Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #106949] |
Wed, 09 November 2005 08:43  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As mens 'n foto van ou Sam so kyk, dan lyk hy na 'n groterige man? Wel, hy
is seker maar so 5'8" lank en 'n ou vertel my anderdag van 'n vriend van hom
wat in 'n hotel vir oom Sam en sy geselskap bedien het vir 'n aandete. Die
mense saam met hom, het net die rykste en die beste bestel. Die duurste
whiskey. Sam? 'n Appletizer en die bottel mag nie in die kroeg oopgemaak
word nie. Dit moet met die prop op na sy tafel gebring word, waar so 'n
jong Owambodame sy lyfbediende is en net sy mag die bottel hanteer. Sy vee
dit eers skoon en dan maak sy dit oop met 'n botteloopmaker oop wat sy aan
haar lyf dra. Dan gooi sy 'n bietjie in 'n glas en SY drink dit. Dan
gooi sy die res in dieselfde glas en gee dit vir ou Sam.
Waar die ander uithaal met mossels, steaks, die lekkerste, eet Sam net
vis. Opgekookte vis [poached] met net sout op. Daarmee saam, een
gekookte aartappel, ook net met sout. Die vrou alleen mag die ete berei en
sy moet dit aan hom voorsit en die sout wat daarop gaan, bring sy saam met
haar. Die eetgerei bring hulle blykbaar ook saam.
Dit laat mens wonder wat in so 'n mens se kop aangaan? Sekerlik eet
hy so gesond dat hy baie oud gaan word, maar geniet hy dit werklik? R700
miljoen + sterk en hy geniet nie die basiese dinge van die lewe nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #106975 is 'n antwoord op boodskap #106966] |
Thu, 10 November 2005 07:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:xqCdnbU7IPnej-_enZ2dnUVZ_tWdnZ2d@rogers.com...
>
> So ek neem aan jy sit nag en dag en bang
> wees vir al die onskuldige mense wat jy en
> jou mede-soldate op die grens "uitgehaal"
> het.
-----Hoekom sal ek vir hulle bang wees? Ons gee die arme donners steeds
kos.......want hulle politieke meesters het g'n ideologie gehad behalwe om
hulleself te verryk nie. Vandag, met die 'regte regering' aan bewind, is
werkloosheid baie, baie meer as tevore. Daar is minder behuising
beskikbaar en misdaad het ongelooflik gestyg. Wat het die nuwe bedeling
nou eintlik bereik? Ja, jy en jou mense is vry, ou anti, maar teen watter
prys? Die enigste rede hoekom jou bek nog groot is, is omdat jy reg aan
die begin lafaard was en weggehol het en daarom voel jy nie die gevolge van
julle dade aan jou rokspante nie. Nou sit jy doer op die koppie in die
verte en skrou....en is jou bek nie groot nie?!
-----Onskuldige mense? Ek sou graag wou hoor hoe kwalifiseer jy dit. 'n
Persoon wat in Rusland of Sjina opgelei is in guerillaoorlogvoering en na sy
land toe terugkom bewapen met 'n aanvalsgeweer [AK47], genoeg ammunisie,
landmyne, ens. is volgens jou 'n onskuldige persoon. Sekerlik as hy niks
doen daarmee nie, ja, dit sal ek jou toegee, maar as die ou die landmyne vir
die publiek in paaie stel en bomme in die publieke plekke plant en rêrige
onskuldige opblaas, dan is hy nie onskuldig nie en kwalifiseer hy nie eers
vir die titel van 'soldaat' nie. Dan is hy 'n terroris. En moet ook nie
vir 'n oomblik dink dat hulle net die blanke mense aangeval het nie, want
hulle mikpunt was eerder om vrees by die swart bevolking in te boesem, sodat
as die dag daar 'n stemmery sou kom, dan is die gewone swart man op straat,
te bang om téén die beweging te stem.
Weet jy wat het die terroriste in Owamboland teen sy eie Owambomense
gedoen? Behalwe vir die landmyne op die paaie en die stukke mens wat hulle
agtergelaat het, as 'n persoon in 'n kraal net waag om met 'n SA patrollie
te praat, kan jy maar binnekort gaan soek vir 'n verminkte mens wat Swapo
agtergelaat het.
