| Kaatjie van die baan [boodskap #104939] |
Wo., 10 Augustus 2005 08:13  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
My name is Naartjie Kekkelbek
I comes from Katrivier
My vriende het my uitgeskop
en daarom pos ek hier
Hier tussen julle boere voel
ek ietwat meerderwaardig
want, as you know, met Engels is
ek marginaal meer vaardig.
I have a proud, strong history
of love, compassion, honour
en daarom het ons Afrika
besteel en opgedonner
Since I'm so good, my mission is
om julle te beledig
want so kan ek my afguns en
selfgeldingsdrang bevredig.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104971 is 'n antwoord op boodskap #104958] |
Do., 11 Augustus 2005 20:26  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Aug 2005 22:42:42 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Naaatjie Bonker" skryf
>
>> Try again Kloot, try again!
>
> Ek begin nou regtig vir Koot verdink.
> Dat hy albei is.
>
> Gloudina
>
>
nou gaan Max die donner in word vir jou.
So, jy maak hom tot leunaar:-)
|
|
|
|