| Pretoria [boodskap #106869] |
Wo., 02 November 2005 04:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry hierdie van 'n vriendin:
Moet asseblief nie sleg voel oor die naam Pretoria wat na Tswane gaan
verander nie. Dis vernoem na die eerste mense wat daar gewoon het, naamlik
die Tswanepoels.
|
|
|
|
|
|
| Re: Pretoria [boodskap #107023 is 'n antwoord op boodskap #107019] |
Ma., 14 November 2005 13:16  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Dis reg ja, VM is sigbaar van Jhb met mooi weer.
:-)
TJ
"Mon." skryf in boodskap news:QhYdf.47830$ia4.2234507@phobos.telenet-ops.be...
> Hehe,Anette,Swaenepoel,ook Zwanepoel is een veel voorkomende naam in Belgie
> Btw,gistere die GP vir masters gesien op tv met Nigel Manchel as winner
> het gedagt die voortrekkersmonument gesien in die verte,kan dit ?
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:dk9hcc$1au$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kry hierdie van 'n vriendin:
>>
>> Moet asseblief nie sleg voel oor die naam Pretoria wat na Tswane
> gaan
>> verander nie. Dis vernoem na die eerste mense wat daar gewoon het,
> naamlik
>> die Tswanepoels.
>>
>
|
|
|
|