| SAIX ADSL [boodskap #104804] |
Do., 04 Augustus 2005 08:14  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
|
Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
|
|
|
|
|
|
| Re: SAIX ADSL [boodskap #105133 is 'n antwoord op boodskap #105132] |
Wo., 17 Augustus 2005 07:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is 'n lelike prentjie?
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:eKmdnero8fHRSZ_eRVn-jQ@is.co.za...
> jy wil nou net weer na die lelike prentjies gaan kyk
>
>
> "Max" wrote in message
> news:42f1d017$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vragie: Kry julle mense met ADSL van SAIX toegang tot binêre nuusgroepe?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: SAIX ADSL [boodskap #105137 is 'n antwoord op boodskap #105134] |
Wo., 17 Augustus 2005 09:40  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 Aug 2005 09:47:13 +0200, "Max" wrote:
> Nee hoor, om R500 plus per maand gaan betaal vir lelike prentjies, vind ek
> bietjie baie.
>
> Maar daar's soveel ander dinge op die binêre nuusgroepe wat wél interessant
> is! Films, programme, boeke ens...
Gewone inbel internet wat aan Saix vir die nuusgroepe kan koppel, het
toegang tot die binary groepe. Ook die met porno, waarna verwys word.
|
|
|
|