRC is net nog 'n werkskeppings projek vir BEE
wat geen werk doen nie en slegs collect
"Suidwester" skryf in boodskap news:lcednQPD4a7aAwPenZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:ZpOdnbYfTaO5HwPenZ2dnUVZ_tqdnZ2d@is.co.za...
>> Kak man
> -----Wat die kop van vol is loop die bek van oor?
>> Waar kom jy aan 3 maande ?
>> Enige ontwikkeling in SA is onderheuwig aan 'n verpligte registrase by
>> NHBRC.
> ----Ja en julle Carte Blanche is vol stories van hoe die NHBRC sy
> 'intekenaars' beskerm! Die doel hiervan is edel. Dis om die
> eienaar/bouer te beskerm in die geval waar hulle van informele bouers
> gebruik maak om te bou/aan te bou. As jy die moeite sou doen om van 'n
> geregistreerde bouer gebruik te maak, sal hy met jou 'n boukontrak sluit
> wat in elk geval dit wat die NHBRC sê, en meer, saamvat sodat die eienaar
> 'n bouer beskerming het. Die groot vraag is net hoe bewys jy vir die
> staatsdiens en sy amptenary dat die bouer nalatig was? Tensy dit 'n
> ooglopende groot fout was, is dit baie, baie moeilik.
>> Dan moet jy (1 of 1.5% ?) van die koste oorbetaal aan hulle wat dan
>> 'n waarborg koop indien die ontwikkelaar nie meer betsaan of nie instaat
>> is
>> om die foute te herstel nie en dan geld dit wel ook vir 'n 5 jaar
>> periode.
>> Geen bank staan 'n lening toe aan 'n voornemende koper indie die
>> huis nie by NHBRC geinroll is nie.
>> By eiedoms transaksies word jy verplig om die gebreke aan te toon
>> in die struktuur dak ens. Kom try maar 'n huis hier verkoop wat jy weet
>> vol probleme is en dit nie verklaar nie ?
> -----Hoe gaan jy weet die ou weet en hy verklaar dit nie?
>
> Jy gaan baie geld verloor.
>> Dit beskerm ook die verkoper en indien die koper dit so koop
>> sal dit dan wel voetstoots wees, indien nie, ja jy self reg teen jou
>> rekening.
> ----Ek weet nie of jy in die boubedryf is nie? Ek is. Wat kwalifiseer
> jou, die eienaar om te weet van strukturele swak punte? 99% van gewone
> mense bly in geboue en het nie 'n clue of dit reg gebou is of nie. Hulle
> gee ook nie werklik om nie, solank hy staan en hy nie water lek nie, dan
> is hy OK. Dit wat die meeste probleme veroorsaak, kan jy meeste van die
> tyd nie eers ooglopend sien nie. Enige ou wat sy ou huis NIE voetstoots
> verkoop nie, moet sy kop laat lees...juis omdat hy nie 'n bepaling kan
> maak oor die sterkte van die struktuur nie.
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:P4-dnfMkTpt5EwDenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
>>> In watter wêreld leef jy? Enige bouprojek het bv. 'n 3 maande retensie
>>> waarin gebreke wat opduik reggemaak word en daarna is dit ghoebaai.
>>> Ja, as die bouregulasies nie nagekom is nie, maar daar is miljoene ander
>>> maniere wat dinge verkeerd gedoen kan word, soos bv. 'n kraan wat
>>> verkeerdom ingesit is en dan vibreer die pype van die huis. Min mense
>>> weet van die regmaak of die rede, so hoekom slapende honde wakker maak?
>>> Daar is een moerse grys area in dit wat jy aan jou koper wil verklaar.
>>> Jy sal ook nie jou huis verkoop kry nie!
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:y72dnabJLIVbxADeRVn-og@is.co.za...
>>>> As jy jou huis verkoop word jy verplig om latente gebreke aan die koper
>>>> aan te dui. Versuim kan jou baie geld kos om reg te maak
>>
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:_Iqdnaf7trTBggTeRVn-sw@is.co.za...
>>>
>>>> > "Glucklich" wrote in message
>>>> > news:1jZlf.46999$i7.1576@bignews2.bellsouth.net...
