Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Stokperdjies & kunsvlyt » Vandag se foto's
Vandag se foto's [boodskap #99889] Do, 28 Oktober 2004 22:30 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
'Vandag' het sowat twintig minute gelede 'gister' geword.
Makie sakie, ek is steeds besig om 'vandag' se fotos uit te sorteer.
269 van hulle; ek het 'n goeie dag gehad. Die tipe dag wat 'n
fotograaf waardeer.

Hier en daar fotos uitgehaal en kleiner gemaak om vir julle te wys.
Die werklike grootte hiervan is 6mp wat ek gezip het na 1.5MB.
Daarvandaan het ek hierdie paar 800 x 600 gemaak baaaie
kleiner sodat dit vinnig kan aflaai.

Indien enige van julle hiervan in groter formaat wil hê, is julle
welkom. Ek sal dit dan so beskikbaar maak. Een van dié
sal ek so deur die dag uitsoek en in A3 grootte druk. Hier lê nog
'n A3 raam wat moet gevul word:-)

DD

http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4427s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4428s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4429s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4431s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4440s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4443s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4448s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4478s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4479s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4490s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4520s.jpg
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4553s.jpg

So oor die naweek sal ek die name meer beskrywend maak
en as ek daarna voel, dit in 'n album laai. Met thumbnails
soos dit hoort. Miskien dié naweek, miskien later.
Re: Vandag se foto's [boodskap #99896 is 'n antwoord op boodskap #99889] Vr, 29 Oktober 2004 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Oct 2004 00:30:09 +0200, DD wrote:

>
>
> 'Vandag' het sowat twintig minute gelede 'gister' geword.
> Makie sakie, ek is steeds besig om 'vandag' se fotos uit te sorteer.

>
> Hier en daar fotos uitgehaal en kleiner gemaak om vir julle te wys.

2.35vm in die bed geklim en 5:30vm opgestaan.
Nog iemand hier wat ook so min slaap?

Suidwester, Max, Basjan, waarom sien ons nie
van julle ander kameramense se werk nie?
Is daar erens 'n plek waar ons kan gaan kyk daarna?
Foto's kan baie interessant wees.

DD
Re: Vandag se foto's [boodskap #99898 is 'n antwoord op boodskap #99896] Vr, 29 Oktober 2004 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die eenvoudigste rede is omdat ons op ons platteland nie 'n goedkoop pad tot
die Internet het nie en dat fotos, soos jy weet, baie tyd kos om 'op die
lug' te kry. Dus natuurlik geld ook. Hulle sê mense wat nie kan slaap
nie se gewetens pla hulle? Vertel wat het jy gedoen?

"DD" skryf in boodskap news:use3o01dmcdf3ni4srpfoo92s1n73ab4cl@4ax.com...
> On Fri, 29 Oct 2004 00:30:09 +0200, DD wrote:
>
> Suidwester, Max, Basjan, waarom sien ons nie
> van julle ander kameramense se werk nie?
> Is daar erens 'n plek waar ons kan gaan kyk daarna?
> Foto's kan baie interessant wees.
>
> DD
>
Re: Vandag se foto's [boodskap #99901 is 'n antwoord op boodskap #99896] Vr, 29 Oktober 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
> Suidwester, Max, Basjan, waarom sien ons nie
> van julle ander kameramense se werk nie?
> Is daar erens 'n plek waar ons kan gaan kyk daarna?
> Foto's kan baie interessant wees.
>
> DD

Ons word nie met Dennis Quaid vergelyk nie...

Waar op die web kan mens (maklik) - gratis - 'n paar foto's neersit?
Re: Vandag se foto's [boodskap #99903 is 'n antwoord op boodskap #99889] Vr, 29 Oktober 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... en?

