| Alan Hendrickse [boodskap #101935] |
Do., 17 Maart 2005 04:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy is gister dood aan 'n hartaanval op die PE lughawe.
Hy het bekend geword as die leier van die Arbeidersparty van die
driekamerparlement.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Alan Hendrickse [boodskap #101938 is 'n antwoord op boodskap #101937] |
Do., 17 Maart 2005 06:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het verkies om nie sy "kriminele optrede" te vermeld nie;))
--
Groetnis
Annette
"Richard" skryf in boodskap news:d1b845$1qi9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:d1b03o$9iq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy is gister dood aan 'n hartaanval op die PE lughawe.
>> Hy het bekend geword as die leier van die Arbeidersparty van die
>> driekamerparlement.
>>
>
> ...en dat hy gaan swem het by die wittes se strand sonder om toestemming te
> kry van die Groot Baas.
>
> Richard
> in Pretoria
>
|
|
|
|