Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina woede ?
Gloudina woede ? [boodskap #106764] Wed, 26 October 2005 07:30 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: March 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Hier is iest wat jou woedend behoort te maak. Dit is in Engels, en propvol
spelfoute ook.

I cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The
phaonmneal pweor of the hmuan mnid, aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde
Uinervtisy, it deosn't mttaer in waht oredr the ltteers in a wrod are, the
olny iprmoatnt tihng is taht the frist and lsat ltteer be in the rghit
pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it wouthit a
porbelm. Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by
istlef, but the wrod as a wlohe.

Amzanig huh? yaeh and I awlyas tghuhot slpeling was ipmorantt!
Re: Gloudina woede ? [boodskap #106766 is 'n antwoord op boodskap #106764] Wed, 26 October 2005 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Gloudina
>
> Hier is iest wat jou woedend behoort te maak. Dit is in Engels, en propvol
> spelfoute ook.

Jy vergeet natuurlik dat die brein aanvanklik moet
weet hoe die woord reg gespel moet word, voordat
dit kan oorgaan om vinnig die letters in hulle regte
plek te "sien." Dus, as jy dit nog nie verstaan nie,
die voorvereiste is dat jy moet weet hoe om die
woorde reg te spel. Ek verwag byvoorbeeld dat
mense wat sleg spel sê in byvoorbeeld Engels,
die stuk wat jy aanhaal moeiliker sal "verstaan"
as dié mense wat weet hoe die woord gespel
word. Nog 'n rede om te leer reg spel.

Gloudina
Re: Gloudina woede ? [boodskap #107643 is 'n antwoord op boodskap #106764] Mon, 05 December 2005 19:18 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> Gloudina
>
> Hier is iest wat jou woedend behoort te maak. Dit is in Engels, en propvol
> spelfoute ook.
>
>
> I cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The
> phaonmneal pweor of the hmuan mnid, aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde
> Uinervtisy, it deosn't mttaer in waht oredr the ltteers in a wrod are, the
> olny iprmoatnt tihng is taht the frist and lsat ltteer be in the rghit
> pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it wouthit a
> porbelm. Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by
> istlef, but the wrod as a wlohe.
>
>
>
> Amzanig huh? yaeh and I awlyas tghuhot slpeling was ipmorantt!
>

Dit was seker 'n swarte.
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans se tyd is verby
Volgende onderwerp: Net soos ek dink ek het alles gesien.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 23 03:33:27 UTC 2025