| Kry die Engelse [boodskap #101327] |
Do., 10 Februarie 2005 10:07  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede troue?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse [boodskap #101329 is 'n antwoord op boodskap #101328] |
Do., 10 Februarie 2005 12:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - die hele skielike aankondiging is die parlement se skuld. Hulle
eis mos nou dat hy moet verduidelik hoekom hy 6 miljoen pond per jaar op
haar uitgee.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:Yf2dnbpKXMOa0JbfRVn-qg@is.co.za...
> Ja wragtag.... ou Charles lyk hoeka vir my so moeg van min slaap. Seker
> oor al die skrik as hy skielik wakker word in die nag en dink hy's in 'n
> horror movie. Kon hy nie 'n inkelte Soutinnetjie gekry het wat mooier is
> nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cufc2f$iia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>> troue?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse [boodskap #101331 is 'n antwoord op boodskap #101330] |
Do., 10 Februarie 2005 12:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>
> Who cares...
>
>
> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
troue?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse [boodskap #101333 is 'n antwoord op boodskap #101332] |
Do., 10 Februarie 2005 12:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
--
Groetnis
Annette
>
> "Annette" wrote in message
> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>
>>> Who cares...
>
>
>>> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>> troue?
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse [boodskap #101335 is 'n antwoord op boodskap #101334] |
Do., 10 Februarie 2005 13:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is daar enige ander geheimpies van prinses Charles wat jy ons kan vertel?:))
Lyk of jy in die binnekringe beweeg daar:)
( Nou net op die 3-uur nuus op RSG praat Niekie van Prinses Charles)
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:cufm1t$4sq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy shopping ook by Harrods! Hulle stock dit......
> "Annette" wrote in message
> news:cufluf$4mc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>>>
>>>> > Who cares...
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>>>> troue?
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101339 is 'n antwoord op boodskap #101337] |
Do., 10 Februarie 2005 13:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar voel?:)))
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>
> Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
> Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>
>
>
> On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse [boodskap #101340 is 'n antwoord op boodskap #101336] |
Do., 10 Februarie 2005 13:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Wat weet jy van Ferdi wat ons nie weet nie?:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:Td6dnXmI1OKQ_5bfRVn-2A@is.co.za...
> O golla! En hier dag ek toe julle praat van Ferdi!!
> "Annette" wrote in message
> news:cufluf$4mc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>>>
>>>> > Who cares...
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>>>> troue?
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101350 is 'n antwoord op boodskap #101348] |
Vr., 11 Februarie 2005 05:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Is jy OOK verlief op haar?:))))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:65-dneAHR40B2JHfRVn-pQ@is.co.za...
> As ek na haar kyk, dan verstaan ek......
> "Annette" wrote in message
> news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
>> Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
>> hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar
>> voel?:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>
>>> Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
>>> Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>
>
>
>>> On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101352 is 'n antwoord op boodskap #101351] |
Vr., 11 Februarie 2005 06:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink Camilla en Kwien Liz behoort baie goed oor die weg te kom.
Albei klou verbete aan haarstyle van die jare toet.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:JrydnUf7z9tn1pHfRVn-og@is.co.za...
> Nee, ek gril vir daai tampon-storie. Die broek-oor-die-kop-storie is met
> die vrou harde werklikheid!
> "Annette" wrote in message
> news:cuhh1u$2c6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Is jy OOK verlief op haar?:))))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:65-dneAHR40B2JHfRVn-pQ@is.co.za...
>>> As ek na haar kyk, dan verstaan ek......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
>>>> Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
>>>> hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar
>>>> voel?:)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>>>
>>>> > Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
>>>> > Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|