| Help asseblief [boodskap #102515] |
Ma., 11 April 2005 14:31  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand asseblief vir my die woorde vir "Ek sien 'n nuwe hemel kom" hier
plaas of vir my email? My pa word Donderdag begrawe en my ma wil vreeslik
graag hê ons moet die lied sing... ongelukkig is dit 'n NG lied, en die
vader weet ek kry die woorde nêrens nie. Die begrafnisbrief is my
verantwoordelikheid...
Baie Dankie
Elaine
|
|
|
|
|
|
| Re: Help asseblief [boodskap #102520 is 'n antwoord op boodskap #102515] |
Ma., 11 April 2005 16:41   |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Openbaring 21.
http://www.statenvertaling.net/bijbel/open/21.html
gezang 114 (Openbaring 21:1-4)
http://home.wanadoo.nl/warners/pr/16nov2003.htm
Ik zag een nieuwe hemel zich verheffen, een nieuwe aarde ontstond
om het geheim des levens te beseffen, niet meer in zee gegrond.
Ik zag een stad verblindend naderkomen, een middelpunt van feest,
Jeruzalem, zoals het in Gods dromen vanouds moet zijn geweest.
Jeruzalem is als een bruid getreden voor God in wit en goud
en in haar heldre ogen staat een vrede door niemand ooit aanschouwd.
Een stem roept in het rond: nu gaat beginnen de koninklijke tijd,
de koning zal de koningin beminnen die Hem is toegewijd.
De Koning die zijn troon heeft in den hoge, houdt bij de mensen hof
en alle tranen zal Hij van hun ogen afwissen tot zijn lof.
Er zal geen rouw, er zal geen dood meer wezen, nergens verdriet meer zijn,
de eerste dingen werden uitgewezen, voorbij ging alle pijn.
Ook vreemd dat die Afrikaanse Bybel en Gesange nie op die Internet is nie?
:-)
TJ
"Elaine" skryf in boodskap news:d3e1oe$c3m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand asseblief vir my die woorde vir "Ek sien 'n nuwe hemel kom" hier
> plaas of vir my email? My pa word Donderdag begrawe en my ma wil vreeslik
> graag hê ons moet die lied sing... ongelukkig is dit 'n NG lied, en die
> vader weet ek kry die woorde nêrens nie. Die begrafnisbrief is my
> verantwoordelikheid...
>
> Baie Dankie
> Elaine
>
|
|
|
|
| Re: Help asseblief [boodskap #102521 is 'n antwoord op boodskap #102515] |
Ma., 11 April 2005 17:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Innige Simpatie Elaine.
((((((((((Elaine))))))))))))))))))
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:d3e1oe$c3m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand asseblief vir my die woorde vir "Ek sien 'n nuwe hemel kom" hier
> plaas of vir my email? My pa word Donderdag begrawe en my ma wil vreeslik
> graag hê ons moet die lied sing... ongelukkig is dit 'n NG lied, en die
> vader weet ek kry die woorde nêrens nie. Die begrafnisbrief is my
> verantwoordelikheid...
>
> Baie Dankie
> Elaine
>
|
|
|
|
| Re: Help asseblief [boodskap #102522 is 'n antwoord op boodskap #102515] |
Ma., 11 April 2005 17:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ges 177: ( Openbaring 21)
Ek sien 'n nuwe hemel kom,
'n aarde nuut en vry.
Die see en al wat wat skei, verdwyn.
God self kom by ons bly.
Die nuwe stad, Jerusalem,
daal uit die hemel neer;
skoon soos 'n bruid in heerlikheid-
geliefde van die Heer.
Die Heer droog al die die trane af,
verby is droefheid, dood.
Ja, pyn en smart wyk uit die hart -
ons moeite, angs en nood.
"Kyk ek maak alles nuut", sê God.
" Laat hom wat dors het kom.
En hy sal vind, Hy is my kind
Ek is 'n God vir hom!"
Oorwinnaars, sal ons alles erf
en drink uit die fontein
van lewenswater, heerlik, rein.
En God sal oor ons skyn.
> Kan iemand asseblief vir my die woorde vir "Ek sien 'n nuwe hemel kom" hier
> plaas of vir my email? My pa word Donderdag begrawe en my ma wil vreeslik
> graag hê ons moet die lied sing... ongelukkig is dit 'n NG lied, en die
> vader weet ek kry die woorde nêrens nie. Die begrafnisbrief is my
> verantwoordelikheid...
>
> Baie Dankie
> Elaine
>
|
|
|
|
| Re: Help asseblief [boodskap #102524 is 'n antwoord op boodskap #102520] |
Ma., 11 April 2005 17:42   |
jan[3]
Boodskappe: 7 Geregistreer: Mei 2006
|
Junior Lid |
|
|
Probeer Google "Bible Database" vir alle vertalings in alle tale
Jan
"TJ" skryf in boodskap news:ttudnUFtt4I9NcffRVn-2g@is.co.za...
> Openbaring 21.
> http://www.statenvertaling.net/bijbel/open/21.html
>
> gezang 114 (Openbaring 21:1-4)
> http://home.wanadoo.nl/warners/pr/16nov2003.htm
>
> Ik zag een nieuwe hemel zich verheffen, een nieuwe aarde ontstond
> om het geheim des levens te beseffen, niet meer in zee gegrond.
> Ik zag een stad verblindend naderkomen, een middelpunt van feest,
> Jeruzalem, zoals het in Gods dromen vanouds moet zijn geweest.
>
> Jeruzalem is als een bruid getreden voor God in wit en goud
> en in haar heldre ogen staat een vrede door niemand ooit aanschouwd.
> Een stem roept in het rond: nu gaat beginnen de koninklijke tijd,
> de koning zal de koningin beminnen die Hem is toegewijd.
>
> De Koning die zijn troon heeft in den hoge, houdt bij de mensen hof
> en alle tranen zal Hij van hun ogen afwissen tot zijn lof.
> Er zal geen rouw, er zal geen dood meer wezen, nergens verdriet meer zijn,
> de eerste dingen werden uitgewezen, voorbij ging alle pijn.
>
>
> Ook vreemd dat die Afrikaanse Bybel en Gesange nie op die Internet is nie?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:d3e1oe$c3m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan iemand asseblief vir my die woorde vir "Ek sien 'n nuwe hemel kom"
> hier
>> plaas of vir my email? My pa word Donderdag begrawe en my ma wil vreeslik
>> graag hê ons moet die lied sing... ongelukkig is dit 'n NG lied, en die
>> vader weet ek kry die woorde nêrens nie. Die begrafnisbrief is my
>> verantwoordelikheid...
>> Baie Dankie
>> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|