| Die Wêreld [boodskap #102480] |
Ma., 11 April 2005 06:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iemand van julle dit gister gelees?
Wat is julle menings daaromtrent?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Wêreld [boodskap #102486 is 'n antwoord op boodskap #102483] |
Ma., 11 April 2005 07:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
--
Groetnis
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe lees mens die wêreld?
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand van julle dit gister gelees?
>> Wat is julle menings daaromtrent?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Wêreld [boodskap #102495 is 'n antwoord op boodskap #102490] |
Ma., 11 April 2005 08:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gekoop by 'n winkel. Blykbaar kon die mense in Newcastle dit nie kry nie..
Hulle webblad werk ook nog nie.
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:425a2a69$0$82850$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dis tog die "nuwe" Klets? Waar het jy dit gekry?
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3d906$1q$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe lees mens die wêreld?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Iemand van julle dit gister gelees?
>>>> Wat is julle menings daaromtrent?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Wêreld [boodskap #102506 is 'n antwoord op boodskap #102504] |
Ma., 11 April 2005 09:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al wat hulle meld is dat die redaktrise Ukkasie organiseer het.
--
Groetnis
Annette
dessert first
ann...@ctnet.co.za
"Max" skryf in boodskap news:425a4874$0$143$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Toe dit nog KLETS was, het ek dit soms gelees... Ek het KLETS 'n bietjie as
> "klouerig aan die verlede" ervaar. Dit was natuurlik 'n goeie advertensie
> vir Ukkasie en die ander feeste... Sê hulle iets van Ukkasie in die Wêreld?
> Eurokasie het 'n stille dood gesterf...
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3dcu7$64p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gekoop by 'n winkel. Blykbaar kon die mense in Newcastle dit nie kry nie..
>> Hulle webblad werk ook nog nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:425a2a69$0$82850$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Dis tog die "nuwe" Klets? Waar het jy dit gekry?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d3d906$1q$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe lees mens die wêreld?
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Iemand van julle dit gister gelees?
>>>> > > Wat is julle menings daaromtrent?
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|