Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » In the cut
| In the cut [boodskap #97575] |
Do., 02 September 2004 09:27  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand hier dit gesien?
Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol sien,
was glo 'n namaakvool...
Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand as
"down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
sê "boy", of moet ek swartman sê?)
Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog dit
het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy alles
uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het nie.
Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons meer
as julle?
Eat your heart out, Suidwester!
|
|
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97577 is 'n antwoord op boodskap #97575] |
Do., 02 September 2004 10:00   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
"Max" skryf in boodskap news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Het iemand hier dit gesien?
>
> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol sien,
> was glo 'n namaakvool...
>
> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand as
> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
> sê "boy", of moet ek swartman sê?)
>
> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog dit
> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy alles
> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het nie.
>
> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons meer
> as julle?
>
> Eat your heart out, Suidwester!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97588 is 'n antwoord op boodskap #97577] |
Do., 02 September 2004 14:24   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Dit is een GROOT storie man...
;o)
Suidwester wrote:
> Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
> flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
> die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
> bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
> Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
> "Max" wrote in message
> news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Het iemand hier dit gesien?
>> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
>> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol
>
> sien,
>
>> was glo 'n namaakvool...
>> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! (´n eerste vir haar)
>> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
>> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand
>
> as
>
>> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
>> sê "boy", of moet ek swartman sê?)
>> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
>> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog
>
> dit
>
>> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy
>
> alles
>
>> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
>> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het
>
> nie.
>
>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>
> meer
>
>> as julle?
>> Eat your heart out, Suidwester!
>
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97589 is 'n antwoord op boodskap #97577] |
Do., 02 September 2004 14:27   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie hoekom nie, maar die gesprek laat my dink aan iets wat ek
toevallig op SAfm gehoor het. 'n Vrou wat die wêreld vol toer het iets
gesê wat my nogals gevang het. Sy sê in dele van die moslem wêreld maak
vrouens hulleself bedek om mans te plesier. Dan kry mens weer dele van
Suid Amerika (soos Rio) waar die vrouens so min as moontlik aantrek, ook
om mans te plesier. Sy sê dit is twee voorbeelde van waar vrouens nie
werklik vry is nie, hoewel hulle verskillende maniere het om die mans
tevrede te stel...
Groete
Plato
Suidwester wrote:
> Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
> flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
> die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
> bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
> Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
> "Max" wrote in message
> news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Het iemand hier dit gesien?
>> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
>> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol
>
> sien,
>
>> was glo 'n namaakvool...
>> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! (´n eerste vir haar)
>> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
>> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand
>
> as
>
>> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
>> sê "boy", of moet ek swartman sê?)
>> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
>> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog
>
> dit
>
>> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy
>
> alles
>
>> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
>> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het
>
> nie.
>
>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>
> meer
>
>> as julle?
>> Eat your heart out, Suidwester!
>
|
|
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97593 is 'n antwoord op boodskap #97589] |
Do., 02 September 2004 15:13   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nogal snaaks as jy dink in die dae van beperkings toe die kerke nog geregeer
het, toe was alles mos verban en het die manne wat oorsee gaan maklik
uitkenbaar gewees want die eerste ding wat hulle doen is om wille boeke te
gaan soek en pos aan die manne in SA. Toe word die hele spul ontban en jy
kry 'n ontploffing van dié boeke en die verwante bedryf. Dit was nie lank
nie, toe's die mark in sy moer. Dit bring my by my storie: Blatante seks
bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
mind'.
"Plato" skryf in boodskap news:tMudnbGBQoZasKrcRVn-ow@is.co.za...
> Ek weet nie hoekom nie, maar die gesprek laat my dink aan iets wat ek
> toevallig op SAfm gehoor het. 'n Vrou wat die wêreld vol toer het iets
> gesê wat my nogals gevang het. Sy sê in dele van die moslem wêreld maak
> vrouens hulleself bedek om mans te plesier. Dan kry mens weer dele van
> Suid Amerika (soos Rio) waar die vrouens so min as moontlik aantrek, ook
> om mans te plesier. Sy sê dit is twee voorbeelde van waar vrouens nie
> werklik vry is nie, hoewel hulle verskillende maniere het om die mans
> tevrede te stel...
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
>> flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
>> die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
>> bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
>> Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
>> "Max" wrote in message
>> news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>> Het iemand hier dit gesien?
>
>>> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
>>> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol
>>
>> sien,
>>
>>> was glo 'n namaakvool...
>
>>> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
>>> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
>>> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand
>>
>> as
>>
>>> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
>>> sê "boy", of moet ek swartman sê?)
>
>>> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
>>> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog
>>
>> dit
>>
>>> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy
>>
>> alles
>>
>>> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
>>> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het
>>
>> nie.
