| Re: Kanada .... [boodskap #101311] |
Wo., 09 Februarie 2005 13:21  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het familie deur Desember gehad wat uit Australië kom kuier het en hulle
reken die spul Aussies is so wetsgehoorsaam dat hulle sulke vaal lappe is.
Niemand waag dit om te vinnig te ry nie. Arme goed....my speedo begin op
160!
"Jonas" skryf in boodskap news:cud266$lqh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Steve Hofmeyer raak op 'n onlangse beeldsending van "Kanasie" kwyt dat die
> Kanadese so kleurloos en korrek is dat hy nie kan voorsien dat Kanada ooit
> 'n "ordentlike reeksmoordenaar" sal oplewer nie. Ongeag wat jy van ou
> Steve
> dink - dis voorwaar 'n helder siening.
>
>
>
> Darem maar lekker daar onder die ou Skaduboom ...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada .... [boodskap #101349 is 'n antwoord op boodskap #101347] |
Vr., 11 Februarie 2005 05:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand lees ek dat in Engeland het 'n jong man 'n middeljarige vrou
doodgeslaan met 'n baksteen, omdat haar hond vir hom geblaf het.
Ons misdadigers is nog nie daar nie.
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cugp4k$ndk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja nee... 'n reeksmoordenaar is inderdaad iets om op trots te wees :))
>
> Elaine
>
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Hoe's daai vir reeksmoordenaars? Wil nog meer
>> hoor?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada .... [boodskap #101362 is 'n antwoord op boodskap #101361] |
Vr., 11 Februarie 2005 12:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons misdadigers mag erger en wreder dinge doen, maar iemand langs die pad
doodmaak oor 'n hond wat blaf?:))
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cui72i$le1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jong, ek weet darem nie so mooi van daai een nie...
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>
>> Ons misdadigers is nog nie daar nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada .... [boodskap #101366 is 'n antwoord op boodskap #101363] |
Vr., 11 Februarie 2005 13:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n Kaapse ding.
Een dood.
Twee ander redelik ernstig gewond.
Twee aparte voorvalle
Aanvallers albei wit mans...
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cui9sn$qqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hang seker af hoe moerig die ou is! Ek het nog nie so iets gelees nie, maar
> ek het al gelees dat 'n ou 'n ander een met 'n bat doodgeslaan het in
> trêffic.
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>> Ons misdadigers mag erger en wreder dinge doen, maar iemand langs die pad
>> doodmaak oor 'n hond wat blaf?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Kanada .... [boodskap #101367 is 'n antwoord op boodskap #101366] |
Vr., 11 Februarie 2005 13:43  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die wit mans is maar effe gestres... Daar is geen verskoning vir
moord nie. Of jy nou wit of swart is, maak nie 'n verskil aan my nie :)
"Annette" wrote:
> Dis 'n Kaapse ding.
> Een dood.
> Twee ander redelik ernstig gewond.
> Twee aparte voorvalle
> Aanvallers albei wit mans...
> --
> Groetnis
> Annette
|
|
|
|