Hierteenoor, het die SA weermag bloot 'n verdedigingsaksie tov van die
terroriste gehad. Die grens is mos daar en as 'n gewapende persoon dit
onwettig oorsteek, dan is hy gevolg tot hy gevang word en as hy hom teensit,
word hy doodgeskiet. Ek weet nie van enige land in die wêreld wat anders
sal optree nie! Later jare, toe die getalle insypelaars hoër geword het,
het die weermag besluit dis beter om voorsorg te tref, eerder as om te wag
dat die Swapo's oor die grens kom. Hulle het plekke soos Cassinga
gebliksem en so vir lank relatiewe vrede op die grens gekoop.
En moenie met verskonings kom nie.
> Daar is mense wat geweier het om met die
> bloeddorstige regse Afrikaner diktators
> saam te speel.
------Kwalifiseer tog asseblief vir ons almal waar was die 'bloeddorstige
diktators'? Dan vertel jy sommer vir ons wat was Mandela en Nujoma dan
anders? Dan bring jy vir my bewyse dat enigeen van die twee of hul
bewegings, 'n beroep tot 'n vreedsame oplossing gemaak het. Nee ou antie,
jy praat soos gewoonlik 'n pot stront. Die enigste rede hoekom die blankes
vandag nog 'n leefplek in Namibië en SA het, is omdat die SA weermag die
politici in staat gestel het om uit 'n magsposisie te onderhandel. Daar is
geen, maar GEEN fasset van die lewe waar jy kan wen deur op jou rug te gaan
lê soos 'n klein hondjie en jou pensie aan te bied vir 'n krappie deur jou
meesters nie! Dis ook hoekom niemand vir jou respek het nie.....
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #106982 is 'n antwoord op boodskap #106981] |
Thu, 10 November 2005 14:46   |
Deneneile
Boodskappe: 65 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Onthou die wit settelaars her hier aangekom in 'n bootjie, en die swart
stamme het hier getrek ek die noorde van Afrika, die regte manne van die
streek naamlik die khoi en san mense was deur al twee indringer spesies kom
verwilder! Wat my altyd laat wonder, die whiteys hier is oraait maar as
hulle die dag die swartman wil aanvat dan teken hulle die prentjie van die
swartman as die ewige barbaar, goed en wel old habits die hard, maar in 'n
tyd van waar daar 'n meerderheid swart mense in SA is dan baklei die wit man
nog steeds teen hulself, hulle kan nie saam stem oor niks nie, dit is hul
groot fokop. Hulle gee hul eie game weg!
"Riaan" skryf in boodskap news:1131632926.254817@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> "@rogers.com" wrote in message
> news:t82dndUjF_vnou7eRVn-vQ@rogers.com...
>
>> Jy praat onsin. As die blankes nog in suidelike Afrika is,
>> is dit omdat die swart mense meer menslik en vergewings-
>> gesind is, en hulle in die see gejaag het nie.
>> Gloudina
>
>
> Gloudina soos selfs Ferdi al van tevore op die groep gesê het, is 'n punt
> wat die swartes verkies om baie stil te hou en dit is die feit dat hulle
> NOMADE was. Dit beteken natuurlik dat hulle nie die grond besit het nie,
> en in BAIE gevalle nie eers naby plekke was waarop hulle nou aanspraak
> maak as die "eerste grondbewoners" nie.
>
> So basies wat ek vir jou sê is dit nie vir enige swarte in SA om vir my in
> die see in te probeer jaag nie. Inteendeel die omgekeerde is meer waar
>
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #106989 is 'n antwoord op boodskap #106977] |
Fri, 11 November 2005 07:49   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:vbmdnfxT2KTYo-7eRVn-hg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Vandag, met die 'regte regering' aan bewind, is
>> werkloosheid baie, baie meer as tevore.
>
> Onsin. Julle het net nie die mense wat in die sogenaamde "tuislande"
> ingedruk is, as werkloos beskou nie. Die statistieke van die
> apartheidsvarke was godskreiend lasterlik.
