Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongelukkig korrek
Ongelukkig korrek [boodskap #104349] |
Fri, 15 July 2005 08:25  |
Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161 Geregistreer: April 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mandela is nie na die tronk (nor) a.g.v. (t.g.v.?) sy politieke oortuigings
of uitlatings maar omdat hy 'n terroris was. Mandela en ander lede van die
SA Kommunistieste Party (SACP) is veroordeel nadat hulle gevang was in besit
van 48,000 Soviet landmyne en 210,000 handgranate, ens.
Hy kon al vroeger uit die die tronk stap as 'n vry man maar hy het geweier
om terrorisme af te sweer. Oud President Botha het hom vele kere gevra om
alleen terrorisme op te gee en daardeur sy vryheid te ontvang. Mandela het
geweier. Polities sou hy ook daardeur in onmin kom met sy comrades en party
genote. Praat nie eens van sy vriende Fidel Castro, Moammar Qaddafi, Yasser
Arafat en Saddam Hussein.
Lees gerus ook sy manuskrip 'HOW TO BE A GOOD COMMUNIST'.
home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104389 is 'n antwoord op boodskap #104373] |
Fri, 15 July 2005 14:22   |
Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161 Geregistreer: April 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9ccfd1dm7ch3teq3fnt0nsvn62mrfv8j1e@4ax.com...
>
> Mandela was nooi 'n kommunis nie jou sot.
In plaats van te reageer met scheldproza ,wat getuigd van domheid en laag
niveau, lees bijlage en antwoord daar eens op of heb je geen argumenten
miskien?
http://home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
>
>
> On Fri, 15 Jul 2005 08:25:32 GMT, " de boskabouter"
> wrote:
>
>>
>>
>> Mandela is nie na die tronk (nor) a.g.v. (t.g.v.?) sy politieke oortuigings
>> of uitlatings maar omdat hy 'n terroris was. Mandela en ander lede van die
>> SA Kommunistieste Party (SACP) is veroordeel nadat hulle gevang was in besit
>> van 48,000 Soviet landmyne en 210,000 handgranate, ens.
>> Hy kon al vroeger uit die die tronk stap as 'n vry man maar hy het geweier
>> om terrorisme af te sweer. Oud President Botha het hom vele kere gevra om
>> alleen terrorisme op te gee en daardeur sy vryheid te ontvang. Mandela het
>> geweier. Polities sou hy ook daardeur in onmin kom met sy comrades en party
>> genote. Praat nie eens van sy vriende Fidel Castro, Moammar Qaddafi, Yasser
>> Arafat en Saddam Hussein.
>> Lees gerus ook sy manuskrip 'HOW TO BE A GOOD COMMUNIST'.
>> home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
>>
>
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104390 is 'n antwoord op boodskap #104389] |
Fri, 15 July 2005 14:42   |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die moegoe wat dit geskruif het sit ook seker met sy gat in Holland. Hoekom
worry jullie nie van die see se water vlak wat styg nie en dat die see een
van die dae bo oor daai keer mure en moerse hek gaan spoel nie??
" de boskabouter" skryf in boodskap news:uEPBe.145384$Kb3.7654505@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
> news:9ccfd1dm7ch3teq3fnt0nsvn62mrfv8j1e@4ax.com...
>> Mandela was nooi 'n kommunis nie jou sot.
>
> In plaats van te reageer met scheldproza ,wat getuigd van domheid en laag
> niveau, lees bijlage en antwoord daar eens op of heb je geen argumenten
> miskien?
> http://home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
>
>
>> On Fri, 15 Jul 2005 08:25:32 GMT, " de boskabouter"
>> wrote:
>>>
>>>
>>> Mandela is nie na die tronk (nor) a.g.v. (t.g.v.?) sy politieke
> oortuigings
>>> of uitlatings maar omdat hy 'n terroris was. Mandela en ander lede van
> die
>>> SA Kommunistieste Party (SACP) is veroordeel nadat hulle gevang was in
> besit
>>> van 48,000 Soviet landmyne en 210,000 handgranate, ens.
>>> Hy kon al vroeger uit die die tronk stap as 'n vry man maar hy het
> geweier
>>> om terrorisme af te sweer. Oud President Botha het hom vele kere gevra
>>> om
>>> alleen terrorisme op te gee en daardeur sy vryheid te ontvang. Mandela
> het
>>> geweier. Polities sou hy ook daardeur in onmin kom met sy comrades en
> party
>>> genote. Praat nie eens van sy vriende Fidel Castro, Moammar Qaddafi,
> Yasser
>>> Arafat en Saddam Hussein.
