| Athene [boodskap #96613] |
Sa., 14 Augustus 2004 04:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
|
|
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96616 is 'n antwoord op boodskap #96615] |
Sa., 14 Augustus 2004 07:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink hy is baie seksie;))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
"P_65" skryf in boodskap news:mn.721b7d48dead9191.14359@hotmail.com...
> Na rijp beraad schreef Annette :
>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96618 is 'n antwoord op boodskap #96613] |
Sa., 14 Augustus 2004 07:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is inderdaad 'n groot eer en as Belge iets om baie trots op te wees.
--
Groetnis
Annette
"Gabriel Vandewalle" skryf in boodskap news:hkerh0t6ueauko8dgs7ndd3i9tk5cahg1k@4ax.com...
> On Sat, 14 Aug 2004 06:59:37 GMT, P_65 wrote:
>
>> Na rijp beraad schreef Annette :
>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>
>> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z
>
> Ik vind dat hij een fantastisch voorzitter is van het olympisch
> comitee
> Hij zal ook streng optreden tegen dopinggebruik bij de atleten.
> Het is ook een hele eer voor Belgie dat een Belg voorzitter is van het
> IOC = International Olympic Comitee
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96619 is 'n antwoord op boodskap #96617] |
Sa., 14 Augustus 2004 07:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul kunstenaars en
tegnologie ten toon gestel.
Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
Griekeland:)
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan nie
> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder ek hoekom
> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land nie?
> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen uitstaande
> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
> "Annette" wrote in message
> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96623 is 'n antwoord op boodskap #96622] |
Sa., 14 Augustus 2004 07:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle wou juis wys dat hulle met ander lande die vreugde deel - daarom was
die fakkel deur soveel lande, en daarom is daar 17 000 vrywillgers van ander
lande wat diens doen.
Hulle is beskaafd genoeg om nie alles wat hul het ten toon te stel by die
spele nie, omdat hulle besef dat diegene wat belang sou stel, wel al lank
daarvan kennis geneem het.
'n Welkome verandering van die tendens die afgelope 25 jaar by
openingsgeleenthede waar al wat kunstenaar en toerisme-algemene kennis vir
die toeskouer opgedis is.
Dit is tog, op die keper beskou, 'n internasionale geleentheid, en die
Grieke kan op geen beter manier hul land adverteer as om dit suksesvol en
met styl aan te bied nie.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of Bjork
> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek sien
> die bemarking moontlikhede...
> "Annette" wrote in message
> news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul
kunstenaars
> en
>> tegnologie ten toon gestel.
>> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
>> Griekeland:)
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan nie
>>> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder ek
>> hoekom
>>> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land nie?
>>> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>>> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
>> uitstaande
>>> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96627 is 'n antwoord op boodskap #96624] |
Sa., 14 Augustus 2004 09:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja dit is waar. Sy moet 'n merkwaardige vrou wees.
--
Groetnis
Annette
"P_65" skryf in boodskap news:mn.72797d48f18f18a8.14359@hotmail.com...
> Annette schreef :
>> Ek dink hy is baie seksie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.721b7d48dead9191.14359@hotmail.com...
>>> Na rijp beraad schreef Annette :
>>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
>>> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
> Gianna Angelopoulos vind ek een vrou met baie uitstraling en charisma
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96628 is 'n antwoord op boodskap #96623] |
Sa., 14 Augustus 2004 09:09   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
OK. Ons verskil. Ek sou net dink dis die Grieke wat vir die advertensie
betaal, nie die wêreld nie. Wonder wat reken hulle kunstenaars wat nie 'n
groot kans gekry het nie?
"Annette" skryf in boodskap news:cfkg95$hqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle wou juis wys dat hulle met ander lande die vreugde deel - daarom was
> die fakkel deur soveel lande, en daarom is daar 17 000 vrywillgers van ander
> lande wat diens doen.
> Hulle is beskaafd genoeg om nie alles wat hul het ten toon te stel by die
> spele nie, omdat hulle besef dat diegene wat belang sou stel, wel al lank
> daarvan kennis geneem het.
> 'n Welkome verandering van die tendens die afgelope 25 jaar by
> openingsgeleenthede waar al wat kunstenaar en toerisme-algemene kennis vir
> die toeskouer opgedis is.
> Dit is tog, op die keper beskou, 'n internasionale geleentheid, en die
> Grieke kan op geen beter manier hul land adverteer as om dit suksesvol en
> met styl aan te bied nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of
> Bjork
>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek
> sien
>> die bemarking moontlikhede...
>> "Annette" wrote in message
>> news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul
> kunstenaars
>> en
>>> tegnologie ten toon gestel.
>>> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
>>> Griekeland:)
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan
> nie
>>>> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder
ek
>>> hoekom
>>>> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land
> nie?
>>>> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>>>> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
>>> uitstaande
>>>> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > Life is uncertain - eat dessert first
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96666 is 'n antwoord op boodskap #96628] |
So., 15 Augustus 2004 08:49   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Miskien dink hulle, "ons sal dit maar self moet doen"...?
"Suidwester" skryf in boodskap news:411dd6d0.0@news1.mweb.co.za...
> OK. Ons verskil. Ek sou net dink dis die Grieke wat vir die advertensie
> betaal, nie die wêreld nie. Wonder wat reken hulle kunstenaars wat nie 'n
> groot kans gekry het nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cfkg95$hqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wou juis wys dat hulle met ander lande die vreugde deel - daarom was
>> die fakkel deur soveel lande, en daarom is daar 17 000 vrywillgers van
> ander
>> lande wat diens doen.
>> Hulle is beskaafd genoeg om nie alles wat hul het ten toon te stel by die
>> spele nie, omdat hulle besef dat diegene wat belang sou stel, wel al lank
>> daarvan kennis geneem het.
>> 'n Welkome verandering van die tendens die afgelope 25 jaar by
>> openingsgeleenthede waar al wat kunstenaar en toerisme-algemene kennis vir
>> die toeskouer opgedis is.
>> Dit is tog, op die keper beskou, 'n internasionale geleentheid, en die
>> Grieke kan op geen beter manier hul land adverteer as om dit suksesvol en
>> met styl aan te bied nie.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding
> nie.
>>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of
>> Bjork
>>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland
> het
>>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent
> 'n
>>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek
>> sien
>>> die bemarking moontlikhede...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul
>> kunstenaars
>>> en
>>>> tegnologie ten toon gestel.
>>>> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie
> vir
>>>> Griekeland:)
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens
kan
>> nie
>>>> > anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder
> ek
>>>> hoekom
>>>> > die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul
land
>> nie?
>>>> > Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>>>> > prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
>>>> uitstaande
>>>> > kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > Life is uncertain - eat dessert first
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Athene [boodskap #96751 is 'n antwoord op boodskap #96613] |
Ma., 16 Augustus 2004 15:19  |
Martijn S
Boodskappe: 7 Geregistreer: Julie 2004
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
Geweldig hê! Vooral de muziek!
DJ Ti�sto!! Uit Nederland!!!!!!!!!
|
|
|
|