Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Mugabe se karre
Mugabe se karre [boodskap #106342] Sa, 08 Oktober 2005 07:32
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mugabe se Zim is in sy moer in bankrot, maar die regering is besig om oor
die 130 nuwe karre aan te koop vir sy ministers en hul departemente. Viva
Afrika! Namibie se massas is oor die 60% werkloos maar Swapo bou 'n paleis
van amper 'n biljoen rand.
Vorige onderwerp: 4 X 4
Volgende onderwerp: Hilux
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:50:57 MGT 2024