| Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102304] |
Di., 05 April 2005 22:00  |
ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67 Geregistreer: Maart 2005
|
Volle Lid |
|
|
Waarskuwing vir nuwelinge!
Die waarheid oor die ou forumpie is dat hier so paar mense (nie almal
nie) 'n huisie gekry het vir hulle dom idees. Op een of ander kosmiese
glips, noem dit maar 'n briekmerk in die onderbroek van die geskiedenis
het daar so paar mensies hier geland wat mekaar streel en bevoel in
hulle totaal absurde gedagtegange en die strelings en bevoelinge het
uitgeloop op een groot orgie wat nou die forum soos hy tans daarna
uitsien tevoorskyn gebring het. Die ma en pa van die huis is Gloudina
en Ferdi. Die een sit en kef uit Kanada en die ander is 'n koerantman
wat nie meer weet wie of wat hy is nie.
As jy nie soos hulle dink nie dan is jy net nie cool hier nie. Die
waarheid is egter dat jy bleddie cool is. Die mense het nodig om geskok
te word uit hulle gemakzones uit. Spelling is vir hulle baie belangrik
(veral vir die ma en die pa van die forum) omdat dit al is wat hulle
ken. Gloudina werk met taal sien en Ferdi se werk is by 'n Afrikaanse
koerant. So dit is hulle sterk punte, sien?
Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of iets. So is
hulle oor spelling. Hulle maak egter die fout om te dink dat as jy kan
spel is jy in staat tot logiese denke. Hulle kindertjies wat basies
hulle koor van ondersteunende stemmetjies is laat maar net so in die
verbygaan van hulle hoor. Wat ook al mamma Gloudina of pappa Ferdi sê
is wet hier.
Hier is so paar mense hier wat weet waar die waarheid van die lewe en
veral SA lê. Hulle sal jy ook erken aan die kritiek wat hulle ontvang
van die ouers en kroos van die forum. Ek dink nie hulle kan dit help
nie. Dit is maar soos 'n siekte van die gees wat hier mense infekteer.
Soms sien jy 'n lig skyn deur 'n krakie in die kors van verkrampte
denke wat mense hier strem om te dink. So helder oomblik in die woorde
van een van die kinders. Dit word egter gou toegeplak en dan word die
norm weer gehandhaaf.
Indien jy 'n nuweling hier is let op vir die volgende:
1. Die waarskuwing van ongewildheid. Jy word hier as andersdenkende
uitgekryt as ongewild. Niemand wil mos ongewild wees nie. Die antwoord
is om deur te druk. Met tyd sal die forum verander en normaliseer van
die siek spul wat dit tans is.
2. Stuur die "spell checkers" na hulle dinges. Dis al wat hulle kan
doen en jy sal sien aan die fokus daarop instede van antwoorde op
eerlike vrae waar die mense se harte lê. Hulle noem hulleself die sout
van die nuusgroep. Die waarheid lê iewers tussen wurm drolle en slang
poefies... Kies maar self.
3. Om die mense te skok moet jy soms lelik wees. Mooi praat werk nie.
Hulle gaan jou probeer ignoreer. Neem kennis van die nuwe stemme en
wees vriendelik met die. Met die ou garde moet jy maar hard wees. Soos
klip sê ek vir jou! Soos klip!
Sterkte en verskoon my maar as ek die ouens uitmekaar vloek. Afrikaans
het vir 'n rede 'n kru kant. Dis vir mense soos die!
Kyk noord!
Loerder
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102311 is 'n antwoord op boodskap #102304] |
Wo., 06 April 2005 06:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag toe nou, watse kontrolespeletjie probeer jy hier op 'n oop forum speel?
As jy nie suiwer Afrikaans kan gebruik of reg kan spel nie, en nie volwasse
genoeg is om dit te kan hanteer as jy daarop reggewys word nie, is dit jou
probleem. Niemand anders s'n nie.
Alhoewel baie min deelnemers hier met al die bydraes van Gloudina en Ferdi
sou saamstem of verskil, soos tereg met enige ander bydraer, moet mens tog
erken dat daar meriete is in sommige van hul bydraes tot voordeel van die
nuusgroep.
--
Groetnis
Annette
wrote in message
news:1112738405.990032.325170@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
Waarskuwing vir nuwelinge!
Die waarheid oor die ou forumpie is dat hier so paar mense (nie almal
nie) 'n huisie gekry het vir hulle dom idees. Op een of ander kosmiese
glips, noem dit maar 'n briekmerk in die onderbroek van die geskiedenis
het daar so paar mensies hier geland wat mekaar streel en bevoel in
hulle totaal absurde gedagtegange en die strelings en bevoelinge het
uitgeloop op een groot orgie wat nou die forum soos hy tans daarna
uitsien tevoorskyn gebring het. Die ma en pa van die huis is Gloudina
en Ferdi. Die een sit en kef uit Kanada en die ander is 'n koerantman
wat nie meer weet wie of wat hy is nie.