"DD" skryf in boodskap news:24s2o0t33dltupl0ae9lheptjivn63s2gg@4ax.com...
>
>
> 'Vandag' het sowat twintig minute gelede 'gister' geword.
> Makie sakie, ek is steeds besig om 'vandag' se fotos uit te sorteer.
> 269 van hulle; ek het 'n goeie dag gehad. Die tipe dag wat 'n
> fotograaf waardeer.
>
> Hier en daar fotos uitgehaal en kleiner gemaak om vir julle te wys.
> Die werklike grootte hiervan is 6mp wat ek gezip het na 1.5MB.
> Daarvandaan het ek hierdie paar 800 x 600 gemaak baaaie
> kleiner sodat dit vinnig kan aflaai.
>
> Indien enige van julle hiervan in groter formaat wil hê, is julle
> welkom. Ek sal dit dan so beskikbaar maak. Een van dié
> sal ek so deur die dag uitsoek en in A3 grootte druk. Hier lê nog
> 'n A3 raam wat moet gevul word:-)
>
> DD
>
>
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4427s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4428s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4429s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4431s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4440s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4443s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4448s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4478s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4479s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4490s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4520s.jpg
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4553s.jpg
>
>
> So oor die naweek sal ek die name meer beskrywend maak
> en as ek daarna voel, dit in 'n album laai. Met thumbnails
> soos dit hoort. Miskien dié naweek, miskien later.
>
Re: Vandag se foto's [boodskap #99918 is 'n antwoord op boodskap #99903] Vr, 29 Oktober 2004 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Oct 2004 21:03:25 +1300, "Dingus"
wrote:

> ... en?
>

ag jou dingus

DD
Re: Vandag se foto's [boodskap #99923 is 'n antwoord op boodskap #99898] Vr, 29 Oktober 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Oct 2004 07:34:41 +0200, "Suidwester" wrote:

> Hulle sê mense wat nie kan slaap
> nie se gewetens pla hulle? Vertel wat het jy gedoen?

Nie gewete nie, maar telefoon oproepe.
Dankies vanaf mense vir wie ek oor die jare gehelp
het met dingetjies en mooi dinge wat ek vir
hulle gedoen het, ens.

DD
Re: Vandag se foto's [boodskap #99924 is 'n antwoord op boodskap #99901] Vr, 29 Oktober 2004 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Oct 2004 09:58:32 +0200, "Max" wrote:

>
> "DD"
>> Suidwester, Max, Basjan, waarom sien ons nie
>> van julle ander kameramense se werk nie?
>> Is daar erens 'n plek waar ons kan gaan kyk daarna?
>> Foto's kan baie interessant wees.

>> DD
>
> Ons word nie met Dennis Quaid vergelyk nie...
>

LOL... Ellie voel net skaam omdat sy neus in die lug loop
en so min vir my hallo sê. Dit was 'n bedekte manier om op
te maak daarvoor.

> Waar op die web kan mens (maklik) - gratis - 'n paar foto´s neersit?
>

jou searchmachine

gratis webplek het altyd ads in die vorm van banners ens.

ek dink daaraan om 'n FTP site op my rekenaar te maak.

DD
Re: Vandag se foto's [boodskap #99927 is 'n antwoord op boodskap #99924] Vr, 29 Oktober 2004 23:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD"

LOL... Ellie voel net skaam omdat sy neus in die lug loop
en so min vir my hallo sê. Dit was 'n bedekte manier om op
te maak daarvoor.

Ag dit issie warie. Ek het baie moes reis in die afgelope maand, en het nie
tyd vir enigiets nie, loer net so af en toe hier, maar dit sal minder dol
gaan hier teen middel Nov. My neus sleep op die grond rond hoor, en net
omdat jy handsome is, beteken nie jy mag JOU neus lug nie hoor . . :-)

-e-
Re: Vandag se foto's [boodskap #99929 is 'n antwoord op boodskap #99927] Sa, 30 Oktober 2004 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Oct 2004 23:34:59 GMT, "Ellie" wrote:

>
> "DD"
>
> LOL... Ellie voel net skaam omdat sy neus in die lug loop
> en so min vir my hallo sê. Dit was 'n bedekte manier om op
> te maak daarvoor.
>
> Ag dit issie warie. Ek het baie moes reis in die afgelope maand, en het nie
> tyd vir enigiets nie, loer net so af en toe hier, maar dit sal minder dol
> gaan hier teen middel Nov. My neus sleep op die grond rond hoor, en net
> omdat jy handsome is, beteken nie jy mag JOU neus lug nie hoor . . :-)
>
> -e-

hallo.. hallo.. hallò'ho:-)))

Ellie, ek hoor die manne mor. Hulle praat nie meer met my nie
en mompel iets van 'Ellie met haar swak smaak":-)))

http://davedup.bravehost.com/photos/hallo'ho.jpg

DD
Re: Vandag se foto's [boodskap #99940 is 'n antwoord op boodskap #99918] Sa, 30 Oktober 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - dankie vir fotos.
In die ou dae sou jy nie 'n enkele raampie op dolfyne verkwis het nie - daar
was te veel visse op die strand.
Hou so aan - en stuur, of plaas foto's van die bekende plekke in en om
Durban.
Re: Vandag se foto's [boodskap #99943 is 'n antwoord op boodskap #99940] Sa, 30 Oktober 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Oct 2004 07:33:18 -0700, "Jonas" wrote:

> DD - dankie vir fotos.
> In die ou dae sou jy nie 'n enkele raampie op dolfyne verkwis het nie - daar
> was te veel visse op die strand.
> Hou so aan - en stuur, of plaas foto's van die bekende plekke in en om
> Durban.
>

Hier was jy ook die enigste wat terugvoering gegee het, Jonas.
Jy weet natuurlik dat 'n dolfyn nie 'n vis is nie, né.
Die intelligensie waaroor hulle beskik, is net iets uit 'n ander
wêreld. Erens is 'n AVI wat ek geneem het en vir jou wil wys,
en ek het die afgelope twee weke se DVD's en my hardeskyf
deurgesoek, maar dit is bietjie weg. Ek het heelwat AVI's geneem,
maar dit is een wat ek sal gaan oorneem as ek dit nie kry nie.

By
http://davedup.bravehost.com/photos/dayview_front.jpg
is die regterkantste wit dak die dolfenarium met die robbevertonings
onder die kleiner linkerkanste wit dak. Tydens dolfynvertonings hoor
ons die dolfyne skree hier in die woonstel. Nou moet ek nog net
uitvind wat 'n dolfyn doen, as 'n perd runnik en 'n voël tjirp. 'n Kat
maau en 'n vroumens skree, terwyl 'n leeu brul en Dolly Parton sing.
Wat doen 'n dolfyn?
> Hou so aan - en stuur, of plaas foto's van die bekende plekke in en om
> Durban.
Ek sal jou nog laat verlang na Durban met foto's van hier. Vanmôre was
ek voor Thirsty's se deur toe 'n dametjie van die vlooimark af bel,
oor iets wat op bestelling was, en gehaal is. Toe dink ek daaraan dat
jy en ek nog 'n afspraak het met 'n Kasteel by Thirsty's.

DD

ns.
Die Akwarium is besonder leersaam. Langs die groot vistenks
is beskrywings met foto's, van die visse.
By
http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4553s.jpg
word die slap tussenkleur vis met die geel uitstralings van bo
en geel uitstralings van onder, en die swart vooruitsig (oor
sy neus en selfs langs albei sye), wat jou bewegings so stip
dophou, die 'Canadian' genoem. Tussen hakies word ook gesê
dit dat dit in sommige streke die Sanadian genoem word, omdat
dit 'n Suid Afrikaanse vis is, wat ook in Kanadese waters
aas.
Re: Vandag se foto's en klanke [boodskap #99945 is 'n antwoord op boodskap #99943] Sa, 30 Oktober 2004 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klik, fluit, tjirp, "squeal" (?) en sonar eggos - baie musikaal die klomp.

