Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rex Trueform
Rex Trueform [boodskap #103218] |
Wed, 18 May 2005 06:57  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor vanoggend dat die fabriek nou oorgeneem word deur 'n BEE groep....
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rex Trueform [boodskap #103313 is 'n antwoord op boodskap #103303] |
Fri, 20 May 2005 15:13  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien praat Gloudina van Charles Dance?
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:428dbe15$0$64748$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Toemaar Annette, jy's nie die enigste wat nog nooit van die ou gehoor het
> nie... Ek kry hom ook nie op die internet nie. My gevolgtrekking is dat hy
> nie eintlik iets in sy lewe bereik het nie, of nog nooit bestaan het nie...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:rfedndOvwJaCTxHfRVn-sg@rogers.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?
>>
>> Nee, tog. Die vader behoede ons.
>> Ek praat van Charles Danson. Die
>> Britse akteur.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 11:01:28 UTC 2025
|