| Rex Trueform [boodskap #103218] |
Wo., 18 Mei 2005 06:57  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor vanoggend dat die fabriek nou oorgeneem word deur 'n BEE groep....
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rex Trueform [boodskap #103285 is 'n antwoord op boodskap #103275] |
Do., 19 Mei 2005 17:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?
--
Groetnis
Annette
"@rogers.com" skryf in boodskap news:6oqdndHyhb8r6hHfRVn-1Q@rogers.com...
>
> "Ferdi Greyling" skryf
>
>> Frikkie, is die brandewyn vir vandeesmaand dan al op?
>>
>> On 18 May 2005 15:16:57 > (Charles Danson) wrote:
>
> Ferdi, ek dink jy sit die stoel hier mis. Ek dink nie dis Frikkie
> dié nie. Hy is te intelligent vir Frikkie. ( Hy is selfs te intelligent
> vir du plessis, wat somtyds onder sy naam pos, en dus onder
> verdenking kom.)
> Toe hy nou die naam Charles Danson gebruik, toe wonder
> ek eers. Charles Danson is een van my geliefkoosde akteurs.
> Iemand wat van Charles Danson weet, het smaak.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rex Trueform [boodskap #103313 is 'n antwoord op boodskap #103303] |
Vr., 20 Mei 2005 15:13  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien praat Gloudina van Charles Dance?
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:428dbe15$0$64748$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Toemaar Annette, jy's nie die enigste wat nog nooit van die ou gehoor het
> nie... Ek kry hom ook nie op die internet nie. My gevolgtrekking is dat hy
> nie eintlik iets in sy lewe bereik het nie, of nog nooit bestaan het nie...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:rfedndOvwJaCTxHfRVn-sg@rogers.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?
>>
>> Nee, tog. Die vader behoede ons.
>> Ek praat van Charles Danson. Die
>> Britse akteur.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|