| knock..knock..knock [boodskap #100141] |
Sa., 06 November 2004 12:56  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
hier's niemnd nie.
Ek wou iemand saamnooi vir 'n bier
nou geniet ek dit alleen...
(en moet nie nòu skreeu 'haai hier's ek!' nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: klop, klop, klop! [boodskap #100149 is 'n antwoord op boodskap #100148] |
Sa., 06 November 2004 18:01   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 6 Nov 2004 18:26:43 +0100, camerama wrote:
>
> Ag? - 'n egte afstammeling van die geneesheer JEAN PRIEUR DU PLESIS?
>
> Sien tog vir jou familiestamboom die Suid Afrikaanse geslagregisters
> volume 8 blad 131/178 - baie interessant - en waarskynlik in groot
> bibilotekes in te sien. Jy sal nie seker wees of jy 'n afstammeling wees!
> As ek in 1980 in Kaapstad het gebly het het ek 'n taksie gehuur met
> 'n baie NICE man ('n etnise Kaapse man) wat my 6 dae dwars deur
> die skiereiland het gebring. Soms dink ek: Ek sal trug moet kom
> na Kaapstad toe ........ (tja, baie min geld ......!)
> Patrick
Volume 8 bladsy 131/178 - baie dankie
vir die inligting:-0
Ja, die eerste Du Plessis het hierheen gekom,
en hy was 'n geneesheer kan ek onthou.
Hy is weer terug na Frankryk vanwaar hy weer
terug gekom het. Hy was twee keer getroud en
een van die vrouens se naam, kan ek onthou,
is Maria.
Dat hy 'n geneesheer was kan ek onthou
maar sy naam het ek vergeet, want ek was
nog klein.
DD
|
|
|
|
| Re: klop, klop, klop! [boodskap #100239 is 'n antwoord op boodskap #100149] |
Wo., 10 November 2004 10:56   |
P_65
Boodskappe: 43 Geregistreer: September 2004
|
Volle Lid |
|
|
DD gebruikte zijn klavier om te schrijven :
> On Sat, 6 Nov 2004 18:26:43 +0100, camerama
> wrote:
>
>> Ag? - 'n egte afstammeling van die geneesheer JEAN PRIEUR DU PLESIS?
>> Sien tog vir jou familiestamboom die Suid Afrikaanse geslagregisters
>> volume 8 blad 131/178 - baie interessant - en waarskynlik in groot
>> bibilotekes in te sien. Jy sal nie seker wees of jy 'n afstammeling wees!
>> As ek in 1980 in Kaapstad het gebly het het ek 'n taksie gehuur met
>> 'n baie NICE man ('n etnise Kaapse man) wat my 6 dae dwars deur
>> die skiereiland het gebring. Soms dink ek: Ek sal trug moet kom
>> na Kaapstad toe ........ (tja, baie min geld ......!)
>> Patrick
>
>
> Volume 8 bladsy 131/178 - baie dankie
> vir die inligting:-0
>
> Ja, die eerste Du Plessis het hierheen gekom,
> en hy was 'n geneesheer kan ek onthou.
> Hy is weer terug na Frankryk vanwaar hy weer
> terug gekom het. Hy was twee keer getroud en
> een van die vrouens se naam, kan ek onthou,
> is Maria.
>
> Dat hy 'n geneesheer was kan ek onthou
> maar sy naam het ek vergeet, want ek was
> nog klein.
>
> DD
Ek het een vriend die woon in Heidelberg(Gauting)hy heet Slappie du
Plessis,tog geen familie van jou?
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|
| Re: klop, klop, klop! [boodskap #100244 is 'n antwoord op boodskap #100239] |
Wo., 10 November 2004 17:53  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Nov 2004 10:56:14 GMT, P_65 wrote:
>> Volume 8 bladsy 131/178 - baie dankie
>> vir die inligting:-0
>> Ja, die eerste Du Plessis het hierheen gekom,
>> en hy was 'n geneesheer kan ek onthou.
>> Hy is weer terug na Frankryk vanwaar hy weer
>> terug gekom het. Hy was twee keer getroud en
>> een van die vrouens se naam, kan ek onthou,
>> is Maria.
>> Dat hy 'n geneesheer was kan ek onthou
>> maar sy naam het ek vergeet, want ek was
>> nog klein.
>> DD
>
> Ek het een vriend die woon in Heidelberg(Gauting)hy heet Slappie du
> Plessis,tog geen familie van jou?
ek weet nie; ek ken nie my familie nie.
DD
|
|
|
|