|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hilux [boodskap #107021 is 'n antwoord op boodskap #107018] |
Ma., 14 November 2005 11:18  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Vroumense is mos op aarde gesit om 'n man se lus te blus? Hoe kies mens
tussen 'n vrou en 'n lekker 4x4? Maklik........
"Mon." skryf in boodskap news:eeYdf.47825$FL2.2398265@phobos.telenet-ops.be...
> vorige vrydag die nuwe Hilux getest,fantasties maar my vrou vind dit
> niks,spytig,vroue he Suidwester
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:u8ydnbkPVpsKlP7eRVn-iw@is.co.za...
>> Dis maar dieselfde soos hy lyk hier by ons, Oz en die res van die wêreld.
>> Die 3.0TD het net 'n scoop op die bonnet....die intercooler vir die turbo lê
>> daar en is ongelukkig noodsaaklik.
>> "Mon." wrote in message
>> news:fMq8f.33927$T87.1471531@phobos.telenet-ops.be...
>>>
>>> http://tinypic.com/f24i1l.jpg
|
|
|
|