>>> Lees gerus ook sy manuskrip 'HOW TO BE A GOOD COMMUNIST'.
>>> home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
>>>
>
|
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104400 is 'n antwoord op boodskap #104349] |
Fri, 15 July 2005 22:29   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 19 Jul 2005 03:14:36 GMT, "Bobby" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:9cdcd19c05g8cd4nb94tl54jcf5ooib017@4ax.com...
>
>> Dit is duidelik dat Jonas wel die antwoord ken. En net wil seker maak
>> dat Francois ook die antwoord ken. Miskien sal hy maar vir jou ook
>> die antwoord moet gee; dit is duidelik dat jy dit nie ken nie.
> As hy die antwoord ken, is dit onnodig om te vra net om iemand anders te
> toets. En jy, in jou alwetenheid, kan dan seker vir ons ander onnoseles die
> "regte" antwoord gee - dis nou uit die Bybel volgens DD se interpretasie.
> Ek sou nogal graag wil weet wat nou so verkeerd is aan my
> antwoord/interpretasie/geloof. Ek sien uit na jou antwoord.
>
"n semi-soet wit wyn wat erens langs die oranjerivier gekelder is.
'n Heelike wyn; en gisteraand was ek toe nie tevrede met een glas
voor ete nie. Nee, ek seker gemaak of dit nou regtig so vrugtesmaak
het soos ek afgelei het, en toe weer, net om regtig seker te maak,
weer 'n glas(ie?) geskink.
Van twee dinge is ek nou seker - die derde een se vrugte smaak was
nie meer so duidelik nie, en daarna het ek jou en Riaan lekker moerrig
gemaak vir my:-)
En dan vertel jy my so lekker uitdagend dat jy uitsien na my antwoord.
Mmmggf Riaan se sarkasme kon ek ignoreer. Joune nie want jy soek 'n
antwoord.
************
Jy het gesê:
> dat God in totale beheer is, alhoewel dit nie vir ongelowige mense so lyk
> nie. Dinge gebeur volgens 'n plan, God se uiteindelike plan, en hoewel baie
> aaklighede plaasvind en terrorisme op die oomblik onverowerbaar lyk, weet
> die gelowige mens dat hoe dit ook al vir God self seermaak, sekere dinge
> moet gebeur vir Sy uiteindelike plan om ten volle in werking gestel te word.
> Natuurlik is daar miljoene wat dit sal bevraagteken, maar dit is die
> gelowige mens se waarheid.
Ja Bobby, ek bevraagteken jou siening, want dit sou beteken dat die
vieslike dinge wat gebeur God se wil is.
Natuurlik is God almagtig, maar hier is twee wêrelde.
Een waar Satan in beheer is, omdat God dit toelaat,
en twee waar God in beheer is.
God het nie robotte geskep nie, maar mense met 'n eie wil.
Vir daardie selfde mense het hy die keuse gegee in watter
wêreld om te woon. Die wêreld waar hy die Koning is, of
die wêreld wat satan beheer.
Alles gebeur nie volgens 'n spesifieke plan nie glo ek.
God wil nie hê dat iemand selfmoord pleeg nie, maar
Hy het natuurwette daar gestel wat sê dat, as daardie persoon
die sneller trek, sal daar 'n koeël uitvkieg. Daardie mens het 'n
keuse.
God wil nie hê dat die klerk die bank beroof nie, maar die klerk
se kop is by 'n nuwe Hyundai, en hy dink nie verder soos hy
behoort te doen nie.
Daar is vele strikvrae maar daar is feite wat nie weggeredeneer
kan word nie. God sê aan mense om sekere dinge nie te doen nie,
en jy kan tog nie sê dat dit tog deel van die plan is dat hulle dit
tòg doen nie. As jy dit sou sê ondersteun jy in die siek idee dat 'n
regverdige God sekere mense uitverkies het om Hemel toe
te gaan, en ander nie.
Dus, in kort, daar gebeur hope dinge wat nie volgens plan is nie,
maar slegs toegelaat word omdat God aan die mens 'n diskressie
gegee het. Vir die mens selfs toelaat om by die uitverkiesing self te
kies.
Ek gaan nie die lang brief nou weer lees nie, seker het ek myself
duidelik gemaak, en net miskien glo ek jy en ek dieselfde, maar
my afleiding was dat dit ook is wat Jonas glo.
