| Zim vs Nam [boodskap #95955] |
Di., 03 Augustus 2004 06:12  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alhoewel Sam sy bes doen om MalBob na te aap, het hy iets reggekry heeltemal
op sy eie. Sy land het gemiddeld per kapita armer geword voordat die
grondhervorming in alle erns ingestel kon word.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Zim vs Nam [boodskap #95982 is 'n antwoord op boodskap #95980] |
Di., 03 Augustus 2004 12:20  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com"
> "Max" skryf
>
>> Is jy ook bietjie jaloers?
>
> Ek is deesdae allergies vir reis. Sit liewer
> op een plek, naby my kleinkinders. Moes
> egter die afgelope week na 'n verlowings-
> partytjie gaan. Het jy my die paar dae
> gemis?
>
> Gloudina
>
Natuurlik het ek jou gemis. Ek mis jou tussen jou poste, selfs al is jy
hier!
Groete
Max_______________________________
|
|
|
|