Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kosmiese Messias
| Kosmiese Messias [boodskap #102903] |
Sa., 07 Mei 2005 20:08  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
> "DD" skryf
Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.
Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kosmiese Messias [boodskap #102909 is 'n antwoord op boodskap #102907] |
So., 08 Mei 2005 13:19   |
Archie Sneddon
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2005
|
Junior Lid |
|
|
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Sean Monterey" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf Sean Monterey skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.
du plessis
|
|
|
|
| Re: Kosmiese Messias [boodskap #102910 is 'n antwoord op boodskap #102907] |
So., 08 Mei 2005 13:22   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Sean Monterey" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf Sean Monterey skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.
du plessis
|
|
|
|
| Re: Kosmiese Messias [boodskap #102911 is 'n antwoord op boodskap #102907] |
So., 08 Mei 2005 13:29   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "swaap skryf" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf swaap skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Ten minste nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.
Maar glo my, ek verdien 'n dankie daarvoor.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Kosmiese Messias [boodskap #102913 is 'n antwoord op boodskap #102908] |
So., 08 Mei 2005 14:27   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 8 May 2005 15:14:01 +0200, "TJ" wrote:
> Meer inligiting van SA wenner by www.fireworks.co.za en ons het ook weer
> binnekort 'n www.symphonyoffire.co.za innie Kaap.
>
> :-)
>
> TJ
interessante site, TJ.
Die fotos is uithaler fotos
en soos alle tipe fotos verskillend benader word,
is dit 'n spesiale kuns om vuurwerke te fotografeer.
**. *
* * * \ / *
* \ / * *
* _, * * ''-, *\ | _.-' / *
`'-., ** | / -`|` / *
* ** `'., \ | ,-` ' /
* * \', * \ | /| '/ // *
.,,,, ` ` , * ` || | '| // ,.-`
* * `.\ \ |\,|| | | | `' ,.-`` *
** \\ \ | `||/ | | /|***_-`
\\ | | |||| | | |/ - *
* ````'-, \| ,\ | |||||/ | |/ ,'
``'., \| | \ | |`| / / // / ***
* * \,,\,`..|`-|-|/\..|,|'/
-`` | / /` \ \` '
```''''-------''''````
|
|
|
|
| Re: Kosmiese Messias [boodskap #102920 is 'n antwoord op boodskap #102903] |
So., 08 Mei 2005 18:49  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Dis maklik om so `n kompetisie te wen as jy van SA af kom.
Petrolbomme maak `n pragtige "poef" geluid en die mooiste kleure waaraan jy
kan dink.
Ai hoe mis ek nou die ou Boeresport dae.
ApartheidsVark Groete
Frikkie
Ps: Ag natuurlik, sorry antie maar jou seun sal natuurlik goed doen in
hierdie kompetisies, vergeet jy kom van hier af !!!
@rogers.com skryf in boodskap news:_9-dnewQFO7ng-DfRVn-1Q@rogers.com...
>
>> "DD" skryf
>
> Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.
>
> Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
> vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
> se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
> sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
> 'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
> inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 22:31:27 UTC 2026
|