Kan iemand help asb? [boodskap #103021] |
Fri, 13 May 2005 08:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek soek webblaaie waar inligting verkry kan word re karakoelboerdery in SA,
waarheen ons uitvoer, en wat word met die pelse gedoen.
Iemand in NZ wil weet.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Kan iemand help asb? [boodskap #103022 is 'n antwoord op boodskap #103021] |
Fri, 13 May 2005 09:10 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
AS daar met karakoele geboer word in SA, dan sal dit sekerlik net in die
Namakwaland wees, maar die werklike plek is by ons Namibiƫ, by name Swakara.
Soek Swakara op google en ek is seker jy gaan by die Namibiese organisasie
uitkom. Sover ek weet, word die pelse deur die korporasie namens die boere
bymekaargemaak [word gepers en in pakke verpak en na die korporasie gestuur]
wat dit dan in London op veilings aan pelseniers verkoop.
"Annette" skryf in boodskap news:d61qao$8sl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek soek webblaaie waar inligting verkry kan word re karakoelboerdery in
> SA,
> waarheen ons uitvoer, en wat word met die pelse gedoen.
> Iemand in NZ wil weet.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Kan iemand help asb? [boodskap #103026 is 'n antwoord op boodskap #103021] |
Fri, 13 May 2005 09:33 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het toe vir jou die website gaan kyk: www.agra.com.na Dis die regte
plek om al die nodige inligting te kry. Ek het die London verkeerd gehad,
dit was in die ou jare. Deesdae is dit Kopenhagen.
"Annette" skryf in boodskap news:d61qao$8sl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek soek webblaaie waar inligting verkry kan word re karakoelboerdery in
> SA,
> waarheen ons uitvoer, en wat word met die pelse gedoen.
> Iemand in NZ wil weet.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|