----Hoeveel keer moet mens vir jou 'n ding herhaal voordat dit sal
deurdring? Die apartheidsvarke, soos jy hulle graag wil noem, het veel
meer breins gehad as julle vryheidsvarke want hulle het die kern van die
probleem van Afrika ingesien en probeer om 'n oplossing te kry. Vandag, sê
die een na die ander van jou mede-varke dat hierdie een land vir almal is 'n
fokop en begin die mense al meer aandring op eie stamgebiede. Hoekom?
Soort soek soort en dit sal altyd so wees. Die boggerop is die mense in
die middel soos jy en jou soort wat geen kant het nie. Die whiteys soek
julle nie en die swart mense lag vir julle.
Die idee van 'n tuisland is juis om vir die landelike swart mens wat nie
teen die ontwikkelingspas van die res van die land kan leef nie, 'n kans te
gee om op sy eie pas en op eie wil aan te gaan. Wat was die gevolge toe
julle varke dit gestop het? Daar is nou moerse plakkerskamp by elke dorp
en stad met hordes werklose swart mense in wat geen hoop het nie. Hulle
hoop en soebat elke dag vir die whiteys om vir hulle 'n ou werkie te gee
sodat hulle kan eet......
So my antie, wat het eintlik verander? Niks.
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107028 is 'n antwoord op boodskap #106983] |
Mon, 14 November 2005 16:41   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:bPidnT0dtd1m7u7eRVn-gw@rogers.com...
>
> En as die swartes ooit vir die wittes in die see wou
> jaag, is dit nie om hulle van die grond af te kry nie.
> Maar om hulle te straf vir die eeue lange arrogansie
> en wreedheid waarmee hulle die nie-blankes
> behandel het.
Liewe Gloudina,
Ek dink al hoe meer dat die wêreld deurspek is met skynheiligheid. Die
beskrywing van jou dat "SA-kaners as die wêreld se uitvaagsels beskou is" is
dalk nie so ver van die kol af nie, maar dit maak my meer hartseer vir die
wêreld as vir (blanke) Suid-Afrikaners. Ek sit in België en hulle (Kongo)
geskiedenis tussen 1880-1910 sien maar sleg daaruit met meer as 10 miljoen
(ge-)dood. Dan is daar die VSA, Australië, Engeland, Frankryk en talle ander
lande wat (nie-offisiële) uitwisisngsbeleide in hulle "kolonies" gevolg het.
Daar is nie 'n nasie op aarde wat die reg het om SA (blankes) te verneder,
verwyt of enige ander verwante negatiewe reaksie toe te pas nie. Dit
beteken natuurlik nie dat ons as mense ander onregmatighede moet
verontskuldig nie, ek dink net ons (alle nasionaliteite) moet dit in
perspektief sien.
Die groot gejuig oor apartheid het 'n lekker speelbord geword vir baie
groepe, terwyl baie "groter" misdade teen mense aan die sykant gegooi word.
Apartheid was verkeerd, maar dit was nie uitdruklik 'n moordadige beleid
nie. Inteendeel, daar is selfs opheffingswerk gedoen deur verskeie groepe,
alhoewel die mate van opheffing weereens aan elkeen se eie subjektiwiteit
oorgelaat moet word. Ek het bv. onlangs deur die Ciskei/Transkei (vorige)
tuislande gery en was verstom oor die agteruitgang van die natuurlike
hulpbronne. Dit is natuurlik maklik om apartheid ens. te blameer, terwyl 'n
kulturele agterstand polities-korrek geignoreer word. Dit is NIE slegte
landbougrond nie, dit is wel sleg bedryf. Ek het met mense van die Cedara
navorsingsstasie gepraat en was verstom hoe hulle boere probeer ophef (1
ton/ha verhoog tot 4 ton/ha) net sodat die gemeenskap al die boer se
gereedskap en oes steel. So word enige uitsonderinge teruggesnoei om soos
die res van die gemeenskap te presteer. Daar was talle voorbeelde vanaf
meerendeels Engelse ekstensie-agente. Hoe mans na die agente se
aanbevelings luister terwyl die vrouens, wat dit in effek in die boerdery
moet uitvoer, eenkant moet sit agv die swart kultuur. Natuurlik gaan baie
van die "hulp" verlore in doe oordrag van mans na vrouens en agv van,
weereens, kultuur (bv. 15 beeste per hektaar is mos altyd beter as 5, dit is
dan "meer")
En die Bantoe-onderwys wat jy so skreiend veroordeel: Ek staan verstom om te
sien hoeveel van SA se top-leiers vandag deur Bantoe onderwys gekom het.