> Sommer jou hele kop, DD, dit lyk my dit word heeltemal te groot vir jou
> skouers.
wat het in jou gevaar vandag? Is my vol van myselfgeit sò ooglopend?
As ek beloof om vir 'n paar dae stil te bly en my te gedra, sal jy
weer met my praat?
|
|
|
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104419 is 'n antwoord op boodskap #104390] |
Sat, 16 July 2005 20:21   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My geloof leer my om almal in liefde te aanvaar, kommunis of nie. Verder
weet ek dat indien hy nie sy vredesboodskap verkondig het toe hy aan bewind
was nie, het hierdie land reeds in vlamme opgegaan. God kan ook met 'n krom
stok 'n reguit hou slaan.
"Deneile" skryf in boodskap news:db8i0l$gpr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die moegoe wat dit geskruif het sit ook seker met sy gat in Holland.
> Hoekom worry jullie nie van die see se water vlak wat styg nie en dat die
> see een van die dae bo oor daai keer mure en moerse hek gaan spoel nie??
>
>
>
> " de boskabouter" wrote in message
> news:uEPBe.145384$Kb3.7654505@phobos.telenet-ops.be...
>> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
>> news:9ccfd1dm7ch3teq3fnt0nsvn62mrfv8j1e@4ax.com...
>
>>> Mandela was nooi 'n kommunis nie jou sot.
>> In plaats van te reageer met scheldproza ,wat getuigd van domheid en laag
>> niveau, lees bijlage en antwoord daar eens op of heb je geen argumenten
>> miskien?
>> http://home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
>
>
>>> On Fri, 15 Jul 2005 08:25:32 GMT, " de boskabouter"
>>> wrote:
>
>>>>
>>>>
>>>> Mandela is nie na die tronk (nor) a.g.v. (t.g.v.?) sy politieke
>> oortuigings
>>>> of uitlatings maar omdat hy 'n terroris was. Mandela en ander lede van
>> die
>>>> SA Kommunistieste Party (SACP) is veroordeel nadat hulle gevang was in
>> besit
>>>> van 48,000 Soviet landmyne en 210,000 handgranate, ens.
>>>> Hy kon al vroeger uit die die tronk stap as 'n vry man maar hy het
>> geweier
>>>> om terrorisme af te sweer. Oud President Botha het hom vele kere gevra
>>>> om
>>>> alleen terrorisme op te gee en daardeur sy vryheid te ontvang. Mandela
>> het
>>>> geweier. Polities sou hy ook daardeur in onmin kom met sy comrades en
>> party
>>>> genote. Praat nie eens van sy vriende Fidel Castro, Moammar Qaddafi,
>> Yasser
>>>> Arafat en Saddam Hussein.
>>>> Lees gerus ook sy manuskrip 'HOW TO BE A GOOD COMMUNIST'.
>>>> home.wanadoo.nl/rhodesia/goodcom.html
>>>>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104443 is 'n antwoord op boodskap #104349] |
Sun, 17 July 2005 18:10   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 21 Jul 2005 11:21:58 +0200, Ferdi Greyling wrote:
> On Sat, 16 Jul 2005 21:23:11 +0200, DD wrote:
>
> > Dìt is die ou wat so graag sou praat afsluit met 'n "jirre'.
>> Sy tussenwerpsel kry dus die minagting wat dit verdien.
>
> Ou DD, dink jy om aan ander mense te verkondig wat God dink, wil he en
> hoekom hy goed doen is 'n werkbare omskrywing van godslastering?
>
>
aikôna Ferdi, inteendeel... sou ek dink dat iemand wat die Bybel
bestudeer het, veronderstel is om uit te basuin wat hy of sy se
gevolgtrekking is. Indien daar enige kritiek op my stelling sou wees,
kan dit slegs wees omdat ek nie bygevoeg het, 'so dink ek...'
Ek dink dat ek dit moes doen en doen dit nou.
Anderkant van die muntstuk Ferdi, terwyl iemand sou lees dat
die Here se naam nie ydelik gebruik mag word nie, en dan
minagtend praat van 'jirre'... dink jy nie dat dìt Godslasterend
(hooftetter G dié keer" kan wees nie? Of dink jy dat as sò iemand
ooit daarvoor verhoor sou word, die simpel stelling dat daar nie
so 'n woord soos jirre bestaan nie, as argument sou dien?
Daar is soveel stellings wat nie beredeneer word met een self nie.