>>>>
>>>> >> Die rykste besigheidsmanne wat ek ken is ook die skelmste mense wat
>>>> >> ek ken en elke keer as hulle jou van jou geld besteel sê hulle ook
>>>> >> "Business is Business". Dis maar die standaard verskoning vir
>>>> >> geldrierige mense.
>>>> > -----Hel, hier ontmoet ek uiteindelik 'n volwaardige eerlike mens!
>>>> > As hy sy huis of sy kar verkoop, dan sal hy al die verskuilde foute
>>>> > aan die potensiële koper uitwys en as die ou hom te veel geld wil
>>>> > betaal, dan sal hy die ekstra geld nie vat nie. Dis tog wat jy sê?
>>>> > As jy dit nie doen nie, dan is jy skynheilig. Ten minste die
>>>> > besigheidsman rig 'n besigheid in en verkoop aan jou goedere....MAAR
>>>> > jy het 'n reg om te besluit of jy die ding wil hê of nie. As jy voel
>>>> > dis te duur, vat jou geld en loop. Niemand keer jou nie. Jy hoef nie
>>>> > die besighede te ondersteun nie!
>>>> > Graag sal ek ook van jou af wil weet as die besigheid vir jou kan
>>>> > bewys lewer dat hy 'n billike wins maak op sy goedere, sal jy in die
>>>> > maande wat hy nie genoeg verkoop om gelyk te breek nie, dan 'n ekstra
>>>> > bydrae maak om die ou te help om nie bankrot te speel nie? Of is hy
>>>> > dan op sy eie? Tipies. Dis waarom die besigheidsman voorsiening moet
>>>> > maak vir swakker tye en sy goedere verkoop vir soveel moontlike wins.
>>>> > Hy vat die risiko, nie jy nie. Hy lewer 'n diens waarsonder jy,
>>>> > salaristrekker, nie sonder kan nie. Gaan eerder op jou knieë en sê
>>>> > dankie daar is mense wat bereid is om vir jou die diens te lewer!!
>>>
>>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skaars Petrol [boodskap #107832 is 'n antwoord op boodskap #107827] |
Wo., 14 Desember 2005 10:48  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die kleppe seël mos baie beter met loodpetrol. Hier by ons sny die ouens
die katalisator uit die uitlaatpype van die fensie karre en ry loodpetrol.
Die kar is heelwat ligter op brandstof en veel beter krag.
"Danie" skryf in boodskap news:dnogu7$d2s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ons gaan almal uitvind hoe goed ons motors trek met lood in die
> tenk voor volgende jaar.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:7f-dne55iOUZWALenZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
>> Ry maar so 'n tenk of twee leaded en vind uit hoeveel beter trek jou
>> motor!
>> "Danie" wrote in message
>> news:dnmc8k$kon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Pretoria is droog. Geen unleaded vir liefde of geld te kry nie.
>
>
>>> "Wolf" wrote in message
>>> news:1134027193.159277.235310@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> Ek weet ook nie wat is besig om te gebeur nie.Gister moes ek van plek
>>>> tot plek ry net om unleaded petrol te vind.Het op genade gery.Wat as
>>>> mens dalk oppad oos transvaal toe ry en jy stop by n vul stasie en
>>>> hulle het ni petrol ni, die kans is goed dat daar nie genoeg petrol in
>>>> die motor is nie en die volgende vulstasie is dalk n 100KM ver.Dit kan
>>>> dalk n gemors wees.Wil nie eers daaraan dink nie.
>>
>>>> En dit is tien teen een gesteel ja.En dan kla dieselfde mense dat daar
>>>> nie pyplyne is nie.Dan bou ons weer pyplyne en dan word dit weer
>>>> gesteel."Ons het nie enige geleerdheid ni, en dit is hoekom ons so
>>>> is".Reg so, kom ons bou skole.Dit gedoen, dan word dit weer af
>>>> gebrand.Eintlik is dit net een groot grap hoe daar gedink word
>>
>>>> Groete
>>
>
>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:12:28 UTC 2026
|