Iets wat noord van SA nie bestaan het nie. Ek is nie belaglik genoeg om te
sê dat apartheid goed was nie, maar ek is objektief genoeg om te stel dat
die Europeërs moontlik meer goed as sleg in SA gedoen het... Afrika spreek
nogals in baie gevalle vir haarself; iets wat ek mee hartlik met Suidwester
saamstem.
Baie groete!
Basjan
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107035 is 'n antwoord op boodskap #107028] |
Mon, 14 November 2005 22:55   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Basjan" skryf
> Ek staan verstom om te
> sien hoeveel van SA se top-leiers vandag deur Bantoe onderwys gekom het.
> Iets wat noord van SA nie bestaan het nie.
Onsin. Die mense wat "noord van SA" gematrikuleer het, was van
baie beter kwaliteit as die produkte van Bantoe-Onderwys. Want
hulle het, net soos die swart skole in SA (voor Bantoe-Onderwys se
belaglike afgewaterde diplomas ingekom het) die Cambridge
Matriculation geskryf, wat baie hoë eise aan die studente gestel
het. Ek weet. Sommige van St. Anne's se wit privaatstudente
het Engels, hulle eerste taal, gedop as hulle nie op hulle tone was
nie. Die swart studente het gehou van hierdie sisteem. Want
hulle het geweet dat hulle gemeet word met dieselfde
maatstaf as die wit studente in privaatskole in SA.
Ek het vantevore hierdie storie vertel, maar herhaal dit
weer vir jou inligting. Toe ons seun omtrent ses jaar gelede
die MBA kursus by die Universiteit van Kaapstad wou gaan
loop, het die Universiteit gereël dat hy 'n onderhoud moes
voer met een van die UK professore wat op besoek in
Kanada was. ( Dit was 'n voorvereiste voordat hy aangeneem
is. ) Die professor vertel toe dat omtrent al hulle swart MBA
studente uit Zimbabwe en Zambia en Malawi en selfs westelike
Afrika kom ( waar dié studente, meestal in sendingskole, die
Cambridge matrikulasie moes deurkom.) Volgens dié professor
was die kwaliteit van die SA matrikulante so sleg geaffekteer
deur Bantoe-Onderwys, dat sulke studente baie moeilik
aangeneem kon word by UK se meesters-programme. Dit,
my liewe Basjan, is die nalatenskap van die apartheidsregime,
en hierdie effek sal vir dekades nog vir SA kniehalter.
Gloudina
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107036 is 'n antwoord op boodskap #107028] |
Tue, 15 November 2005 04:16   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was in die laerskool op 'n kamp daar by Cedara, wat 'n juweel. Seker een
van die mooiste plekke
Kan mens nog daar gaan kamp ?
"Basjan" skryf in boodskap news:dlaene$q4q$1@solaris.cc.vt.edu...
> "@rogers.com" wrote in message
> news:bPidnT0dtd1m7u7eRVn-gw@rogers.com...
>> En as die swartes ooit vir die wittes in die see wou
>> jaag, is dit nie om hulle van die grond af te kry nie.
>> Maar om hulle te straf vir die eeue lange arrogansie
>> en wreedheid waarmee hulle die nie-blankes
>> behandel het.
>
> Liewe Gloudina,
>
> Ek dink al hoe meer dat die wêreld deurspek is met skynheiligheid. Die
> beskrywing van jou dat "SA-kaners as die wêreld se uitvaagsels beskou is"
> is dalk nie so ver van die kol af nie, maar dit maak my meer hartseer vir
> die wêreld as vir (blanke) Suid-Afrikaners. Ek sit in België en hulle
> (Kongo) geskiedenis tussen 1880-1910 sien maar sleg daaruit met meer as 10
> miljoen (ge-)dood. Dan is daar die VSA, Australië, Engeland, Frankryk en
> talle ander lande wat (nie-offisiële) uitwisisngsbeleide in hulle
> "kolonies" gevolg het. Daar is nie 'n nasie op aarde wat die reg het om SA
> (blankes) te verneder, verwyt of enige ander verwante negatiewe reaksie
> toe te pas nie. Dit beteken natuurlik nie dat ons as mense ander
> onregmatighede moet verontskuldig nie, ek dink net ons (alle
> nasionaliteite) moet dit in perspektief sien.