Francois byvoorbeeld vir wie ek werklik respek het, (by die enkele
uitsondering byvoorbeeld sê ons hallo vir mekaar, en ek is ietwat
teleurgesteld dat hy nie met Max en bouwer se beskuldigings vir
die groep gesê het dat ek in Gauteng was nie, want hy het dit geweet)
het 'n paar dae gelede gesê
> As iemand nie van sy verkeerde weë wegkeer na die Weg van God nie, is dit
> nie my plig of voorreg om hom te veroordeel nie.>
en ek lei af dat hy in 'n tradisionele kerk aanbid;
lees die man dan nie dat hy 'n 'ligdraer' moet wees nie?
Lees Francois dan nie dat hy mense moet vermaan nie?
Lees ons dan wat ons wil lees?
Maar self is ek ook nie so wonderlik nie, Ferdi. Ek is 'n ligsinnige
grapmaker. Ek doen vele dinge wat nie volgens resep is nie.
Maar wanneer iemand God se naam in my teenwoordigheid ydel gebruik,
al word watse skerm of spelling ookal gebruik, stuit dit my teen die
bors met 'n slag wat 'n onmiddelike reaksie ontlok.
Ek is geen saint nie, maar hou tog sekere beginsels in stand.
opsomming:
Ek het nie gesê soos jy en bouwer probeer voorgee,
Wie God is en hoe God se Plan lyk nie. Want ek is te klein om
werklik te weet. Maar ek het verduidelik wat ek dink hoe dit werk,
want dit is wat ek lees en dit is hoe ek dit verstaan.
Nog nooit het ek van die tipe redenasie gehou wat sê dat 'dit wel sê
dat dit groen is, maar die sonlig beweeg deur 4 ligjare van sonstrale,
en die wetenskap sê dat dit net groen lyk maar eintlik blou is:-('
As ek iets sien groen lyk, wil ek daarvolgens handel. Koebaai.
|
|
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104451 is 'n antwoord op boodskap #104440] |
Mon, 18 July 2005 03:58   |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:dbcs19$f9p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Francois - wat sê jou geloof van terrorisme? Is dit ook 'n krom stok? Is
> daar iets, volgens jou geloof, wat verkeerd kan wees? Of is alles wat gebeur
> met die wil en instemming van God? Ek vra net.
As jy 'n Christen was, sou jy die antwoord geweet het. Die hele wêreld is
maar 'n deurmekaar plek, met soveel dinge wat "verkeerd" is (en dit is
natuurlik 'n understatement), maar enige gelowige mens weet in sy/haar hart
dat God in totale beheer is, alhoewel dit nie vir ongelowige mense so lyk
nie. Dinge gebeur volgens 'n plan, God se uiteindelike plan, en hoewel baie
aaklighede plaasvind en terrorisme op die oomblik onverowerbaar lyk, weet
die gelowige mens dat hoe dit ook al vir God self seermaak, sekere dinge
moet gebeur vir Sy uiteindelike plan om ten volle in werking gestel te word.
Natuurlik is daar miljoene wat dit sal bevraagteken, maar dit is die
gelowige mens se waarheid.
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104456 is 'n antwoord op boodskap #104441] |
Mon, 18 July 2005 09:26   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 17 Jul 2005 16:49:01 GMT, " de boskabouter" wrote:
> Zwarte gatlikker,laat jou neuk in jou stronthol deur die swart aidsdraaiers,
> zeiker,als jy grof kan wees ,kan ek dit ook
Presies wat ek verwag het!!!
So true to form.
Wanneer die dommeres aan die verregse kant met logika of feite
gekonfronteer word, begin hulle vloek!
>
>
> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
> news:1j6kd1df3b77qden05n6o6fukkl3t43ns1@4ax.com...
>> On Fri, 15 Jul 2005 10:50:56 +0200, "Deneile"
>> wrote:
[color=teal]>>
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104461 is 'n antwoord op boodskap #104456] |
Mon, 18 July 2005 12:53   |
Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161 Geregistreer: April 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy jou vuil gemeen bek hou,sal een ander ook beleefd wees
En die ou taart van een wyf ou bemoei sig met haar eie sake
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3dtmd1d5qg2ucbgtk7n8ub2mo77tabkkg2@4ax.com...
> On Sun, 17 Jul 2005 16:49:01 GMT, " de boskabouter"
> wrote:
>
> aidsdraaiers,
>> zeiker,als jy grof kan wees ,kan ek dit ook
>
> Presies wat ek verwag het!!!
>
> So true to form.
> Wanneer die dommeres aan die verregse kant met logika of feite
> gekonfronteer word, begin hulle vloek!
