| Gisteraand [boodskap #101318] |
Do., 10 Februarie 2005 04:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Gisteraand [boodskap #101320 is 'n antwoord op boodskap #101319] |
Do., 10 Februarie 2005 05:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dis eintlik tragies dat so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan
soek,,,,,
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal te
> doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
>> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gisteraand [boodskap #101325 is 'n antwoord op boodskap #101322] |
Do., 10 Februarie 2005 08:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inderdaad!! Ten minste een mooi lang man om na te kan kyk:))
--
Groetnis
Annette
in message news:cuf101$pnu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan jy jou voorstel hoe die SA span sou gelyk met hom daarin? Wow.
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuet14$ik5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, dis eintlik tragies dat so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan
>> soek,,,,,
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal
> te
>>> doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
>>>> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|