| Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107275 is 'n antwoord op boodskap #107251] |
Ma., 21 November 2005 17:14   |
Joske Vermeulen
Boodskappe: 5 Geregistreer: November 2005
|
Junior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:438ecdd4.610148837@news.saix.co.za...
> On Sun, 20 Nov 2005 09:50:32 -0400, "news"
> wrote:
>
>
> > julle sleutelbord? Toetsenbord? Ek weet nie van die onderwys in SA nie,
>> maar ek sou dink dit is net so goed (of sleg) soos julle s'n. Liewer nie
>> vergelykings tref nie, ek lees beide Afrikaans en Nederlands, en vir my
>> is
>> Afrikaans by verre die mooiste.
>
> Nederlands klink weer soos daai mense in die vere-hoedens wat vooroor
> buig en heen en weer heen en weer die grond afstof voor iemand, vir
> omtrent 5 minute lank, in plaas van te sê: "Goeie dag. Kan ek help."
>
> As jy 'n geweer in Nederlands moet oorhaal voor jy 'n aanstromende
> leeu skiet, gaan evolusie vinnig met jou afreken.
Nou beste Ferdinand, ik bemerk dat SA veel water- 'n sneeuwoverlast heeft.
Een "aanstromende leeuw die skiet"??
Wonderbare wereld aldaar aan het uiteinde van de beschaving, en waar
blijkbaar - bij gebrek aan letters - de evolutie en het onderwijs is
afgeschaft.
Ik zou sê [ zeggen ] , niet treuren Ferdinand, wij hebben ook geen
aanstormende leeuwen meer.
--
Joske
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107337 is 'n antwoord op boodskap #107328] |
Di., 22 November 2005 14:09  |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 22 Nov 2005 08:43:09 -0500, "@rogers.com" wrote:
"Ferdi Greyling" skryf
>
> . Iemand het my op 'n keer vertel die Holandse skilders het
>> nie 'n blou gehad wat die lug behoorlik kon weergee nie. Italianers
>> moes hulle oor hemelsblou gaan leer.
>
> Ek vind die volgende eienaardig. Die blouste lug
> hier is dit wanneer daar opgestapelde wolke in die lug
> is wat verseker baie intense donderweer êrens
> veroorsaak, en dan sien jy die stukkie lug daaragter
> en dis so intens blou dat dit my bangmaak.
Verkies die Karoo se chrome plated blou lug met die wolke net
weerkaatsings van iets daarop.
|
|
|
|