As jy nie soos hulle dink nie dan is jy net nie cool hier nie. Die
waarheid is egter dat jy bleddie cool is. Die mense het nodig om geskok
te word uit hulle gemakzones uit. Spelling is vir hulle baie belangrik
(veral vir die ma en die pa van die forum) omdat dit al is wat hulle
ken. Gloudina werk met taal sien en Ferdi se werk is by 'n Afrikaanse
koerant. So dit is hulle sterk punte, sien?
Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of iets. So is
hulle oor spelling. Hulle maak egter die fout om te dink dat as jy kan
spel is jy in staat tot logiese denke. Hulle kindertjies wat basies
hulle koor van ondersteunende stemmetjies is laat maar net so in die
verbygaan van hulle hoor. Wat ook al mamma Gloudina of pappa Ferdi sê
is wet hier.
Hier is so paar mense hier wat weet waar die waarheid van die lewe en
veral SA lê. Hulle sal jy ook erken aan die kritiek wat hulle ontvang
van die ouers en kroos van die forum. Ek dink nie hulle kan dit help
nie. Dit is maar soos 'n siekte van die gees wat hier mense infekteer.
Soms sien jy 'n lig skyn deur 'n krakie in die kors van verkrampte
denke wat mense hier strem om te dink. So helder oomblik in die woorde
van een van die kinders. Dit word egter gou toegeplak en dan word die
norm weer gehandhaaf.
Indien jy 'n nuweling hier is let op vir die volgende:
1. Die waarskuwing van ongewildheid. Jy word hier as andersdenkende
uitgekryt as ongewild. Niemand wil mos ongewild wees nie. Die antwoord
is om deur te druk. Met tyd sal die forum verander en normaliseer van
die siek spul wat dit tans is.
2. Stuur die "spell checkers" na hulle dinges. Dis al wat hulle kan
doen en jy sal sien aan die fokus daarop instede van antwoorde op
eerlike vrae waar die mense se harte lê. Hulle noem hulleself die sout
van die nuusgroep. Die waarheid lê iewers tussen wurm drolle en slang
poefies... Kies maar self.
3. Om die mense te skok moet jy soms lelik wees. Mooi praat werk nie.
Hulle gaan jou probeer ignoreer. Neem kennis van die nuwe stemme en
wees vriendelik met die. Met die ou garde moet jy maar hard wees. Soos
klip sê ek vir jou! Soos klip!
Sterkte en verskoon my maar as ek die ouens uitmekaar vloek. Afrikaans
het vir 'n rede 'n kru kant. Dis vir mense soos die!
Kyk noord!
Loerder
|
|
|
|
|
|
| Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102315 is 'n antwoord op boodskap #102313] |
Wo., 06 April 2005 06:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))))) Kolskoot Koot:))
--
Groetnis
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:d2vvfg$69$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of
>
> Mens spel dit "ingenieur"...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102326 is 'n antwoord op boodskap #102321] |
Wo., 06 April 2005 15:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gee bietjie 'n voorbeeld van die Aantie se skatologiese terme wat sy hier
sou gebruik het.
Ek kan nie onthou of sy het nie.
--
Groetnis
Annette
"DanielJan" wrote in message
news:4253e4e6$0$14460$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Antie, wie gee vir jou die reg om te antwoord namens 'die mense' op die
> groep'? Ek is een van 'die mense' op hierdie nuusgroep, en jy het beslis nie
> my opinie gevra nie?!
>
> DanielJan.
>
> Buitendien hou >>die mense skatologiese terme hier gebruik nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102331 is 'n antwoord op boodskap #102327] |
Wo., 06 April 2005 17:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooooo!!! Wel, in daardie spesifieke opsig, dis nou die skatologiese, kan
sy maar namens my praat.
--
Groetnis
Annette
"DanielJan" wrote in message
news:42540c71$0$18645$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Kyk na die aanhaling, Annette... die anti gebruik die woorde "Buitendien hou
> die mense nie van die feit dat jy gedurig seksuele en skatologiese terme
> hier gebruik nie.". My issue is nie met 'skatologies' nie, maar met die
> anti se aanname dat sy namens 'die mense' praat!
>
> Groetnis,
>
> DanielJan
>
> "Annette" wrote in message
> news:d310ej$5ou$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gee bietjie 'n voorbeeld van die Aantie se skatologiese terme wat sy hier
>> sou gebruik het.
>> Ek kan nie onthou of sy het nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "DanielJan" wrote in message
>> news:4253e4e6$0$14460$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>>> Antie, wie gee vir jou die reg om te antwoord namens 'die mense' op die
>>> groep'? Ek is een van 'die mense' op hierdie nuusgroep, en jy het beslis nie
>>> my opinie gevra nie?!
>
>>> DanielJan.
>
>>> Buitendien hou >>die mense>> skatologiese terme hier gebruik nie.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|