| Ons gaan Die Prez teikens haal! [boodskap #97602] |
Vr., 03 September 2004 07:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die oogmerk verklaar was dat teen die einde van 2005 moet daar glad nie meer
leerlinge wees wat skool gaan onder 'n boom nie. Daar is toe bevind dat die
teiken nie gehaal sal word nie, maar om te kan sê dat daar geen leerling
meer onder 'n boom skoolgaan nie, gaan die bome betyds afgekap word:))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons gaan Die Prez teikens haal! [boodskap #97605 is 'n antwoord op boodskap #97604] |
Vr., 03 September 2004 08:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit kan soms ongemaklik raak as dit te koud of te nat is.....
-
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:413822a8.0@news1.mweb.co.za...
> Wat is lekkerder as om onder 'n groot kameeldoringboom in die skadu te sit
> met 'n windjie tussen jou blaaie as die dae so stikkend warm word in die
> klas? Heil die onderwyser met genoeg inisiatief om te besef dat daar veel
> meer aan onderwys is as bloot om te staan en harra-harra voor die klas.
> "Annette" wrote in message
> news:ch96t1$9ol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die oogmerk verklaar was dat teen die einde van 2005 moet daar glad nie
> meer
>> leerlinge wees wat skool gaan onder 'n boom nie. Daar is toe bevind dat
> die
>> teiken nie gehaal sal word nie, maar om te kan sê dat daar geen leerling
>> meer onder 'n boom skoolgaan nie, gaan die bome betyds afgekap word:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kameeldoringboom [boodskap #97808 is 'n antwoord op boodskap #97793] |
Di., 07 September 2004 14:13   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf
> Dankie, Plato, dalk lees die ou antie dit ook want sy praat 'n klomp strooi.
> Behalwe dat ek die boom my hele lewe lank ken en mee saamleef, weet ek ook
> dat die peule nie stink nie en ook nooit gestink het nie.
Wat nogal vir my interessant is in die stuk, is die
feit dat hulle sê dat Jakobus Coetse die naam
"kameeldoring" aan die plant gegee het in 1768,
vyftig jaar voor Burchell daaroor gepraat het.
Nou, in JM Coetzee se "Dusklands" se tweede
deel, beskryf Coetzee die tog in die binneland
in van sy sogenaamde voorvader Jacobus
Coetzee. Ek neem aan hy weet van hierdie
stukkie geskiedenis. Hierdie tog van sy voorvader
is in Boesmanland in. Ek neem aan die Coetse
waarna verwys word, se togte was ook maar
suid van die Gariep. Dus bewys dit dat daar
kameeldoringbome suid van die Gariep is,
en giraffes wat dit op daardie stadium daar
ge-eet het, vandaar die naam.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kameeldoringboom [boodskap #97835 is 'n antwoord op boodskap #97808] |
Di., 07 September 2004 15:14  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
........tog stink die peule nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:Amj%c.249096$UTP.115300@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Dankie, Plato, dalk lees die ou antie dit ook want sy praat 'n klomp
> strooi.
>> Behalwe dat ek die boom my hele lewe lank ken en mee saamleef, weet ek ook
>> dat die peule nie stink nie en ook nooit gestink het nie.
>
> Wat nogal vir my interessant is in die stuk, is die
> feit dat hulle sê dat Jakobus Coetse die naam
> "kameeldoring" aan die plant gegee het in 1768,
> vyftig jaar voor Burchell daaroor gepraat het.
> Nou, in JM Coetzee se "Dusklands" se tweede
> deel, beskryf Coetzee die tog in die binneland
> in van sy sogenaamde voorvader Jacobus
> Coetzee. Ek neem aan hy weet van hierdie
> stukkie geskiedenis. Hierdie tog van sy voorvader
> is in Boesmanland in. Ek neem aan die Coetse
> waarna verwys word, se togte was ook maar
> suid van die Gariep. Dus bewys dit dat daar
> kameeldoringbome suid van die Gariep is,
> en giraffes wat dit op daardie stadium daar
> ge-eet het, vandaar die naam.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|