| Tom Gouws se Oos-Vrystaat [boodskap #6884] |
So., 28 Julie 1996 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Afrikaanse digters het hulle in die verlede gereeld tot beskrywing van
landskap gewend.
Dit is waarskynlik een van die standhoudendste temas in die Afrikaanse
digkuns.
Van die beter pogings - so vroeg soos Leipoldt se Boggom en Voertsek -
het die landskap se inherente eienskappe gebruik om ook op die
menslike toestand kommentaar te lewer.
So het hulle met die gedigte dus uitgestyg bokant 'n blote beskrywing
van omgewing.
Die jongste in die tradisie is Tom Gouws met sy uitstekende gedig:
villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
hierdie landskap le^ voue van vergeelde papier
in sandsteen sagkens verhard, hoog bo teen die blou lug,
soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van 'n populier,
kras ravyne tot in die grasvelde, geel soos heuningbier,
in geelkoperklei groei koring en sonneblom hier geil tot vrug.
hierdie landskap le^ voue van vergeelde papier
waarop eland en springbok steeds wei, nes elke sku dier
op rotswande. net enkele ligte spore verklap hul vinnige vlug,
soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van populier.
snags onhoorbaar steeds die voeteval van geelbruin impi's hier
in geveg, die harde voetsole van die difaqana se vlug terug.
hierdie landskap le^ voue van geel papier
in die belee" kleur van perkament. elke grot is hier 'n skuur
van beelde uit ons vergeelde geheue, soos ook elke gedig,
soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van populier.
hierdie landskap le^ voue van vergeelde papier,
soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van populier.
Tom Gouws.
Uit sy nuwe bundel troglodiet (Human en Rousseau)
|
|
|
|
| Re: Tom Gouws se Oos-Vrystaat [boodskap #6893 is 'n antwoord op boodskap #6884] |
Ma., 29 Julie 1996 00:00   |
Wessels
Boodskappe: 43 Geregistreer: Maart 1996
|
Volle Lid |
|
|
In article , fe...@is.co.za says...
>
>
> Afrikaanse digters het hulle in die verlede gereeld tot beskrywing van
> landskap gewend.
> Dit is waarskynlik een van die standhoudendste temas in die Afrikaanse
> digkuns.
> Van die beter pogings - so vroeg soos Leipoldt se Boggom en Voertsek -
> het die landskap se inherente eienskappe gebruik om ook op die
> menslike toestand kommentaar te lewer.
> So het hulle met die gedigte dus uitgestyg bokant 'n blote beskrywing
> van omgewing.
> Die jongste in die tradisie is Tom Gouws met sy uitstekende gedig:
>
> villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
> hierdie landskap le^ voue van vergeelde papier
> in sandsteen sagkens verhard, hoog bo teen die blou lug,
> soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van 'n populier,
>
> kras ravyne tot in die grasvelde, geel soos heuningbier,
> in geelkoperklei groei koring en sonneblom hier geil tot vrug.
> hierdie landskap le^ voue van vergeelde papier
>
> waarop eland en springbok steeds wei, nes elke sku dier
> op rotswande. net enkele ligte spore verklap hul vinnige vlug,
> soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van populier.
>
> snags onhoorbaar steeds die voeteval van geelbruin impi's hier
> in geveg, die harde voetsole van die difaqana se vlug terug.
> hierdie landskap le^ voue van geel papier
>
> in die belee" kleur van perkament. elke grot is hier 'n skuur
> van beelde uit ons vergeelde geheue, soos ook elke gedig,
> soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van populier.
>
> hierdie landskap le^ voue van vergeelde papier,
> soms dof geskryf in oker ink, soms in die geel van populier.
>
> Tom Gouws.
> Uit sy nuwe bundel troglodiet (Human en Rousseau)
>
> Haai ou Koos
Waar het jy dit gelees in die Patriot, kry bietjie een of ander mens om
dit vir jou te verduidelik
At
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Tom Gouws se Oos-Vrystaat [boodskap #6904 is 'n antwoord op boodskap #6884] |
Di., 30 Julie 1996 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
d...@eastcoast.co.za (Durban College of Education) wrote:
Haai ou Koos
> Waar het jy dit gelees in die Patriot, kry bietjie een of ander mens om
> dit vir jou te verduidelik
> At>>>
Voel jy OK, At?
|
|
|
|