Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee skiet boer op sy plaas dood
| Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107064] |
Wo., 16 November 2005 08:42  |
Mon.
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2005
|
Volle Lid |
|
|
Nov 15 2005 11:44:00:633PM - (SA)
Pieter Jordaan
Roof was waarskynlik die rede vir die moord op mnr. Karel Höll (73) deur
twee gewapende mans terwyl hy gister op sy plaas Kaalfontein naby Orange
Farm, suid van Johannesburg, gewerk het.
Höll is vermoedelik deur die diefwering van die drankwinkel op sy plaas
geskiet.
'n Vriend van Höll, mnr. Hannes de Bruyn, het gister omstreeks 13:00 onraad
vermoed toe hy verdagte rylopers by Höll se winkel opgemerk het. "Ek het
teruggery om te kyk wat aangaan en toe hardloop hulle weg. Ek het besluit om
te gaan kyk of alles reg is by Karel toe een van die werkers aan my sê dat
hy in die winkel geskiet is," het De Bruyn gesê.
Nadat De Bruyn en die werker die winkeldeur oopgedwing het, het hulle Höll
op die winkelvloer aangetref.
"My vrou het aan sy pols gevoel, maar hy was reeds dood ."
Höll se vrou, mev. Elsie Höll (66), was van die bank af op pad terug na die
plaas tydens die voorval.
"My (Toyota) Conquest se wiel het gebars en ons kon nie die wiel van die kar
af kry nie. Dit was terwyl ek daar langs die pad gestaan het dat 'n vriendin
my bel en aan my sê dat hulle Karel doodgeskiet het," het sy gesê.
Volgens mev. Höll het rowers haar man in Julie ook aangeval en "vir dood
gelos".
Sy het gesê hulle boer al 36 jaar op Kaalfontein, maar dat misdaad in die
laaste tyd toegeneem het.
Volgens mev. Höll was die polisie vinnig op die toneel. Sy dink boere sal in
die toekoms hul "honde moet oplei" om misdadigers in toom te hou, omdat die
polisie nie altyd daar kan uitkom nie.
Supt. Maria Mazibuko, polisiewoordvoerder, het gesê dit lyk asof niks
gesteel is nie.
BEELD
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107072 is 'n antwoord op boodskap #107064] |
Wo., 16 November 2005 10:11   |
Mon.
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2005
|
Volle Lid |
|
|
Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
"Suidwester" skryf in boodskap news:bOqdncFXs-7Yn-benZ2dnUVZ_tqdnZ2d@is.co.za...
> Hierdie tipe van ding maak mens so die moer in! Die mense op die plase is
> sagte teikens vir hoerkinders wat weet dat die polisie nie veel omgee nie en
> weet dat as die boer sou waag om homself met 'n vuurwapen te goed te
> verdedig, dan beland hyself in die tronk. Viva die ANC! Viva Afrika!
> Viva Gloudina! Ordentlikheid is nie 'n faktor nie.....
> "Mon." wrote in message
> news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...
>> Nov 15 2005 11:44:00:633PM - (SA)
>>
>> Pieter Jordaan
>> Roof was waarskynlik die rede vir die moord op mnr. Karel Höll (73) deur
>> twee gewapende mans terwyl hy gister op sy plaas Kaalfontein naby Orange
>> Farm, suid van Johannesburg, gewerk het.
>>
>> Höll is vermoedelik deur die diefwering van die drankwinkel op sy plaas
>> geskiet.
>>
>> 'n Vriend van Höll, mnr. Hannes de Bruyn, het gister omstreeks 13:00 onraad
>> vermoed toe hy verdagte rylopers by Höll se winkel opgemerk het. "Ek het
>> teruggery om te kyk wat aangaan en toe hardloop hulle weg. Ek het besluit om
>> te gaan kyk of alles reg is by Karel toe een van die werkers aan my sê dat
>> hy in die winkel geskiet is," het De Bruyn gesê.
>>
>> Nadat De Bruyn en die werker die winkeldeur oopgedwing het, het hulle Höll
>> op die winkelvloer aangetref.
>>
>> "My vrou het aan sy pols gevoel, maar hy was reeds dood ."
>>
>> Höll se vrou, mev. Elsie Höll (66), was van die bank af op pad terug na die
>> plaas tydens die voorval.
>>
>> "My (Toyota) Conquest se wiel het gebars en ons kon nie die wiel van die kar
>> af kry nie. Dit was terwyl ek daar langs die pad gestaan het dat 'n vriendin
>> my bel en aan my sê dat hulle Karel doodgeskiet het," het sy gesê.
>>
>> Volgens mev. Höll het rowers haar man in Julie ook aangeval en "vir dood
>> gelos".
>>
>> Sy het gesê hulle boer al 36 jaar op Kaalfontein, maar dat misdaad in die
>> laaste tyd toegeneem het.