>
> Die groot gejuig oor apartheid het 'n lekker speelbord geword vir baie
> groepe, terwyl baie "groter" misdade teen mense aan die sykant gegooi
> word. Apartheid was verkeerd, maar dit was nie uitdruklik 'n moordadige
> beleid nie. Inteendeel, daar is selfs opheffingswerk gedoen deur verskeie
> groepe, alhoewel die mate van opheffing weereens aan elkeen se eie
> subjektiwiteit oorgelaat moet word. Ek het bv. onlangs deur die
> Ciskei/Transkei (vorige) tuislande gery en was verstom oor die
> agteruitgang van die natuurlike hulpbronne. Dit is natuurlik maklik om
> apartheid ens. te blameer, terwyl 'n kulturele agterstand polities-korrek
> geignoreer word. Dit is NIE slegte landbougrond nie, dit is wel sleg
> bedryf. Ek het met mense van die Cedara navorsingsstasie gepraat en was
> verstom hoe hulle boere probeer ophef (1 ton/ha verhoog tot 4 ton/ha) net
> sodat die gemeenskap al die boer se gereedskap en oes steel. So word
> enige uitsonderinge teruggesnoei om soos die res van die gemeenskap te
> presteer. Daar was talle voorbeelde vanaf meerendeels Engelse
> ekstensie-agente. Hoe mans na die agente se aanbevelings luister terwyl
> die vrouens, wat dit in effek in die boerdery moet uitvoer, eenkant moet
> sit agv die swart kultuur. Natuurlik gaan baie van die "hulp" verlore in
> doe oordrag van mans na vrouens en agv van, weereens, kultuur (bv. 15
> beeste per hektaar is mos altyd beter as 5, dit is dan "meer")
>
> En die Bantoe-onderwys wat jy so skreiend veroordeel: Ek staan verstom om
> te sien hoeveel van SA se top-leiers vandag deur Bantoe onderwys gekom
> het. Iets wat noord van SA nie bestaan het nie. Ek is nie belaglik genoeg
> om te sê dat apartheid goed was nie, maar ek is objektief genoeg om te
> stel dat die Europeërs moontlik meer goed as sleg in SA gedoen het...
> Afrika spreek nogals in baie gevalle vir haarself; iets wat ek mee hartlik
> met Suidwester saamstem.
>
> Baie groete!
>
> Basjan
>
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107044 is 'n antwoord op boodskap #107035] |
Tue, 15 November 2005 11:15   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:1LSdnehKje8sjuTenZ2dnUVZ_t6dnZ2d@rogers.com...
> Die professor vertel toe dat omtrent al hulle swart MBA
> studente uit Zimbabwe en Zambia en Malawi en selfs westelike
> Afrika kom ( waar dié studente, meestal in sendingskole, die
> Cambridge matrikulasie moes deurkom.)
Sleutelwoord = sendingskole. M.a.w. skole wat vanuit buite Afrika gevestig
moes word, daar was geen poging intern andersins nie. Vind jy dit nie raar
nie?
> Volgens dié professor
> was die kwaliteit van die SA matrikulante so sleg geaffekteer
> deur Bantoe-Onderwys, dat sulke studente baie moeilik
> aangeneem kon word by UK se meesters-programme.
Vir jou een professor kan ek twee kry wat sal sê ten minste was daar iets
uit niks geskep...
> Dit,
> my liewe Basjan, is die nalatenskap van die apartheidsregime,
> en hierdie effek sal vir dekades nog vir SA kniehalter.
