| Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103673] |
Wo., 08 Junie 2005 09:43  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar die
mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland om
behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat die
mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie! Afrika
se gierigheid is sy eie grootste vyand...
|
|
|
|
|
|
| Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103683 is 'n antwoord op boodskap #103680] |
Wo., 08 Junie 2005 12:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee. Jy was heeltyd verkeerd.
Hulle vloek nie dieselfde nie;))
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank glo ek
> al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?
>
> Spencer
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:yqOdnRvTH9tlIDvfRVn-pQ@is.co.za...
>> Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
>> noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar die
>> mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland om
>> behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat die
>> mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie!
>> Afrika se gierigheid is sy eie grootste vyand...
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103704 is 'n antwoord op boodskap #103700] |
Do., 09 Junie 2005 06:19  |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ok julle is so mal dat julle dood normaal is! :p
"DD" skryf in boodskap news:r0nea1parpe2r726j5rebms2dkcs5gqk9n@4ax.com...
>
>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
>>> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank
>>> glo
>>> ek al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?
>
>
>> "Suidwester" wrote:
>> Knaters word genoem 'sweet bread'.....jy kou daaraan. DD is in Durban as
>> ek dit reg het en ek hang in Namibië rond. Beide van ons hou egter van
>> fotografie. Verder is ek normaal en hy mal!!!
>
>
>
>
>
>
>
> http://home.intekom.com/davesplace/framed/grazing.jpg
>
> Die Mal Genie
>
|
|
|
|