>>
>> Volgens mev. Höll was die polisie vinnig op die toneel. Sy dink boere sal in
>> die toekoms hul "honde moet oplei" om misdadigers in toom te hou, omdat die
>> polisie nie altyd daar kan uitkom nie.
>>
>> Supt. Maria Mazibuko, polisiewoordvoerder, het gesê dit lyk asof niks
>> gesteel is nie.
>>
>> BEELD
>>
>
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107073 is 'n antwoord op boodskap #107064] |
Wo., 16 November 2005 11:53   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie tipe van ding maak mens so die moer in! Die mense op die plase is
sagte teikens vir hoerkinders wat weet dat die polisie nie veel omgee nie en
weet dat as die boer sou waag om homself met 'n vuurwapen te goed te
verdedig, dan beland hyself in die tronk. Viva die ANC! Viva Afrika!
Viva Gloudina! Ordentlikheid is nie 'n faktor nie.....
"Mon." skryf in boodskap news:ZhCef.49832$TN7.2619509@phobos.telenet-ops.be...
> Nov 15 2005 11:44:00:633PM - (SA)
>
> Pieter Jordaan
> Roof was waarskynlik die rede vir die moord op mnr. Karel Höll (73) deur
> twee gewapende mans terwyl hy gister op sy plaas Kaalfontein naby Orange
> Farm, suid van Johannesburg, gewerk het.
>
> Höll is vermoedelik deur die diefwering van die drankwinkel op sy plaas
> geskiet.
>
> 'n Vriend van Höll, mnr. Hannes de Bruyn, het gister omstreeks 13:00 onraad
> vermoed toe hy verdagte rylopers by Höll se winkel opgemerk het. "Ek het
> teruggery om te kyk wat aangaan en toe hardloop hulle weg. Ek het besluit om
> te gaan kyk of alles reg is by Karel toe een van die werkers aan my sê dat
> hy in die winkel geskiet is," het De Bruyn gesê.
>
> Nadat De Bruyn en die werker die winkeldeur oopgedwing het, het hulle Höll
> op die winkelvloer aangetref.
>
> "My vrou het aan sy pols gevoel, maar hy was reeds dood ."
>
> Höll se vrou, mev. Elsie Höll (66), was van die bank af op pad terug na die
> plaas tydens die voorval.
>
> "My (Toyota) Conquest se wiel het gebars en ons kon nie die wiel van die kar
> af kry nie. Dit was terwyl ek daar langs die pad gestaan het dat 'n vriendin
> my bel en aan my sê dat hulle Karel doodgeskiet het," het sy gesê.
>
> Volgens mev. Höll het rowers haar man in Julie ook aangeval en "vir dood
> gelos".
>
> Sy het gesê hulle boer al 36 jaar op Kaalfontein, maar dat misdaad in die
> laaste tyd toegeneem het.
>
> Volgens mev. Höll was die polisie vinnig op die toneel. Sy dink boere sal in
> die toekoms hul "honde moet oplei" om misdadigers in toom te hou, omdat die
> polisie nie altyd daar kan uitkom nie.
>
> Supt. Maria Mazibuko, polisiewoordvoerder, het gesê dit lyk asof niks
> gesteel is nie.
>
> BEELD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107085 is 'n antwoord op boodskap #107084] |
Wo., 16 November 2005 21:25   |
Fustigator
Boodskappe: 29 Geregistreer: Oktober 2005
|
Junior Lid |
|
|
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:
> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>> in foro be.politics(et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>
> alsmaar verder WEG,
Nee verder voort.
> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
> goed spijzen.
Onzin, zeker heden ten dage.
--
Fusti
|
|
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107123 is 'n antwoord op boodskap #107085] |
Do., 17 November 2005 12:53   |
lesjkajski
Boodskappe: 7 Geregistreer: November 2005
|
Junior Lid |
|
|
Fustigator bracht volgend idée uit :
> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
> in foro be.politics(et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>> in foro be.politics(et
>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>>>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> > Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>
>>> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>
>>> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>> alsmaar verder WEG,
>
> Nee verder voort.
>
>> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>> goed spijzen.
>
> Onzin, zeker heden ten dage.
daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
Zuid-Amerika veel populairder ?
--
laa
la-la-la-laaahh
STANDARD DE LIEGE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
lesj - de grellige van Vlaanderen - kajski
|
|
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107144 is 'n antwoord op boodskap #107123] |
Do., 17 November 2005 19:18   |
Fustigator
Boodskappe: 29 Geregistreer: Oktober 2005
|
Junior Lid |
|
|
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Thu, 17 Nov 2005 12:53:06 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:
> Fustigator bracht volgend idée uit :
>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
>> in foro be.politics(et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>>> in foro be.politics(et
>>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>
>>>> > Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> >> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> > De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>>
>>>> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>>> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>>> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>>> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>>
>>>> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>>> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>
>>> alsmaar verder WEG,
>> Nee verder voort.
