Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tannie Bouwer...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97659 is 'n antwoord op boodskap #97658] |
So., 05 September 2004 02:48   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>
> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>
> Ellie
Soos die tannie gesê het, Ellie, sou hulle tog gaan seker maak het wat
hulle praat:-)
Dis mis, Ellie, daai spanner het ver verby getrek:-)
Joburg ìs die grootste stad in Afrika.
En Durbs het die grootste en besigste hawe in Afrika.
(En in Durbs woon die oulikste ou in Afrika)
DD
Jou laaste stelling is heel waarskynlik waar DD, maar mens kan altyd gou n
Google doen en dinge leer ;-)
Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
What is the most populous capital city in Africa? What African capital city
has the largest land area?
The Answer:
Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
largest city in the world. Other large African capital cities include:
Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
only.)
Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
Luanda, Angola, 2 million
While it is not the capital, the city of Lagos, Nigeria, will be one of the
largest cities in the world in the coming years. It currently has a
population of roughly 2 million in the city itself, with a total of nearly
13 million in the metropolitan area.
In land area, Cairo (104 square miles) and Lagos (56 square miles) are
generally considered the largest in Africa. It is often difficult to
estimate the size of African cities because recent urban sprawl has spilled
into the surrounding countryside.
http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
|
|
|
|
| Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97661 is 'n antwoord op boodskap #97659] |
So., 05 September 2004 09:26   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>
>> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>> Ellie
>
>
> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>
> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>
> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
> only.)
> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
> Luanda, Angola, 2 million
>
>
> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.
Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.
Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.
Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
kwessie wees.
DD
|
|
|
|
| Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97662 is 'n antwoord op boodskap #97661] |
So., 05 September 2004 11:28   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:
>
>
>> "DD" wrote in message
>> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
>> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>>> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>>> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>
>>> Ellie
>
>> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
>> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
>> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
>> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
>> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>
>
>> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
>> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
>> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
>> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
>> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
>> only.)
>> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
>> Luanda, Angola, 2 million
>
>
>> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
>
>
>
> Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
> die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.
>
> Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
> Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
> genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
> oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
> vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.
>
> Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
> die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.
>
> Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
> kwessie wees.
>
> DD
>
>
SA is verantwoordelik vir 1/9 van Afrika se total ekonomie. Gauteng is
verantwoordelik vir 3de van dit. Wonder of enige iemand hier kan
verklaar hoekom Suid Afrika die sterkste ekonomie en beste
infrastruktuur in Afrika het ten spyte van die feit dat hy die verste
(van al die Afrika lande) van die groot markte af is...?
Groete met sproete
Plato
|
|
|
|
| Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97663 is 'n antwoord op boodskap #97662] |
So., 05 September 2004 11:53   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 05 Sep 2004 13:28:14 +0200, Plato wrote:
> DD wrote:
>> On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:
>>> "DD" wrote in message
>>> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
>>> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>
>
>>>> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>>>> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>>
>>>> Ellie
>
>>> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
>>> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
>>> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
>>> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
>>> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>
>>> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
>>> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
>>> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
>>> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>
>>> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
>>> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
>>> only.)
>>> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
>>> Luanda, Angola, 2 million
>
>>> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
>> Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
>> die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.
>> Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
>> Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
>> genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
>> oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
>> vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.
>> Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
>> die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.
>> Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
>> kwessie wees.
>> DD
> SA is verantwoordelik vir 1/9 van Afrika se total ekonomie. Gauteng is
> verantwoordelik vir 3de van dit. Wonder of enige iemand hier kan
> verklaar hoekom Suid Afrika die sterkste ekonomie en beste
> infrastruktuur in Afrika het ten spyte van die feit dat hy die verste
> (van al die Afrika lande) van die groot markte af is...?
>
> Groete met sproete
> Plato
Twee redes Plato. Eerstens het 'n effektiewe deel van die nie-bouende
inwoners die land verlaat. Tweedens is die ekonomie gebou deur
blanke kundiges. Ek hoop dat jy dieselfde sal kan sê oor 'n dekade.
|
|
|
|
| Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97677 is 'n antwoord op boodskap #97663] |
Ma., 06 September 2004 04:26   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Doodreg. Nie baie mense sal dit erken nie. Die waarheid staan soos 'n
paal bo water maar almal sal oor alles behalwe die waarheid praat. Die
waarheid staan daar en skree, "Hallo, hier is ek!" maar mense sal
hom/haar hoor en steeds praat oor, kolonialisme, verdrukking etc...
Groete
Plato
Dave Du Plessis wrote:
> On Sun, 05 Sep 2004 13:28:14 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> DD wrote:
>>> On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:
>
>
>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
>>>> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>>>> >wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>>>
>>>> >Ellie
>>
>>>> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
>>>> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
>>>> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
>>>> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
>>>> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>>
>
>
>>>> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
>>>> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
>>>> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
>>>> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>>
>>>> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
>>>> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
>>>> only.)
>>>> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
>>>> Luanda, Angola, 2 million
>>
>
>
>>>> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
>
>
>
>>> Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
>>> die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.
>
>>> Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
>>> Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
>>> genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
>>> oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
>>> vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.
>
>>> Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
>>> die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.
>
>>> Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
>>> kwessie wees.
>
>>> DD
>
>
>> SA is verantwoordelik vir 1/9 van Afrika se total ekonomie. Gauteng is
>> verantwoordelik vir 3de van dit. Wonder of enige iemand hier kan
>> verklaar hoekom Suid Afrika die sterkste ekonomie en beste
>> infrastruktuur in Afrika het ten spyte van die feit dat hy die verste
>> (van al die Afrika lande) van die groot markte af is...?
>> Groete met sproete
>> Plato
>
>
>
> Twee redes Plato. Eerstens het 'n effektiewe deel van die nie-bouende
> inwoners die land verlaat. Tweedens is die ekonomie gebou deur
> blanke kundiges. Ek hoop dat jy dieselfde sal kan sê oor 'n dekade.
>
|
|
|
|
| Re: Tannie Bouwer... [boodskap #98077 is 'n antwoord op boodskap #97646] |
Sa., 11 September 2004 06:27  |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>>> ( Toronto is die mees kosmopolitaanse stad in die wêreld)
>>
>> En met daardie veralgemening dinges jou hele argument in die pomp!
>
> Dis die Toronto-munisipaliteit wat dit sê. En ek dink
> dat jy dit maar kan glo. Watter ander munisipaliteit
> dink jy kan met hulle wedywer?
>
> Gloudina
Dit is nou soos in elke haan wat dink sy mishoop is die grootste? Ek
sou dink jy is al oud genoeg om nie self seving publisiteit soos
daardie te glo nie.
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:24:54 UTC 2026
|