Opwindende besigheidsgeleentheid. [boodskap #107420] |
Vr, 25 November 2005 06:21 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir die wat daarvaar kans sien.
Ek lees in The Small Times dat 'n ondernemende begrafnisondernemer nou op
versoek van familie, of die dooie, die doodkiste verf in die kleur van hul
voetbalspan.
Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal.
Kan net begrafnisse meer kleurvol maak:)))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
Re: Opwindende besigheidsgeleentheid. [boodskap #107425 is 'n antwoord op boodskap #107420] |
Vr, 25 November 2005 08:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal."
Afskop?
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:dm6ats$cbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die wat daarvaar kans sien.
> Ek lees in The Small Times dat 'n ondernemende begrafnisondernemer nou op
> versoek van familie, of die dooie, die doodkiste verf in die kleur van hul
> voetbalspan.
> Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal.
> Kan net begrafnisse meer kleurvol maak:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
|
|
|
Re: Opwindende besigheidsgeleentheid. [boodskap #107430 is 'n antwoord op boodskap #107425] |
Vr, 25 November 2005 08:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Danie
Boodskappe: 83 Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nee, eindvluitjie het reeds beblaas. Beseringstyf verby.
"TJ" skryf in boodskap news:5J-dnbT5_IxTVBvenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
> "Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal."
>
> Afskop?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dm6ats$cbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir die wat daarvaar kans sien.
>> Ek lees in The Small Times dat 'n ondernemende begrafnisondernemer nou op
>> versoek van familie, of die dooie, die doodkiste verf in die kleur van
>> hul
>> voetbalspan.
>> Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal.
>> Kan net begrafnisse meer kleurvol maak:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|