>
>
>
>
>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
>> news:1j6kd1df3b77qden05n6o6fukkl3t43ns1@4ax.com...
>>> On Fri, 15 Jul 2005 10:50:56 +0200, "Deneile"
>>> wrote:
>
[color=royalblue]>>>
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104462 is 'n antwoord op boodskap #104461] |
Mon, 18 July 2005 13:03   |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bos kabouter kom natuurlik uit die bos met sy bos maniere, hy laat my dink
aan die Tolla grap waar hy 'n onbeskofte ou sleg vertel....."vanaand as jy
by die huis kom hoop ek jou ma kom uit die hok en byt jou vrek".
" de boskabouter" skryf in boodskap news:ADNCe.147690$OV1.7716987@phobos.telenet-ops.be...
> As jy jou vuil gemeen bek hou,sal een ander ook beleefd wees
> En die ou taart van een wyf ou bemoei sig met haar eie sake
> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
> news:3dtmd1d5qg2ucbgtk7n8ub2mo77tabkkg2@4ax.com...
>> On Sun, 17 Jul 2005 16:49:01 GMT, " de boskabouter"
>> wrote:
>> > aidsdraaiers,
>>> zeiker,als jy grof kan wees ,kan ek dit ook
>> Presies wat ek verwag het!!!
>> So true to form.
>> Wanneer die dommeres aan die verregse kant met logika of feite
>> gekonfronteer word, begin hulle vloek!
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" schreef in bericht
>>> news:1j6kd1df3b77qden05n6o6fukkl3t43ns1@4ax.com...
>>>> On Fri, 15 Jul 2005 10:50:56 +0200, "Deneile"
>>>> wrote:
>>
[color=skyblue]>>>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104515 is 'n antwoord op boodskap #104400] |
Wed, 20 July 2005 03:47   |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:bmbgd1pnlj5f0jrs5l9n9betfg17d2h78l@4ax.com...
> On Tue, 19 Jul 2005 03:14:36 GMT, "Bobby"
> weer 'n glas(ie?) geskink.
>
> En dan vertel jy my so lekker uitdagend dat jy uitsien na my antwoord.
Ek stel nie belang in jou wyne nie - ek het my eie versameling. En as jy
mense beledigend antwoord, moet jy jouself verduidelik.
> Ja Bobby, ek bevraagteken jou siening, want dit sou beteken dat die
> vieslike dinge wat gebeur God se wil is.
So, die "vieslike" dinge dui daarop dat God nie in beheer is nie? Twak.
> Natuurlik is God almagtig, maar hier is twee wêrelde.
> Een waar Satan in beheer is, omdat God dit toelaat,
> en twee waar God in beheer is.
Twee wêrelde? Watter Bybel lees jy?
> Alles gebeur nie volgens 'n spesifieke plan nie glo ek.
> God wil nie hê dat iemand selfmoord pleeg nie, maar
> Hy het natuurwette daar gestel wat sê dat, as daardie persoon
> die sneller trek, sal daar 'n koeël uitvkieg. Daardie mens het 'n
> keuse.
Natuurlike het almal keuses - en God laat dit toe as jy die verkeerde keuse
maak. Dus gebeur alles tog volgens God se Plan.
> God sê aan mense om sekere dinge nie te doen nie,
> en jy kan tog nie sê dat dit tog deel van die plan is dat hulle dit
> tóg doen nie. As jy dit sou sê ondersteun jy in die siek idee dat 'n
> regverdige God sekere mense uitverkies het om Hemel toe
> te gaan, en ander nie.
Snert. Jy kies self watter pad jy wil loop. 'n Regverdige God is nie 'n
onwrikbare God nie - jy het dus genoeg tyd op aarde om van keuse te
verander. Enough rope to hang yourself with.
> maar slegs toegelaat word omdat God aan die mens 'n diskressie
> gegee het.
En dis presies wat ek gesê het - God laat dit toe.
> wat het in jou gevaar vandag? Is my vol van myselfgeit sê ooglopend?
> As ek beloof om vir 'n paar dae stil te bly en my te gedra, sal jy
> weer met my praat?
>
Niks is met my verkeerd nie - ek hou net nie daarvan as jy so arrogant op
ander mense se opinies reageer nie. Almal is geregtig op 'n opinie, dis nie
nodig om dit af te skiet in vlamme nie. Ek praat met enigiemand wat 'n
ordentlike en sinvolle gesprek kan voer.
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 13:00:52 UTC 2025
|