| Nierstene [boodskap #98290] |
Do., 16 September 2004 05:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?
Is dit die toyi-toyi?:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nierstene [boodskap #98294 is 'n antwoord op boodskap #98292] |
Do., 16 September 2004 06:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blyk baar is dit niks met dieet te doen nie. Net ONS swartes kry nie
nierstene nie. Die res van Afrika se mense kry wel nierstene.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:41492dd8.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek gehoor het, kom nierstene makliker voor by mense wat daagliks nie
> genoeg water drink nie. Is hierdie dalk nie net 'n kwessie onder die armer
> swart mens wat eintlik hoofsaaklik water drink nie? Word hy ryker en begin
> dit tee en koffie raak, verhoog die risiko van nierstene dan nie ook maar
> nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cib98l$h7q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
>> blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?
>> Is dit die toyi-toyi?:))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nierstene [boodskap #98345 is 'n antwoord op boodskap #98342] |
Vr., 17 September 2004 11:32  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan praat ons van die een of daardie een se klankie?:))))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:414a98cb.0@news1.mweb.co.za...
> Net vir interessantgeid, ek lees die ander dag dat die krematoriums gaan
> verdwyn. hulle gaan die dooie manne vries en dan skiet hulle hul met
> klankgolwe en voila! Verpoeier.....
> "Zuben" wrote in message
> news:cie0rv$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar's jou antwoord, Piet. Die musiek in daai teksies vergruis soms my
>> nierstene as hulle by my verbyry.
>>
>>> "Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
>>> "van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."
>>>
>>> PietHein
>>>
>>
>
|
|
|
|