"clicks and whistles"
www.dolphins.org.za/

"chirp and squeal"
www.sound-effect.com/sounds/animal/WhalesDS/dolphinchirping. wav
www.sound-effect.com/sounds/animal/WhalesDS/dolphinsqueal.wa v

www.dolphin-encountours.co.za/ verwys ook na die klank vibrasies (sonar
eggos) wat 'n mens (helend) beinvloed.

:-)

TJ

"DD" skryf in boodskap news:m677o0tji4caosks27f71pn6mgbih4r0ls@4ax.com...
> On Sat, 30 Oct 2004 07:33:18 -0700, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - dankie vir fotos.
>> In die ou dae sou jy nie 'n enkele raampie op dolfyne verkwis het nie - daar
>> was te veel visse op die strand.
>> Hou so aan - en stuur, of plaas foto's van die bekende plekke in en om
>> Durban.
>>
>
>
> Hier was jy ook die enigste wat terugvoering gegee het, Jonas.
> Jy weet natuurlik dat 'n dolfyn nie 'n vis is nie, né.
> Die intelligensie waaroor hulle beskik, is net iets uit 'n ander
> wêreld. Erens is 'n AVI wat ek geneem het en vir jou wil wys,
> en ek het die afgelope twee weke se DVD's en my hardeskyf
> deurgesoek, maar dit is bietjie weg. Ek het heelwat AVI's geneem,
> maar dit is een wat ek sal gaan oorneem as ek dit nie kry nie.
>
> By
> http://davedup.bravehost.com/photos/dayview_front.jpg
> is die regterkantste wit dak die dolfenarium met die robbevertonings
> onder die kleiner linkerkanste wit dak. Tydens dolfynvertonings hoor
> ons die dolfyne skree hier in die woonstel. Nou moet ek nog net
> uitvind wat 'n dolfyn doen, as 'n perd runnik en 'n voël tjirp. 'n Kat
> maau en 'n vroumens skree, terwyl 'n leeu brul en Dolly Parton sing.
> Wat doen 'n dolfyn?
>> Hou so aan - en stuur, of plaas foto's van die bekende plekke in en om
>> Durban.
> Ek sal jou nog laat verlang na Durban met foto's van hier. Vanmôre was
> ek voor Thirsty's se deur toe 'n dametjie van die vlooimark af bel,
> oor iets wat op bestelling was, en gehaal is. Toe dink ek daaraan dat
> jy en ek nog 'n afspraak het met 'n Kasteel by Thirsty's.
>
> DD
>
> ns.
> Die Akwarium is besonder leersaam. Langs die groot vistenks
> is beskrywings met foto's, van die visse.
> By
> http://davedup.bravehost.com/photos/DSCF4553s.jpg
> word die slap tussenkleur vis met die geel uitstralings van bo
> en geel uitstralings van onder, en die swart vooruitsig (oor
> sy neus en selfs langs albei sye), wat jou bewegings so stip
> dophou, die 'Canadian' genoem. Tussen hakies word ook gesê
> dit dat dit in sommige streke die Sanadian genoem word, omdat
> dit 'n Suid Afrikaanse vis is, wat ook in Kanadese waters
> aas.
>
Re: Vandag se foto's en klanke [boodskap #99950 is 'n antwoord op boodskap #99945] Sa, 30 Oktober 2004 16:27 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Oct 2004 17:14:28 +0200, "TJ" wrote:

> Klik, fluit, tjirp, "squeal" (?) en sonar eggos - baie musikaal die klomp.
>
> "clicks and whistles"
> www.dolphins.org.za/
>
> "chirp and squeal"
> www.sound-effect.com/sounds/animal/WhalesDS/dolphinchirping. wav
> www.sound-effect.com/sounds/animal/WhalesDS/dolphinsqueal.wa v
>
> www.dolphin-encountours.co.za/ verwys ook na die klank vibrasies (sonar
> eggos) wat 'n mens (helend) beinvloed.
>
> :-)
>
> TJ
>

Dankie TJ, ek het dit reeds oopgemaak, en kuier nou nou daar:-)

DD
Vorige onderwerp: Eienaars van digitale kameras
Volgende onderwerp: Help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:15:27 MGT 2024