| Amerikaanse koffie [boodskap #97151] |
Ma., 23 Augustus 2004 11:28  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom is daar so 'n tekort aan elektriese ketels in Amerika? Is daar 'n
wet?
Dit is baie snaaks - ons het ons dood gesoek na elektriese ketels in
Charleston (SC).
Die wat jy kry is vrek duur, byvoorbeeld $40 en meer teenoor $8 dollar vir
'n gewone ketel vir die stoof.
Is dit iets van hul Cowboy-dae en vuurtjies maak? Ook vir my vreemd vir 'n
land met (olie) energie probleme.
:-)
TJ
|
|
|
|
| Re: Amerikaanse koffie [boodskap #97155 is 'n antwoord op boodskap #97151] |
Ma., 23 Augustus 2004 11:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Duidelik het die publiek nog nie aangepas by die mark nie - wie kook nou nog
water in 'n ketel as hulle dompelaars en mikrogolfoonde het?:))
--
Groetnis
Annette
.co.za> skryf in boodskap news:cgckd5$mum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is daar so 'n tekort aan elektriese ketels in Amerika? Is daar 'n
> wet?
>
> Dit is baie snaaks - ons het ons dood gesoek na elektriese ketels in
> Charleston (SC).
>
> Die wat jy kry is vrek duur, byvoorbeeld $40 en meer teenoor $8 dollar vir
> 'n gewone ketel vir die stoof.
>
> Is dit iets van hul Cowboy-dae en vuurtjies maak? Ook vir my vreemd vir 'n
> land met (olie) energie probleme.
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Amerikaanse koffie (annette) [boodskap #97207 is 'n antwoord op boodskap #97205] |
Di., 24 Augustus 2004 10:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie spot met 'n spgaakgebgek nie:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:cgf0gi$spm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou nog Jan Spies se woorde:
>
> r(g)yk en lekker(g).
>
> Sp(g)ringbok se wereld.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "camerama" wrote in message
> news:ant2319030b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Tja Annette, ek is toch eindlik 'n oldfashined mens, ek brou my
>> koffie met water in 'n ketel.
>> Ons kry negens so lekkere koffie as by my tuis nie.
>> Jy's welkom om dit te kom proef, sal egter self die lugkaartjie
>> moet koop, maar as jy hier kuier is jy welkom.
>> groete van den Haag
>> Patrick
>>
>
|
|
|
|