Ek staan verstom dat selfs jy nie kan toegee dat met al apartheid se
skreiende morele issues, filosofiese issues, ens., die groep Europeërs wel
iets gevestig het in Afrika wat glad nie bestaan het nie. Daar was GEEN
onderwys nie, Gloudina, net die oordrag van veldkennis. En as dit vir jou
genoeg is in 'n moderne wêreld waar Afrika sal moet kompeteer, wel ja, dan
was daar seker "goeie onderwys". Jy moet jouself 'n guns bewys en
suider-Afrika geografies beskou. Ek het op 'n stadium aan 'n SADc projek
gewerk met kartering en SA se infrastruktuur teenoor bv. buurlande het soos
'n spinnerak teenoor "waterstrale" gelyk. Daar is baie opgebou hier wat
misken word. Wel met swart arbeid, maar dit wat opgebou is sou nooit anders
ontstaan het nie. En dit is al wat ek sê: Hou op moan en bitch oor
apartheidsvarke en wees bereid om te sê na al die post-apartheid
regstelling, het die nuwe regering 'n werkende sisteem geërf, wel met foute,
maar beter as selfs die res van Afrika! Dink jy die regtig die prys vir SA
se ekonimie lê alleen by die ANC?
Basjan
|
|
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107049 is 'n antwoord op boodskap #107046] |
Tue, 15 November 2005 14:01   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:QYWdnZN0IPiKTOTenZ2dnUVZ_sadnZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Sleutelwoord = sendingskole. M.a.w. skole wat vanuit buite Afrika
> gevestig
>> moes word, daar was geen poging intern andersins nie. Vind jy dit nie
> raar
>> nie?
>
> Nee, ek vind dit nie raar nie. Ek dink my eerste voorvader
> wat in 1706 as matroos op die HOIK se skepe na SA gekom
> het, kon heelwaarskynlik ook nie lees en skryf nie.
Ten minste het hy self iets daaraan gedoen.
> Ek dink ook dat jy moedswillig dink. Jy gebruik hierdie
> ou afgesaagde "wit" argumente om dinge te regverdig. Staar
> dit in die gesig dat beide Mandela en veral Mbeki beide
> baie meer akademies opgelei was as byvoorbeeld daardie
> ou buffel P.W. Botha, wat later so 'n slegte figuur binne
> sy eie party geslaan het, dat hy uitgeskuif moet word.
Waar het ek gesê of Mbeki is sleg, of PW is goed? Jy redeneer met
jouself...
> Dit,
> Basjan, is die soort mense wat jy probeer regverdig. Staar
> dit in die gesig, Basjan.
Beste Gloudina,
Jy deursigtige onderrok hang uit. Jy is deursigtig onlogies. Ek het nie
apartheid geregverdig nie, maar jou blinde aanhang dat Afrika beter daaraan
toe is sonder Europeërs is dwaas, selfs in die liberaalste siening. Ek het
dit selgs gestel dat ons met 'n deurgaans Afrika kultuur te make het. Dit
is selfs in die "moderne" tyd duidelik vir meeste, wel, amper meeste mense.
Die drang na self-voorsiening sonder 'n rimpel vooruitgang deurspek die SA
landskap. Jy kan hoes, proes en blabber, maar jy kan dit nie op "apartheid"
blameer nie. Daar is 'n brug wat oorgesteek moet voordat SA se meerderheid
die waarde van vooruitgang, die nut van opvoeding en die logika wat meeste
denke onderskryf, besef.
Basjan
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107050 is 'n antwoord op boodskap #107047] |
Tue, 15 November 2005 14:08   |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:NcadndKx9K00TuTeRVn-oQ@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
> Daar is baie opgebou hier wat
>> misken word. Wel met swart arbeid, maar dit wat opgebou is sou nooit anders
>> ontstaan het nie.
>
> Totaal met swart arbeid. Met swart arbeid wat nie die reg
> gehad het om vir hulleself iets op te bou nie.
Reg? Nee, nie die lus of visie nie... en ek blameer hulle nie. Wie is ek om
te sê my "beskawing" is beter as joune? Maar ek dink mens kan wel objektief
sê een is meer gevorderd as 'n ander...
> Vir drie eeue
> lank het wit koloniste uit Europa hulle neste in SA kom skrop,
> en die bruin en swart bevolking is progressief meer en meer
> verkneg.
Jy sal verkneg word soveel as wat jy toelaat dat jy verkneg word. Jou
"jannie-jammerbal" filosifie strook nie.
> Weet jy, Basjan, jy sal vir jou 'n guns doen as jy sou
> ophou om so reaksioner te dink.
Kyk in die spieël...
> 'n visible minority wat vir eeue gedink het hulle
> is die enigste mense wat regte en voordele kan hê.
