Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arms en bene val uit die lug!
Arms en bene val uit die lug! [boodskap #103681] Wo., 08 Junie 2005 11:47 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Senior Lid
http://www.nytimes.com/2005/06/08/nyregion/08parts.html

Aanhaling:
A man's leg and part of his spine came crashing onto the roof of a woman's home in Nassau County near Kennedy International Airport yesterday morning, and a short while later the man himself was found dead in the wheel well of a South African Airways jetliner that had just landed.
Re: Arms en bene val uit die lug! [boodskap #103684 is 'n antwoord op boodskap #103681] Wo., 08 Junie 2005 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Hoekom gebeur dit net met iemand wat op 'n SAL-vlug wegkruip?:))
--
Groetnis
Annette

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:dlmda15eemnrl0vd8srvtm7r94l5mdjc3v@4ax.com...
> http://www.nytimes.com/2005/06/08/nyregion/08parts.html
Arms en bene val uit die lug! [boodskap #103707 is 'n antwoord op boodskap #103684] Do., 09 Junie 2005 07:09 Na vorige boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Junior Lid
Ek het die fotos gesien en daar is baie skade aan die vliegtuig.
Die "stow aways" besef nie dat daar baie min lugdruk in die "wheel well "
van so 'n vliegtuig is nie en dat dit so minus 50 grade is en dat hulle dit
nie gaan oorleef nie.

Braam
Vorige onderwerp: Noodvoedsel in Afrika
Volgende onderwerp: Sogenaamde Leiers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 22:52:27 UTC 2026