| Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97864] |
Wo., 08 September 2004 07:14  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
uitwerking.
Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
minder aktiewe spermselle het.
Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
gesê.
Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
"samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97871 is 'n antwoord op boodskap #97868] |
Wo., 08 September 2004 09:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie wat die mense dan sukkel met kondome nie, sorg net dat die mans
in 'n permanente toestand van gerook en getrek is:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:chmie5$5ck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Afrika probleem is ook:
>
> "Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
> conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
> and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
> however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
> average of three condoms a year."
>
> Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Plato" wrote in message
> news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
>> LOL
>>
>> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>>
>> Groete
>> Plato
>>
>>
>> Suidwester wrote:
>>> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>>> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>>> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>>> kan korrel onder die steier nie? He-he!
>>> "P_65" wrote in message
>>> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>>
>>>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>>> uitwerking.
>>
>>>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>>> minder aktiewe spermselle het.
>>
>>>> Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>>
>>>> Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>>> het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>>> gesê.
>>
>>>> Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>>
>>>> Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>>> "samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>>
>>>> De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>>> rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>>
>>>> --
>>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97874 is 'n antwoord op boodskap #97873] |
Wo., 08 September 2004 11:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoo Boy!! Dis nou regte sielkunde hier in werking om die ou klompie uit te
roei:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:413edaa9.0@news1.mweb.co.za...
> Duidelik het hulle nie in Namibië navraag gedoen nie. Hier kan jy by elke
> polisiestasie, kliniek en hospitaal vir jou handevol gratis kondome gaan
> haal........maar die mense glo dis die witmense se scheme om hul pret te
> bederf......dan looi hulle hom kaalgat en die volgende stap is Aids.
> "TJ" wrote in message
> news:chmie5$5ck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Afrika probleem is ook:
>>
>> "Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
>> conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
>> and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
>> however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
>> average of three condoms a year."
>>
>> Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
>>> LOL
>>>
>>> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>>>
>>> Groete
>>> Plato
>>>
>>>
>>> Suidwester wrote:
>>>> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>>>> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>>>> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>>>> kan korrel onder die steier nie? He-he!
>>>> "P_65" wrote in message
>>>> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>>>
>>>> >New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>>> >uitwerking.
>>>
>>>> >Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>>> >dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>>> >minder aktiewe spermselle het.
>>>
>>>> >Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>>>
>>>> >Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>>> >het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>>> >gesê.
>>>
>>>> >Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>>>
>>>> >Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>>> >"samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>>>
>>>> >De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>>> >rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>>>
>>>> >--
>>>> >Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>>> >Site : http://mesnews.no-ip.com
>>>
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97876 is 'n antwoord op boodskap #97864] |
Wo., 08 September 2004 13:41  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Piet Hein heeft uiteengezet op 8/09/2004 :
> P_65 :
>
>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>> uitwerking.
>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>> minder aktiewe spermselle het.
>
> En dalk, net dalk die sterkste saadjie oorleef, en maak - nadat ons 'n
> bietjie meer geduld oefen - danksy rook en alkohol 'n nóg beter
> kindjie?
>
>>
>
> Piet Hein
Ek het ook gelees dat oorgewig impotensie veroorsaak
Bereken lullie BMI met die volgende formule
http://www.voedingscentrum.nl/body_mass_index/body_mass.html
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|