| Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98325] |
Do., 16 September 2004 21:55  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
Dis vir my uiters snaaks dat 'n sekere joernalis al meer as 10 jaar gelede
gehelp uitbasuin het aan die Afrikaner dat ons die ANC/NP sal moet aanhang
ten einde vrede te kry
en wonderwerke sal dan gebeur met die reenboog nasie...
dat hy/sy nog nie die redakteur is nie!
Dit laat my onwillekeurig dink aan 'n ander joernalis met die naam van Max
wat vreeslik gat gekruip het by die klomp terroriste...vandag hoor 'n mens
naar weinig van die aap!Sy joppie was toe nie so erg verseker by die SYBC
nie.Ek kan wragtig nie wag dat dieselfde met andere soos hy maar wat by
ander groepe doenig was aan die breinspoeling van die Afrikaner sodat die
kommunisme in 'n nuwe uniformpie oulik moet lyk ,moet gebeur nie.Ek wens
regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98484 is 'n antwoord op boodskap #98375] |
Ma., 20 September 2004 09:41  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Fokit he?
Wat 'n mens!
On Sat, 18 Sep 2004 00:05:31 +0200, "Paul" wrote:
> Kleinboet,
> Ek breek nie goed in die kombuis nie omdat ek 'n opgevoede mens is.
> My diere(11 honde en katte)leef soos konings en ek donner enige persoon wat
> hulle net probeer seer maak aangesien hulle soos my kinders is.Ek is nie 'n
> vervelige ou vaal mannetjie wat diere mishandel omdat die vaal mannetjie
> geboelie is nie!
> Ek het seker meer elektrisiteit in my huis as wat jy kan droom van,dus hoef
> ek nie in die donker te gaan sit nie!
>
> Ek suip nie...ek drink geen drank nie!Dus waarom gooi jy "tantrums"?
> Het ek iets aangeroer waaroor jy gaan prosedeer?
> Ek het maar net 'n vraag gevra?
> Ai...ai...ai!
> Kanada het plek vir jou:)
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:uvtlk0thldrvma26qlqpmqked1vdbj636f@4ax.com...
>> Nou dat jy die kombuis gebreek het en die hond probeer skop het, nou
>> kan jy in die donker gaan sit en suip. MOre sal jy beter voel.
>> Vir 'n rukkie .
>> Tot die hangover inskop.
>> Dan weer 'n rukkie.
>> Tot jy onthou jy is grommende regse wat ten minste twee goed in die
>> lewe haat.
>> On Thu, 16 Sep 2004 23:55:18 +0200, "Paul"
>> wrote:
>>> Dis vir my uiters snaaks dat 'n sekere joernalis al meer as 10 jaar
> gelede
>>> gehelp uitbasuin het aan die Afrikaner dat ons die ANC/NP sal moet
> aanhang
>>> ten einde vrede te kry
>>> en wonderwerke sal dan gebeur met die reenboog nasie...
>>> dat hy/sy nog nie die redakteur is nie!
>>>
>>> Dit laat my onwillekeurig dink aan 'n ander joernalis met die naam van
> Max
>>> wat vreeslik gat gekruip het by die klomp terroriste...vandag hoor 'n
> mens
>>> naar weinig van die aap!Sy joppie was toe nie so erg verseker by die SYBC
>>> nie.Ek kan wragtig nie wag dat dieselfde met andere soos hy maar wat by
>>> ander groepe doenig was aan die breinspoeling van die Afrikaner sodat die
>>> kommunisme in 'n nuwe uniformpie oulik moet lyk ,moet gebeur nie.Ek wens
>>> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
>>> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
>>> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die
> HNP!
>>>
>
|
|
|
|