| Toe Wen Karin! [boodskap #107463 is 'n antwoord op boodskap #107476] |
Ma., 28 November 2005 15:25  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en ek is baie bly sy het - eerste keer dat die beste sanger die
kompetisie wen. Heinz en Anke het maar bra gemiddeld geklink teenoor Karin
en Gift gisteraand.
--
Groetnis
Annette
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dmecsj$i35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toe Wen Karin! [boodskap #107476 is 'n antwoord op boodskap #107469] |
Di., 29 November 2005 05:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit was 'n stuk seewier:))) Sy bly mos nou hier innie Kaap.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:9OCdnbtrhs63dBbeRVn-vA@is.co.za...
> Wie de moer het vir Anke aangetrek vir daardie aand? Wat is daai ding wat
> sy op haar kop gehad het?
> "Annette" wrote in message
> news:dmf85s$34p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, en ek is baie bly sy het - eerste keer dat die beste sanger die
>> kompetisie wen. Heinz en Anke het maar bra gemiddeld geklink teenoor Karin
>> en Gift gisteraand.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dmecsj$i35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>
|
|
|
|