>>
>>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>>
>> meer
>>
>>> as julle?
>
>>> Eat your heart out, Suidwester!
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97617 is 'n antwoord op boodskap #97611] |
Vr., 03 September 2004 11:25   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie 'n pyn met die feit dat mans wel visueel gestimuleer word nie.
Wat ek wel sê is dat die onbekende meer stimulerend is as die harde
werklikheid. Dis met almal so. Beweeg weg van die seks af en kom ons
praat van karre. Vir enige ou met 'n liefde vir motors sal dit iets befok
wees om 'n Ferrari F50 te kan besit en bestuur......tot die dag wat jy hom
het en jy kom by die eerste 3 maande van ekstase verby. Dan raak dit maar
net nog 'n kar vir jou, in die algemeen onprakties en moeilik om te parkeer.
Die dag as jy jou R45 000 rekening kry vir 'n diens, dan verlang jy terug na
jou Uno toe!
So is dit met vroumense ook [vir mans!]. Die mistiek van die vrou is
waarom alles draai. Gooi alles oop in grafiese detail en laat daar geen
geheime meer wees nie, dan raak alles 'common' en die stimulasie verdwyn.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:53hgj0l1ls1vse3jjfak9t9lhsmeclta75@4ax.com...
>
> Julle illustreer bloot die verskil in vroulike en manlike
> seksualiteit.
> Mans word inderdaad visueel gestimuleer en vrouens nie.
> Vrouens word gestimuleer deur dinge soos lojaliteit wat geillustreer
> word, spesiale aandag ens.
>
> Alles kom uit die grotte se tyd.
> En nie een van die twee "kante" wil aanvaar dat die "ander kant"
> anders reageer nie.
>
> "There is a war between the man and the woman and a war between those
> who say there is a war and those there is'nt" Leonard Cohen.
>
>
>
> On Fri, 3 Sep 2004 07:36:33 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Of dat jy te oud is en 'all in the mind is"? As jy agter 'n deur staan,
>> moet my nie saam met jou daar soek nie....
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:SWGZc.485$NwC.326@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> . Dit bring my by my storie: Blatante seks
>>>> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
>>>> mind'.
>
>>> Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
>>> observeer wat seksueel aktief is? Is seks
>>> afkyk net so goed soos om werklik seks
>>> te hê?
>>> Maar ek stem saam met jou, ek kyk nie
>>> pornografie nie, nie omdat ek preuts is nie,
>>> maar omdat dit sê boring is.
>
>>> Tant Hessie van die Spergebied
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97787 is 'n antwoord op boodskap #97753] |
Di., 07 September 2004 13:06   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester"
> Praat jy nou van jouself? Ongelukkig is 'n lafaard nie 'n held nie!
>> "Suidwester" skryf
.....uiteindelik raak karre, kameras, gewere,
> horlosies
>>> en sulke goed veel mooier as vroumense. Minder kak ook!
>> Ja-nee, so sneuwel die helde.
>> Tant Hessie Freud
Nee, ek praat van jou, Suidwester. Arme
arme Suidwester. Uiteindelik is karre, kameras,
gewere en horlosies al waaruit jy genot kan put.
Want hulle kan jou nie verwerp nie. Jy kan perfekte
kontrole oor hulle uitvoer. Weet jy hoeveel jy jouself
sielkundig ontbloot deur hierdie soort opmerkings
te maak? Ek sou versigtiger wees as ek jy is.
Ek dink jy moet die onderwerp verander. Jy
klink vir my is geen outoriteit oor vroumense
nie. Ook nie oor die oorsake en gevolge
van die "grens-oorlog" nie. As jy oor
ander dinge soos die woestyn en diere
praat, is jy nogal interessant. Alhoewel ek
ook nie aldag glo wanneer jy sê hoe hoog
'n springbok kan spring nie.
Tant Hessie van die Spergebied.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: In the cut [boodskap #97837 is 'n antwoord op boodskap #97812] |
Di., 07 September 2004 15:17  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is jy in staat om werklik te dink? Ek dog die hele tyd jy lees net sinne
en praat strooi ag daarvan?
"@rogers.com" wrote in message
news:twj%c.20$V_b.10@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> agter die duine (so Desember / nuwejaar se koers) gaan daar soms meisies
>> wat enige man na asem sal laat snak op twee bene rond.
>
> Ja, ek weet. Suidwester vertel gereeld hoe
> hy hulle stilletjies beloer. Hy is 'n outoriteit
> oor hoe miniskirts en kaalarms en kaalbene
> dan nou so 'n uitnodiging vir alles en nog wat
> is. Probeer macho klink. Maar uiteindelik sê
> hy gewere en kameras ens. is meer interessant.
> Wat moet ek nou dink.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 02:35:06 UTC 2026
|