>>> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>>> goed spijzen.
>> Onzin, zeker heden ten dage.
>
> daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
> Zuid-Amerika veel populairder ?
Meer onzin, helaas.
--
Fusti
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107171 is 'n antwoord op boodskap #107144] |
Vr., 18 November 2005 13:29   |
lesjkajski
Boodskappe: 7 Geregistreer: November 2005
|
Junior Lid |
|
|
Fustigator bracht volgend idée uit :
> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
> Thu, 17 Nov 2005 12:53:06 GMT, in littera
> in foro be.politics(et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Fustigator bracht volgend idée uit :
>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
>>> in foro be.politics(et
>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>>>> Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>>> > Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> > Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>>> > in foro be.politics(et
>>>> > aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>>
>>>> >> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> >>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> >> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>>>
>>>> > Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>>> > want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>>> > zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>>> > Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>>>
>>>> > de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>>> > karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>>
>>>> alsmaar verder WEG,
>
>>> Nee verder voort.
>
>>>> zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>>>> goed spijzen.
>
>>> Onzin, zeker heden ten dage.
>> daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
>> Zuid-Amerika veel populairder ?
>
> Meer onzin, helaas.
Ach Fust, de Kerk is rijk geworden op de kap vd mensen. Het zijn net de
huidige socialisten zoals ze zich opgewerkt hebben.
Elke bijdrage vanuit de staat naar de kerk(behalve voor waardevolle
gebouwen) zou moeten afgeschaft worden. Iemand die zen godsdienst wil
beleven moet dat ook maar zelf betalen.
--
laa
la-la-la-laaahh
STANDARD DE LIEGE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
lesj - de grellige van Vlaanderen - kajski
|
|
|
|
| Re: Twee skiet boer op sy plaas dood [boodskap #107183 is 'n antwoord op boodskap #107171] |
Vr., 18 November 2005 18:10  |
Fustigator
Boodskappe: 29 Geregistreer: Oktober 2005
|
Junior Lid |
|
|
Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
Fri, 18 Nov 2005 13:29:01 GMT, in littera
in foro be.politics(et
aliis) vere scripsit quod sequitur:
> Fustigator bracht volgend idée uit :
>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>> Thu, 17 Nov 2005 12:53:06 GMT, in littera
>> in foro be.politics(et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>> Fustigator bracht volgend idée uit :
>>>> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> Wed, 16 Nov 2005 21:14:29 GMT, in littera
>>>> in foro be.politics(et
>>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>
>>>> > Fustigator heeft ons zojuist aangekondigd :
>>>> >> Vitae forma vocatur "lesjkajski" , die
>>>> >> Wed, 16 Nov 2005 14:46:38 GMT, in littera
>>>> >> in foro be.politics(et
>>>> >> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>>>
>>>> >>> Mon. stelde de volgende uitleg voor :
>>>> >>>> Viva die linkse kerk wat alles wil kapotmaak
>>>> >>> De linkse Kerk ... De Fust gaat er niet blij mee zijn
>>>>
>>>> >> Bof! ik heb daar geen problemen mee
>>>> >> want die pas een jaar of 30 gesticht en is al een poosje bezig om
>>>> >> zichzelf te kelderen, zoals de zoveelste ketterij.
>>>> >> Over 10-20 jaar hoor je d'er nix meer van.
>>>>
>>>> >> de Universele Kerk daarentegern, bestaat al haast 2000 jaar en die
>>>> >> karavaan trekt verder ondanks de blaffende honden. verder
>>>
>>>> > alsmaar verder WEG,
>>
>>>> Nee verder voort.
>>
>>>> > zolang er arme zieltjens zijn zullen ze hun kas
>>>> > goed spijzen.
>>
>>>> Onzin, zeker heden ten dage.
>
>>> daarmee dat de Kerk hier minder populair is geworden en in pakweg
>>> Zuid-Amerika veel populairder ?
>> Meer onzin, helaas.
>
> Ach Fust, de Kerk is rijk geworden op de kap vd mensen.
Bijdragen zijn altijd vrijwillig geweest.
> Het zijn net de
> huidige socialisten zoals ze zich opgewerkt hebben.
Beslist niet.
> Elke bijdrage vanuit de staat naar de kerk(behalve voor waardevolle
> gebouwen) zou moeten afgeschaft worden. Iemand die zen godsdienst wil
> beleven moet dat ook maar zelf betalen.
Dan moet de staat die de mensenrechten eerbiedigt ook het recht op het
eigendom respecteren en de zonder compensatie afgepakte kerkelijke
onroerende goederen of teruggeven of een nette schadevergoeding
daarvoor betalen.
--
Fusti
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 22:55:56 UTC 2026
|