| Vuurwapens [boodskap #99826] |
Wo., 27 Oktober 2004 06:00  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
internasionaal gebruik word.
Is dit 'n goeie idee?
TJ
|
|
|
|
| Re: Vuurwapens [boodskap #99827 is 'n antwoord op boodskap #99826] |
Wo., 27 Oktober 2004 06:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om dit
te doen.
Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
privaatbesit as die polisie en die weermag saam.
--
Groetnis
Annette
> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>
> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
>
> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>
> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
> internasionaal gebruik word.
>
> Is dit 'n goeie idee?
>
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vuurwapens [boodskap #99835 is 'n antwoord op boodskap #99829] |
Wo., 27 Oktober 2004 08:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Watter soort poepol is 'n polisieman in Duitswes in die eerste plek?:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:417f509d.0@news1.mweb.co.za...
> Die groot vraag is natuurlik of hierdie wettig-geregistreerde wapens enige
> bedreiging inhou vir landsveiligheid? Ekself besit 7 wapens en van hulle
> is baie sentimenteel en ander bloot net prakties. As ek hom moet weggee
> vir iemand anders, dan beskadig ek hom eers sodat niemand anders daarmee kan
> skiet nie. Hier by ons is al vele polisiemanne in die verlede gevang wat
> wild steel met wapens wat in polisiebewaring is. Watter soort van poepol
> steel wild met sy eie wapen geregistreerde wapen? Dis nou as hy uit die
> tronk uit wil wegbly, bygesê!
> "Annette" wrote in message
> news:clnfee$fp6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om
>> dit
>> te doen.
>> Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
>> privaatbesit as die polisie en die weermag saam.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>
>>> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
>>> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
>
>>> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
>>> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>
>>> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
>>> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
>>> internasionaal gebruik word.
>
>>> Is dit 'n goeie idee?
>
>
>>> TJ
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vuurwapens [boodskap #99843 is 'n antwoord op boodskap #99835] |
Wo., 27 Oktober 2004 12:56  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nie in die dae voor Gloudina en Ferdi se nuwe regerings nie! Polisiemanne
hier by ons was nog altyd 'n gerespekteerde beroep en 'n ou wat in die
platteland gestasioneer was, het soos 'n koning gelewe. Die plaasboere is
vrygewig vir 'hulle' mense wat aan hulle diens lewer. Vleis sal hulle
nooit tekort hê nie, so ook nie melk en groente nie. Die polisiemanne was
self manne waarna die gemeenskap opgesien het.....MAAR vandag is 'n ou 'n
vreeslike stink poepol as hy enigsins nog iets met die polisie te doene het.
Lyk my hulle soek die skelmste mense uit en maak hulle politici en
polisiemanne. Gloudina se Utopia!
"Annette" skryf in boodskap news:clno14$1p0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Watter soort poepol is 'n polisieman in Duitswes in die eerste
> plek?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:417f509d.0@news1.mweb.co.za...
>> Die groot vraag is natuurlik of hierdie wettig-geregistreerde wapens
>> enige
>> bedreiging inhou vir landsveiligheid? Ekself besit 7 wapens en van
>> hulle
>> is baie sentimenteel en ander bloot net prakties. As ek hom moet weggee
>> vir iemand anders, dan beskadig ek hom eers sodat niemand anders daarmee kan
>> skiet nie. Hier by ons is al vele polisiemanne in die verlede gevang wat
>> wild steel met wapens wat in polisiebewaring is. Watter soort van
>> poepol
>> steel wild met sy eie wapen geregistreerde wapen? Dis nou as hy uit die
>> tronk uit wil wegbly, bygesê!
>> "Annette" wrote in message
>> news:clnfee$fp6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om
>>> dit
>>> te doen.
>>> Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
>>> privaatbesit as die polisie en die weermag saam.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>>
>>>> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
>>>> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
>>
>>>> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor
>>>> vernietiging -
>>>> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>>
>>>> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
>>>> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
>>>> internasionaal gebruik word.
>>
>>>> Is dit 'n goeie idee?
>>
>>
>>>> TJ
>>>
>>
>
|
|
|
|