Nog nooit so gedink nie, alleen dit self probeer skep. Daar is 'n verskil.
Jy moet onthou dat ALLE nasies eers aan hulle eie voortbestaan (moet) dink.
Dit is natuurlik. Jy sou nie hier gewees het as daar nie sg. "reaksionêre"
SA-kaners was nie. Jy gemaklike, leunstoel argumente teen jou voorvaders
spreek van jou materiaal.
> Ek herhaal ook weer. Die infrastruktuur in SA is
> deur swart arbeid gebou. Die myne is deur swart arbeid
> geskep. Die plase is deur swart arbeid moontlik gemaak.
Ja, maar met daardwerklik nie-swart breinkrag en visie. Die geskiedenis het
ons geleer, Gloudina, rule, or be ruled. Dit is maklik om nou die
ge-rule-des te kom versontskuldig as uitgebuit. In fact, dit is die lui
manier om die situasie te regverdig.
> Al wat verander het toe die "nuwe SA" gebore is, is dat
> swart mense ook kon deel in die beplanning en regering
> van die land.
En onthou, tannie, dat enige beplanning 'n basis verg. Dit is jammer dat
die basis herhaaldelik geskep moet word. Kultureel kan die meeste Afrika
volke dit nie self skep nie.
Groete vir sproete
Basjan
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107051 is 'n antwoord op boodskap #107044] |
Tue, 15 November 2005 15:47   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Basjan" skryf in boodskap news:dlcfv7$21s$1@solaris.cc.vt.edu...
> "@rogers.com" wrote in message
> news:1LSdnehKje8sjuTenZ2dnUVZ_t6dnZ2d@rogers.com...
> Sleutelwoord = sendingskole. M.a.w. skole wat vanuit buite Afrika
> gevestig moes word, daar was geen poging intern andersins nie. Vind jy
> dit nie raar nie?
-----Die antie kan nie hoor nie. Vat 'n enkele land soos bv Namibië [en
nie die hele kontinent soos sy nie]. Begin by die later 1800's toe die
eerste wit mense hier aangekom het. Toe was daar nie 'n enkele swart mens
wat kon lees of skryf nie. Geen skole het bestaan nie en geen
infrastruktuur behalwe hutte en krale nie. Die sogenaamde beskawing is
deur die blankes hier aangebring en al die infrastruktuur wat tot vandag
bestaan, is met blanke inisiatief voorop opgerig. Aanvanklik was daar 'n
houding van dat elke man vir homself moes sorg, maar dit het beteken dat die
swartes eenvoudig in hulle krale bly vashaak. Die verskillende stamoorloë
het baie wesies veroorsaak en wie het hulle ontferm oor die kinders.
Sendelinge by sendingstasies wat die kinders in geneem het en hulle begin
skool gee het. Blanke sendelinge. Dit help nie om die storie te probeer
reg praat deur ordentlik te probeer wees nie. Uit eie geledere was daar
tot op hede nog maar weinig swart inisiatief tov die skep van skole gewees.
Die gevolge was logies. Die blanke mense het ontwikkel en die swart
mense het agtergeraak. In 'n poging om hulle te help is skole in hul eie
stamgebiede gebou. Vir die antie sal dit nou rassisties klink, maar sy
weet eitlik niks met 'n 'f'. As 'n kind skool toe moet gaan en hy is self
nie seker wie sy presiese ouers is nie en waar sy elke ete vandaan kom nie,
dan is dit vir sy onthalwe die beste dat die skool so naby as moontlik aan
sy tuiste moet wees want nie hy of sy ouers kan kosskoolgelde bekostig nie.
Die belangrikste was natuurlik die feit dat swart kinders GRATIS skool toe
gegaan het en nog kos ook gekry het in die dag by die skool. Daarenteen
het die blanke kinders skoolgeld betaal, kosskoolgelde betaal waar van
toepassing, boeke gekoop en die ouers moes mildelik bydra tot
geldinsamelingsfunksies sodat goedere soos skoolbusse gekoop kan word.
Vandag het niks verander nie. Alle skole is vir almal. Die
skoolstandaard het moertoe geval. Kinders wat ernstig universiteit toe
wil, moet maar na privaatskole toe gaan. En wie bedryf privaatskole?
