| Knersus gee opleiding [boodskap #102710] |
Sa., 23 April 2005 07:05  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Knersus het julle probeer oplei deur te sê:
'don't feed the trolls"
maar hierdie nuusgroep van julle word so effe ondersteun
dat julle blykbaar selfs met die troll sal gesels, anders as met
niemand nie.
En dan Knersus, is dit mense wat nie juis kan bestempel word as
newbies nie.
Ek het, toe ek die eerste een daarvan sien, gedink dat hy nie
beantwoord gaan word nie. Inteendeel, dit lyk asof daar mense is
wat selfs met hom wil gesels:-)
< kliphard>
So terloops, kom ons feed die ander troll, by name Gloudina, met die
volgende - (Hierdie geld sommer vir jou ook, Ferdi, en die res van
julle wat die Afrikaanssprekende as die skepper van apartheid
beskuldig) Iets wat ek heel toevallig op af gekom het:
***************************
Sir Seretse Khama
Sir Seretse Khama served as President of Botswana from 1966 until his
death in 1980. In 1950 Khama was banished from Botswana by British
authorities for marrying a white woman, but was allowed to return in
1956. He is shown here in 1964 with his English-born wife, Ruth.
Microsoft® Encarta® Encyclopedia 2003. © 1993-2002 Microsoft
Corporation. All rights reserved.
***************************
Dave
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|