Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrydag 13de
Vrydag 13de [boodskap #102990] Do., 12 Mei 2005 06:41 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Senior Lid
Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
natuurlik Jason vs Freddy!
Re: Vrydag 13de [boodskap #102991 is 'n antwoord op boodskap #102990] Do., 12 Mei 2005 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, en genadiglik is daar net een hierdie jaar.
Sal maar moreaand gaan fliek - Die Freddie-tipe rillers staan my nie aan
nie. Ek verkies rillers wat nader aan die waarheid kan wees.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d5utr6$9dp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
> natuurlik Jason vs Freddy!
>
Re: Vrydag 13de [boodskap #102999 is 'n antwoord op boodskap #102990] Do., 12 Mei 2005 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Senior Lid
So ook die eerste Freddy fliek! Met die tong uit die telefoon!

"Francois Human" wrote in message
news:1115910357.48efb48493ce632552ea7c2ea2e741bf@teranews...
> Ek moet erken die eerste Friday the 13th movie het my baie lekker laat
> skrik. Van daar af was dit net afdraende
>
> Soois
>
> "Annette" wrote in message
> news:d5uuhu$b0v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Janee, en genadiglik is daar net een hierdie jaar.
>> Sal maar moreaand gaan fliek - Die Freddie-tipe rillers staan my nie aan
>> nie. Ek verkies rillers wat nader aan die waarheid kan wees.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d5utr6$9dp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
>>> natuurlik Jason vs Freddy!
>
>
>>
>
Re: Vrydag 13de [boodskap #103000 is 'n antwoord op boodskap #102991] Do., 12 Mei 2005 15:04 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Senior Lid
Ek moet erken die eerste Friday the 13th movie het my baie lekker laat
skrik. Van daar af was dit net afdraende

Soois

"Annette" skryf in boodskap news:d5uuhu$b0v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee, en genadiglik is daar net een hierdie jaar.
> Sal maar moreaand gaan fliek - Die Freddie-tipe rillers staan my nie aan
> nie. Ek verkies rillers wat nader aan die waarheid kan wees.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d5utr6$9dp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
>> natuurlik Jason vs Freddy!


>
Vorige onderwerp: Waar's jy Elaine?
Volgende onderwerp: Kyk of julle miskien kan help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 10:27:08 UTC 2026