Blankes. Mense wat daarna strewe om vir hulle kinders die bes moontlike
skoolopleiding moontlik te gee sodat hulle 'n hoop het om op universiteit te
slaag. Swart kinders gaan universiteite en kolleges toe en pluk soo
vlieë...op die staat se koste.
>> Volgens dié professor
>> was die kwaliteit van die SA matrikulante so sleg geaffekteer
>> deur Bantoe-Onderwys, dat sulke studente baie moeilik
>> aangeneem kon word by UK se meesters-programme.
-----Ek het 'n familielid gehad in die swart onderwys op die beste swart
skool in Namibië, die Augustinium, waar meeste van vandag se Swapo-leiers
skoolgegaan het. Sou hy gelewe het, sou hy jou senter in jou moer
gestuurhet, ou antie!
is die nalatenskap van die apartheidsregime,
>> en hierdie effek sal vir dekades nog vir SA kniehalter.
----Soos ek hierbo sê, met of sonder die apratheidsvarke, op hul eie sou die
swart mense nie eers amper self tot vandag gevorder het nie.
|
|
|
|
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107053 is 'n antwoord op boodskap #107047] |
Tue, 15 November 2005 16:06   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:NcadndKx9K00TuTeRVn-oQ@rogers.com...
>
> Totaal met swart arbeid. Met swart arbeid wat nie die reg
> gehad het om vir hulleself iets op te bou nie. Vir drie eeue
> lank het wit koloniste uit Europa hulle neste in SA kom skrop,
> en die bruin en swart bevolking is progressief meer en meer
> verkneg.
-----Jy is soos 'n plaat wat vashaak, my anti! Jy dink in slagspreuke en
hou by die werkliheid verby. Ek kan vir jou miljoene voorbeelde noem van
gevalle waar die swart mense ALLE geleenthede en hulp gegee is om te
ontwikkel, maar hulle het dit nie gedoen nie. Wat sê die spreekwoord? Jy
kan 'n perd by die water bring, maar jy kan hom nie maak drink nie. Jy
noem 'n werker wat betaal word vir sy arbeid die ontwikkelaar? Myns
insiens het die betaalde arbeider GEEN reg om enige aanspraak op enigiets te
maak nie. Hy is betaal vir sy werk en klaar. Kom Afrika toe en wys vir
my een pad of permanenete gebou wat deur swartes opgerig is op eie
inisiatief.
Dit is hoe 'n visible minority ( wat die wittes in SA is) behoort
> op te tree, 'n visible minority wat vir eeue gedink het hulle
> is die enigste mense wat regte en voordele kan hê.
----Ho-ho! Nie maklik nie oudste van dae! Ons bou steeds die geboue en
paaie en betaal swart werkers om die stene aan te dra. Hy maak sy R50 per
dag en ek maak my R50 000 per dag. Sal die bliksems leer om so lui te
wees!
> Die plase is deur swart arbeid moontlik gemaak.
---Foeitog ja, en jy weet iets van plase af? Omdat jy 'n loslappie langs
die kanaal was, beteken nie jy weet iets van plase af nie! Daar is een
moerse verskil tussen plak en boer. Ek vermoed jy ken net van plak.
Hoekom dink jy het 'n boer arbeid op 'n plaas nodig? As die boere regtig
wou, kon handarbeid met groot persentasies verminder word, maar wie gaan vir
die plaasmense [dis nou die ouens wat werkloos gaan raak as jy verder
meganiseer]sorg. Jou ANC regering?
Al wat verander het toe die "nuwe SA" gebore is, is dat
> swart mense ook kon deel in die beplanning en regering
> van die land.
------Ken jy die storie van die Rehoboth Baster wat vir sy pel vertel dat
toe die witmense nog vir hulle gemaak het, toe was hulle OK. Nou maak
hulle hulself en nou het hulle probleme. Daar is nie 'n enkele swart
regering in Afrika wat naby kom aan 'n doeltreffende regering nie......hulle
regeer hulleself dus, maar is dit vir die beter van alle inwoners? Al meer
en meer swart stemme gaan op op grondvlak dat die 'ou' dae beter was. Jy
kan politieke ideale nie eet nie. Punt.
|
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 13:35:23 UTC 2025
|